100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 10: DRAMA - PALJAS (Chris Barnard) $6.50
Add to cart

Summary

Summary Graad 10: DRAMA - PALJAS (Chris Barnard)

 157 views  2 purchases
  • Course
  • Institution

AFRIKAANS EAT Graad 10 DRAMA PALJAS (Chris Barnard) Hierdie notas is saamgestel deur die volgende vraestelle, SACAI JUN (2019)), SACAI NOV (2019), SACAI NOV (2020), SACAI NOV (2021)

Last document update: 11 months ago

Preview 9 out of 41  pages

  • November 12, 2023
  • January 20, 2024
  • 41
  • 2023/2024
  • Summary
  • Unknown
  • 200
avatar-seller
1



AFRIKAANS
DRAMA
PALJAS (Chris
Barnard)
Hierdie notas is saamgestel deur gebruik te maak van die
volgende vorige eksamenvraestelle:

Hierdie notas is saamgestel deur die volgende vraestelle, SACAI JUN
(2019)), SACAI NOV (2019), SACAI NOV (2020), SACAI NOV (2021),
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN SEPTEMBER 2009, DoE/November 2009, DBE/November
2011, DBE/November 2012, DBE/Feb.–Mrt. 2012, DBE/November 2013, DBE/November 2014,
DBE/Feb.–Mrt. 2015/ DBE/November 2014, DBE/Feb.–Mrt. 2014.

Sommige inligting word herhaal om jou die verskillende maniere waarop die vrae in
eksamens/ toetse gevra word, te wys.


Sterkte. Juffrou Ansie

Inhoud
Opstel- en paragraafvrae
1.
A. Hendrik en Katrien se verhouding 3
B. Willem wat nie wil praat nie
C. Emma se houding teenoor Nollie
D. Hendrik se optrede teenoor die sirkusmense
E. Die nar se invloed
2. Wat in die verskillende fases van die drama gebeur. 4
3. Maniere hoe die nar die kind met sy probleem help. 5
4.


PALJAS GR10 AFR EAT
JUFFROU ANSIE

, 2


A. Hendrik en Katrien se verhouding op Toorwater 6
B. Die gevolge van Hendrik en Katrien se verhouding op hulle gesin
C. Hoe die gesin se lewe aan die einde van die verhaal verander het
5.
A. Manuel se aankoms en eerste ontmoeting met Willem op Toorwater 7
B. Manuel se rol in Willem se lewe
C. Die vriendskap wat tussen Manuel en Hendrik ontwikkel het
6. Verhoudings in die gesin: 10
A. Hendrik en Katrien
B. Hendrik en Emma
C. Hendrik en Willem
7.
A. Toorwater as blyplek 12
B. Die koms van die sirkus
C. Die dorpsmense/gemeenskap se optrede
8. Die titel 15
9.
A. Wat met die McDonalds by die dans gebeur het 15
B. Wat tussen die huismense gebeur het nadat hulle die dans verlaat het
C. Hoe Manuel se paljas alles uiteindelik weer laat regkom het.
10. KONTEKSUELE VRAE 17 - 40



__________________________________________




PALJAS GR10 AFR EAT
JUFFROU ANSIE

, 3


Opstelvrae

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN SEPTEMBER 2009

OUDOKTER Jy moet ophou om die wêreld te probeer reg raas, Hendrik.

HENDRIK Ek praat. Ek praat die heeltyd. Ek is al een wat praat




Oudokter sê hier wat eintlik fout is met Hendrik en sy gesin. Hulle het probleme om
behoorlik met mekaar te kommunikeer.

Skryf ʼn opstel van 250 − 300 woorde waarin jy hierdie stelling motiveer.

