Gedurende die vier kwartale van die jaar is omvattende notas gemaak oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe. Die aantekeninge strek van inligting oor netwerke, webwerwe, en webtoepassings. Daar is ook aandag geskenk aan e-pos kommunikasie, kwaadwillige sagteware, en die bevordering van internetveiligh...
,Inleiding tot rekenaars
Definisie van 'n Rekenaar:
• Elektronies (benodig elektrisiteit vir werking).
• Programmeerbaar vir verskeie take.
• Diverse toestelle, soos skootrekenaars, tablette, en slimfone, is voorbeelde
van rekenaars.
Hardeware en Sagteware:
• Hardeware: Fisiese komponente soos muis, skerm, sleutelbord, ens.
• Sagteware: Instruksies of programme om die rekenaar te stuur.
Verwerking en Uitvoer:
• Rekenaars ontvang input, verwerk dit, en gee uitvoer.
• Uitvoer moet dikwels gestoor word vir latere gebruik.
• Kommunikasie met ander rekenaars is belangrik.
Data en Inligting:
• Data is onverwerkte items, insluitend teks, syfers, grafika, ens.
• Inligting is die betekenisvolle resultaat van die verwerking van data.
Kennismaking met Windows:
• Bedryfstelsel beheer alle aktiwiteite.
• Laai (Boot): Proses wanneer 'n rekenaar aangeskakel word.
• GUI (Graphical User Interface): Ontwerp vir gebruik met muis en sleutelbord.
• Muisaksies: Links klik, regs klik, dubbel klik, sleep.
• Taakbalk, Start-knoppie, ikone, ens.
Stoor en Geheue:
• Leer: Versameling data of inligting op 'n rekenaar.
• Stoor: Plek waar werk permanent gebêre word.
• Geheue: Plek waar tydelike werk gebêre word.
Sleutelbordvaardigheid:
• Sleutelbord is 'n algemene toevoertoestel.
• QWERTY-sleutelbordstandaard.
• Touch typing: Tik sonder om na sleutelbord te kyk.
• Oefen met 'n typing tutor om vaardigheid te verbeter.
, Sagteware.
• Stel instruksies vir die
rekenaar om te volg.
• Laai vanaf stoormedium
na geheue vir gebruik.
Toepassingsversus
Stelselsagteware:
• Toepassingsagteware
- Groep
programme vir
spesifieke
gebruikerstake.
• Stelselsagteware
- Beheer, ondersteun, en bedryf die rekenaar.
- Voorbeelde: bedryfstelsel, antivirusprogramme.
Die Bedryfstelsel.
• Beheer alle rekenaaraktiwiteite.
• Noodsaaklik vir rekenaarfunksie.
• Eerste programme by aanskakeling (boot).
• Voorbeelde: Windows (8, 10), macOS, Linux, iOS, Android.
• Funksies:
- Bestuur hardeware en sagteware.
- Onderhou sekuriteit.
- Bied 'n gebruikervriendelike grafiese koppelvlak (GUI).
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SamanthA2006. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $3.13. You're not tied to anything after your purchase.