100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Lewenswetenskappe: Die Aarde, Litosfeer en Mynbou $4.45
Add to cart

Summary

Summary Lewenswetenskappe: Die Aarde, Litosfeer en Mynbou

 0 purchase
  • Course
  • Institution

'n Opsomming van lewenswetenskappe (biologie), insluitend die aarde, litosfeer en mynbou.

Preview 3 out of 29  pages

  • November 1, 2023
  • 29
  • 2023/2024
  • Summary
  • 200
avatar-seller
Graad 9
LEWENSWETTENSKAPPE (BIOLOGIE)


DIE AARDE, LITOSFEER EN MYNBOU


DIE AARDE AS ‘n STELSEL


4 SFERE VAN DIE AARDE
Litosfeer (land), Hidrosfeer (water), Atmosfeer (Lug), Biosfeer (lewe)


• Litosfeer (soliede rots en grond)
− Buitenste laag van die Aarde, bestaan uit land massa.
− Alles waaruit Aarde se kors bestaan.
− Seebodem ook, want dit bestaan uit sediment.
− Grond bedek meeste van die rostse op Aarde se kors.
− Grond is lewensondersteuningsstelsel vir plante en diere.
− Plante anker hulself in grond en kry voedingstowwe daaruit.
− Trek water op deur wortels uit die grond.
− Erdwurms, molle / ander diere woon in die grond.
− Party diere gebruik grond vir skuiling.
− Mense gebruik grond om landerye aan te plant en huise te bou.


• Hidrosfeer (alle water in vastestof, vloeistof en gasfase)
− Hidro beteken water.
− Sluit alle water op planeet in.
− 75% van Aarde word deur oseane bedek (soutwater).
− Sluit ook vars water in.
− Verskeie ekosisteme bestaan uit riviere, mere en gebiede wat met sneeu of ys bedek is.
− Water verdamp en bereik die atmosfeer om met watersiklus te begin.
− Hidrosfeer is tuiste van baie waterorganismes en beïnvloed klimaat en weerpatrone op aarde.


• Atmosfeer (laag gasse rondom die aarde)
− Sluit al die lug bo die oppervlakte van die Aarde tot by ruimte in.
− Alle gasse in die lug word ook by atmosfeer ingesluit

1

, − Meeste van die atmosfeer kan naby oppervlakte van die Aarde aangetref word, waar lug die
digste is.
− Lug bevat 78% stikstof, 21% suurstof en ander gasse.
− Koolstofdioksied in atmosfeer is noodsaaklik vir oorlewing van plante.
− Sonder suurstof en koolstofdioksied in die atmosfeer, sou daar geen lewe op aarde wees nie.


• Biosfeer (alle lewende plante en diere)
− Omvat alle lewende dinge op die aarde (plante, diere en mense).
− Biosfeer is gebied waar land, lug en water saamkom.
− Meeste lewe kan tussen 3 m onder oppervlakte van die Aarde en 30 m bo die grond en 200 m bo
oseane aangetref word.
− Biosfeer is wêreldwye ekosisteem wat biotiese en abiotiese elemente bevat.
− Dis waar plante en diere energie en voedingstowwe kry om te oorleef.
− Biosfeer word in biome verdeel.
− Soortgelyke plante en dier kom daar voor.
− Bv. Toendra, woude, reënwoude, woestyne.


INTERAKSIE TUSSE SFERE VAN DIE AARDE
− Wind waai, rotse vorm, word opgebreek en vorm weer.
− Diere en plante leef, groei, sterf en ontbind – water beweeg in riviere na die see.
− Die optredes vind nie in isolasie plaas nie.
− 4 sfere is elke dag in interaksie.




2

, − Sfere is nou so verwant dat verandering in 1 sfeer tot verandering in ander sfeer kan lei.
− bv. Die bome (biosfeer) benodig koolstofdioksied wat deel vorm van die atmosfeer.
− Die veranderings word gebeurtenisse genoem.
− Mense (biosfeer) bou dam uit rotsmateriaal (litosfeer).
− Water in die meer (hidrosfeer) sypel in rotswande agter die dam in as grondwater (litosfeer), of
verdamp in die lug (atmosfeer).




3

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller anrventer. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $4.45. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

65507 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$4.45
  • (0)
Add to cart
Added