Detailed chapter summaries for the first part of Hoopvol, the literature novel and content for paper 2 in Grade 12 IEB. These chapter summaries provide an in-depth understanding of the first part of Hoopvol, including short character descriptions and English translations. This is all you need to kn...
,Part 1
Hoofstuk 1
Setting: Rose and Crown hotel and then on Nathalie’s way home from work
Characters:
- Nathalie: Receptionist (ontvangsdame) for the Rose and Crown hotel
- Tannie Lettie: Owner of the Rose and Crown
- Lukas: The barman (kroegman) for the hotel
- Laetitia September: Mayor (burgemeester) of Hoopvol
- Gielie: Friend of Nathalie’s; he has a crush on her
• Wanneer dit ses is, wil Nathalie haar huis terug gaan. Tannie Lettie sê: “ek het nie gedink jy’s ’n
nine-to-five-meisie nie”, maar Nathalie het al ses begin werk en dit nou ses in die aand is. Lettie
het gedink dat Nathalie potensiaal het.
- Nathalie het ’n uitsoekjoppie (sought-after job) op daardie dorp. Nathalie het eers gedink
dat dit nie so ’n groot geleentheid (opportunity) is om daar te werk nie — dis ’n simpel hotel
op ’n simpel plek in die the Karoo — maar dan aanvaar (accept) sy dat daar baie min werk
geleenthede (opportunities) vir jong mense op die dorp is.
- Tannie Lettie sê Nathalie luister goed, maar sy moenie net luister nie — sy moet leer ook.
- Tannie Lettie sê Nathalie moet “kyk ’n bietjie wyd” — sy moet ambisie aanleer.
• Nathalie wil by die huis gaan — sy moet juffrou Chalmers se wasgoed was.
• Op pad na huis toe, dink Nathalie aan die dorp en sy inwoners. Die bevoorregtes (priviliged) bly
teen Mielie-se-kop aan die regtekant van die dorp - hulle kan ’n whiskey of ’n ordentlike (decent)
rooiwyn wat uit die Kaap kom hê. Die res van die dorp is meer arme en sal ’n goedkoop wyn hê
terwyl hulle die televisie kyk.
- Sy kyk na die kerk wat in die middel van die dorp is — daar was sy gedoop (baptised).
- “’n Mens stop nie sommer op Hoopvol as jy nie moet nie.”
- Toeriste, wat baie tyd en geld het en wil in Hoopvol stap, sal verwonder aan die oulike
dorpie. Dalk sal hulle ’n skaars tweedehandse boek, ’n skilderytjie van ’n plaaslike
kunstenaar, of ’n bottel ‘overpriced wyn’ by die Polfytjie Karoo Curiosa gekoop.
• Gielie, a seun wat ’n bromponie (scooter) het en wil ’n verhouding met Nathalie hê (maar sy stel
nie belang nie [she is not interested]), nooi Nathalie by die Rose and Crown om met hom en sy
vriende pool te speel. Maar sy sê nee; sy is moeg, sy moet wasgoed was en sy het net van die
hotel gekom.
• Nathalie dink meer van die dorp, en dan begin sy om paniekerig te raak. Sy is vas in hierdie
dorp. In teenstelling met (unlike) die ryk kinders, hulle sal nie na universiteit in Bloemfontein of
Stellenbosch of Potchefstroom gaan nie, en hulle gaan nie vir ’n jaar in Engeland werk of ’n
kursus in die Baai doen nie. Hulle “gaan niks doen wat sal verseker dat [hulle] nooit weer hoef
terug te kom nie” — hulle is vir altyd daar.
- Alles het vir haar in plek geval toe hulle vir Jorrie gaan groet — hy was van die arm deel
van die dorp, maar baie slim. Hy’t ’n beurs gekry vir Stellenbosch. Daarna, besef Nathalie
dat “dis dan dit. Daar is niemand oor om te groet nit. Jorrie was die laaste.”
- Toe hulle vir Jorrie gegroet, het seuns soos Eddie alkohol gekoop en drink, en meisies soos
Fiona het agter die hotel se buitemuur begin verdwyn (vir seks met Eddie). Hulle besoek
(visit) Beaufort-Wes. Almal lekker gesluk en gelag, maar hulle weet … DIS DAN DIT.
• Nathalie se ouers het in ’n motorongeluk gesterf (died), maar ‘die lewe gaan aan’.
