100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Vraag (Lina Spies) $2.74
Add to cart

Summary

Summary Vraag (Lina Spies)

 17 views  3 purchases
  • Course
  • Institution

Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou.

Last document update: 1 year ago

Preview 1 out of 4  pages

  • November 11, 2023
  • January 5, 2024
  • 4
  • 2023/2024
  • Summary
  • Unknown
  • 200
avatar-seller
“Vraag”
(Lina Spies)
Opstelvraag: SACAI JUN 2021


Skryf ’n opstel van 150 – 200 woorde waarin jy die verliefdheid en liefde vergelyk.
Verduidelik ook die beeldspraak wat gebruik is.


INLEIDINGSPARAGRAAF Leerder moet ’n toepaslike inleidingsparagraaf verskaf,
byvoorbeeld: Beeldspraak is in die gedig “Vraag” gebruik om die verskille tussen
verliefdheid en die liefde ten toon te stel.


LIGGAAM Verliefdheid word metafories gelyk gestel aan ’n siektetoestand: Wanneer
jy verlief is, ervaar jy hartkloppings en jy is kort van asem, asof jy siek is. Dit is ondraaglik
omdat die verliefdes so gefokus is op die fisiese aantrekkingskrag. Indien die paartjie
“’n jaar, hoogstens agtien maande” uitgehou het, gebeur een van twee dinge: óf
die verliefdheid verdwyn/sterf, óf verliefdheid verander na liefde. Die liefde kan nie
meer so maklik sintuiglik ervaar word nie, en is baie meer onopsigtelik. Jy sien dit net in
die “glim van die lag” of die “opslag van ’n oog”.


Die liefde word terselfdertyd gelyk gestel aan ’n kragdraad en ’n haar. Metafories
word ’n kragdraad gebruik om die liefde te beskryf omdat dit onbreekbaar is en aan
twee punte krag gee, soos geliefdes wat aan mekaar krag gee. Die liefde is ook
kompleks soos ’n kragdraad en ’n mens kan maklik seerkry wanneer jy nie kundig
daarmee omgaan nie. Die liefde word daarna vergelyk met ’n haar, wat ironies is,
want ’n haar kan maklik breek. Tog kan dit maklik weer teruggroei en só is versoening
moontlik indien daar ware liefde is.


SLOTPARAGRAAF Leerder moet ’n toepaslike slotparagraaf verskaf, byvoorbeeld: Ten
slotte is dit duidelik dat verliefdheid en die liefde van mekaar verskil.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $2.74. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

56880 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$2.74  3x  sold
  • (0)
Add to cart
Added