Stoor Toestelle en Media
1. Vastetoestel-aandrywer (Solid-State Drive – SSD)
‘n Stoortoestel wat geen bewegende dele het nie, wat dit stiller
Definisie
en sterker as ‘n HDD maak. Dit werk baie vinniger as die
tradisionele hardeskyf aangesien dit data elektronies stoor.
• Vinnige toegang tot gestoorde lêers
Doel en funksie
• Verbeter algemene prestasie van rekenaar.
• Gebruik mikroskyfies – geen bewegende dele
Hoe dit werk
• Gebruik ‘flitsgeheue’ – data gaan nie verlore as krag afgaan
• Skryfspoed is baie vinnig – korter aanskakel tyd
• Minder geneig om beskadig te raak
Voordele
• Is stiller
• Het ‘n lae kragverbruik
• Is duurder as HDD’s per GB
Nadele
• Byna onmoontlik om data vanaf SSD te herstel
• Het ‘n beperkte aantal skryfsiklusse
Beperkings
• Beperk in beskikbaarheid
• Kan gevind word in slimfone, tablette en rekenaars
Toepassing
• Is die standaard vir ultradun en hoë prestasie rekenaars
,2. Geheuekaartleser (Memory Card Reader)
Definisie ‘n Toestel wat aan ‘n rekenaar gekoppel word wat ontwerp is om
data uit verskillende soorte stoormedia te aanvaar en te lees.
Doel en funksie • Is ‘n toestel vir toegang tot die data op ‘n geheuekaart.
• Dra beelde vinniger oor na ‘n rekenaar as vanaf ‘n digitale
kamera
• Verbruik minder krag
Voordele
• Meervoudige kaartleser – kan op verkillende kaarte lees of skryf
• Interne kaartleser – verskaf ekstra stoorspasie, sonder om ekstra
toestel saam te dra
• Pas nie almal oral nie
Nadele • Gereelde gebruik kan kaart beskadig
• Lastig om eksterne kaart saam te dra
Toepassing • Geïntegreer in byna alle mobiele toestelle
Stoor Toestelle en Media
3. Multi-aanraakingskerm (Multi-touch screen)
Definisie ‘n Eienskap van ‘n skerm wat dit toelaat om meer as een punt
wat gelyktydig aangeraak word, te registreer.
• Werk met raakpanele.
Doel en funksie • Stel gebruikers in staat om met hul toestelle te kommunikeer deur
die aantal koppelvlakopsies uit te brei.
• Bied meer funksies sonder om kieslyste te gebruik.
Voordele • Kan verskeie gebruikers in staat stel om op dieselfde skerm te
kommunikeer.
• Beperking op hoeveel fisiese aanrakings op ‘n klein skerm
Beperkings
moontlik is.
• Knyp en rek met vingers.
Toepassing • Reageer op vingerbewegings
• Bv. – slimfone, tablette, skootrekenaars.
2
, 4. HDMI (Hoë-Definisie Multimedia Koppelvlak)
(High-definition multimedia interface) ‘n poort vir die koppeling
Definisie van hoë-definisie-videotoestelle, soos rekenaarmonitor,
videoprojektor en digitale televisie. Dit dra hoë-gehalte-video- en
klankseine.
• Laat ‘n poort toe om hoë resolusie digitale video, klank van
Doel en funksie toestel opdragte te stuur deur ‘n koppelaar en deur ‘n enkele
kabel.
• Hoër kwaliteit
Voordele • Vermoë om ‘n hoë bandwydte van data met ‘n enkele kabel te
vervoer.
• Wissel vertragings
Nadele
• Fisiese kabel word steeds vereis
Toepassing • Amper elke TV, DVR, Disc-speler kom met HDMI
5. 3D-drukkers
Kan driedimensionele soliede objekte vanaf ‘n digitale model van
Definisie
die item skep deur opeenvolgende la materiaal bo-op mekaar te
plaas.
• Om te kan vervaardig, lees die drukker die ontwerp uit ‘n 3D-
Doel en funksie drukbare lêer en smelt dan lae vloeistof, poeier, papiervesel of
velmateriaal bo-op mekaar om die model te bou.
• Baie goedkoper as ander vervaardigingsmetodes.
Voordele • Tuisgebruikers kan toegang kry tot masjiene wat modelle bou.
• Kan ‘n fisiese model bestudeer voordat dit vervaardig word.
• Kan lank neem om modelle te skep.
• Beperkte materiaal kan gebruik word.
Nadele
• Verbruiksartikels is relatief duur.
• Uitlaatgasse kan giftig wees.
• Modelgrootte is beperk tot drukkergrootte.
Beperkings • Kan slegs een materiaal op ‘n slag druk.
• Nie geskik vir massa produksie nie.
Toepassing • Kan driedimensionele vaste voorwerpe skep.
3
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller wilmathuynsma. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $2.85. You're not tied to anything after your purchase.