2 of 33
,- Na die ongeluk, het pastoor en mevrou Chalmers met Nathalie in Nathalie se huis gewoon.
Mev Chalmers sê dat Nathalie moet nooit vergeet alles wat hulle vir haar gedoen; “charity
begins at home.” Sy dink Nathalie moet baie dankbaar wees, alhoewel dit háár huis waarin
die twee mense bly — dis haar enigste erfporsie (inheritance). Die prokureur van die dorp
het gesê dat die pastoor en sy vrou kan met Nathalie bly as hulle sal vir haar omsien totdat
sy een-en-twintig is, dan kan Nathalie die huis vir haarself hê.
- Sy bly in Olive Schreinerstraat.
3 of 33
,Hoofstuk 2
Setting: Ben is on the train heading for Pretoria
Characters:
- Ben: On a train to find his father after the death of his mom and sister in a housefire
- Oom Carlos and Tannie Pop: Ben’s neighbors
• Op die trein, dink Ben van die vuur by sy huis. Dit vermoor sy ma en sussie — hy sien hoe die
brandweermanne (firefighters) het twee liggame uit die huis gedra. Oom Carlos probeer om Ben
te troos (comfort). Tannie Pop sê hy moet met hulle woon — dit maak Ben besef hy moet
weggaan.
• Die vrou wat oorkent (opposite) die trein se paadjie sit, vra Ben as hy oukei is. Hy is dankbaar,
maar dan het hy begin huil — die vrou slaan haar arm om sy lyf om hom te troos.
• Ben het sy ma se handsak — dit ruik soos haar.
4 of 33
, Hoofstuk 3
Setting: Rose and Crown
Characters:
- Liefie: Nathalie’s friend who works at the hotel in the kitchen
- Mietie: Hotel’s head chef
• Nathalie werk by die ontvangstoonbank. ’n Man wat by die hotel gebly probeer om seksuele
toenadering (sexual advances) vir haar te maak. Hy’s ’n verkoopsman rep (sales rep) — sy dink
van al die reps wat daar besoek; hulle is al dieselfde. Hulle kan probeer om brosjures,
poliskontrakte (policy contracts) of net handouts uit te gee — weg van Mammie en die kinders is
hulle al dieselfde. Probeer om meisies van die dorp weg te neem. En hulle glo dat hierdie meises
sal dit doen, want hulle so ‘hard-up’ en desperaat is.
- Die man wil Nathalie met hom by die Kaap toe gaan vir ’n “matriek-breakaway”.
- Hy gryp haar hand — sy lui die klokkie om help te ontbied (call).
- Tannie Lettie nie regtig omgee nie en sê weer dat Nathalie moet die grotor geheel/prentjie
kyk. Sy sê: “Man is maar orig (horny) gebore,” en dat Nathalie moet dit gebruik om haar to
pas.
• Op ’n koffie breuk, gaan Nathalie om Liefie in die kombuis te sien. Liefie is besig om vir Mietie te
vertel dat daar te veel sout in die kos is — Liefie probeer altyd om Mietie se kos te verander en
dit maak Mietie kwaad.
- Mietie het agt kinders en haar man, ou Sol, wil waarskynlik (probably) meer hê.
- Liefie dink Mietie het ’n goor, treurig lewe. Sy sê dat die nuwe Suid Afrika is nog nie by
Mietie nie. Nathalie dink dat Mietie het ’n beter lewe as baie van die mense op die dorp, en
Liefie sê: “beter as al die armsaliges op die dorp met wie dit nooit beter sal gaan nie [en]
aan die verkeerde kant van die hoofstraat gebore is.”
• Liefie kla (complains) oor die hotel en haar lewe op die dorp. Sy sê die hotel is gomgat en die
dorp is in die ‘outback’ — “Die hoop beskaam nie op Hoopvol nie.” Nathalie probeer om meer
positief te wees — sy sê dat Hoopvol het nou ’n bruin burgemeester en als.
- Liefie wonder of dit te laat is om weg van die dorp af te gaan; sy wonder hoekom hulle het
nie op ’n trein geklim en gaan weg, selfs by Beaufort-Wes. Nathalie dink dat hulle dalk nie
wou nie, dat hulle ’n werklike toekoms op die dorp het — hulle kan miskien die hotel ’n plek
maak waaraan mense gaan praat. Liefie dink Nathalie is naïef.
5 of 33
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller jmeikle1999. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $3.29. You're not tied to anything after your purchase.