Jou opstel moet ʼn inleiding en ʼn slot hê. Jy mag in jou opstel verwys na:

⚫ Hendrik en Katrien se verhouding
⚫ Willem wat nie wil praat nie Pa Hendrik & Willem
⚫ Emma se houding teenoor Nollie
⚫ Hendrik se optrede teenoor die sirkusmense
⚫ Die nar se invloed



Hendrik en Katrien se verhouding

• nie meer tyd vir mekaar nie
• deel nie meer dieselfde bed nie
https://www.youtube.com/watch?v=lOH4GoPfWcU

• niks vir mekaar te sê nie
• net herinneringe aan hoe dit was/Hendrik verlang terug
• Frans maak Katrien bewus van wat sy mis
Willem wat nie praat nie

• gestryery ontstel Willem so dat hy ophou praat
• praat nou al vir 2 jaar nie
• dokter wys daarop dat niks verkeerd is nie
• geskrik of ontsteld oor iets
Emma se houding teenoor Nollie

• hou van hom, maar bang vir emosies

PALJAS GR10 AFR EAT
JUFFROU ANSIE

, 4


• wil nie soos ouers word nie
• Hendrik wil hê Emma en Nollie moet beleef wat hy nou nog net oor droom
Hendrik se optrede teenoor sirkusmense

• wil misverstand met geweld oplos
• onverdraagsaam teenoor alles wat vreemd is
• doen alles in sy vermoë om die sirkusmense van sy stasie af weg te kry
Nar se invloed

• maak vriende met Willem
• leer hom lag/gee hom selfvertroue
• leer hom die lewe geniet
• leer die gesin saamstaan
• leer die gesin verdraagsaamheid teenoor andersheid
__________________________________________________________

DoE/November 2009

Skryf ʼn OPSTEL (250 – 300 woorde) waarin jy vertel wat in die verskillende fases van die
drama gebeur. Jou opstel moet ʼn inleiding en ʼn slot hê. Jy moet in jou opstel verwys na
die:

• Eksposisie
Pa Hendrik die Stasiemeester
• Motoriese moment

• Verwikkeling

• Krisis

• Klimaks

• Oplossing/Ontknoping

Eksposisie

• Die leser leer die karakters ken: Hendrik, Katrien,
Emma, Willem, Frans en Nollie. https://www.youtube.com/watch?v=lOH4GoPfWcU


• Die ruimte word bekendgestel: Karoo en Toorwater.

Motoriese moment:

• Dis die gebeurtenis wat handeling (drama) aan die gang sit.

• Die gesin hoor die gebrul van die leeu.

PALJAS GR10 AFR EAT
JUFFROU ANSIE

, 5


• Die sirkustrein staan op die stasie.

Verwikkeling:

• Die drama ontwikkel.

• Spanning word opgebou.

• Die gesin kommunikeer nie.

• Emma is bang vir ’n verhouding met Nollie.

• Emma se houding veroorsaak konflik met Hendrik.

• Emma se houding veroorsaak ook konflik tussen Katrien en Hendrik.

• Katrien se innerlike konflik oor aandag van Frans word uitgebou.

• Hendrik gesels oor onbelangrike dinge.

• Die gebrek aan kommunikasie tussen Hendrik en Katrien word uitgebou.

• Manuel en Willem se verhouding word uitgebou.

• Willem begin met Manuel kommunikeer.

• Die gesin se verhouding met die gemeenskap word belig.

Krisis:

• Dis die toppunt van die spanning.

• Die polisie skiet vir Manuel.

Klimaks:

• Dis die ommekeer van die spanning (konflik).

• Die gebeure tydens die volstruisdans.

• Die gesin word met tamaties en eiers weggejaag.

• Die gesin kom voor hulleself te staan.

• Emma wys daarop dat hulle net oor onbelangrike dinge gesels.

Oplossing/Ontknoping:

• Die konflik word opgelos.

• Die gemeenskap kom vra om verskoning.

• Die gemeenskap dans saam.

Slot:

Die vertelling word sinvol saamgevat en afgesluit.

PALJAS GR10 AFR EAT
JUFFROU ANSIE

, 6


________________________________________________

Skryf ʼn paragraaf waarin jy van VYF maniere vertel hoe die nar die kind met sy
probleem help.

➢ Die nar praat Willem se taal.
Manuel die nar en Willem.
➢ Manuel is nie so konserwatief soos Willem se ouers
nie.
➢ Hy leer Willem om toertjies te doen.
➢ Hy praat hoendertaal met Willem en dit laat hom
lag.
➢ Hy tree soos ’n kind op met die wysheid van ’n
volwassene.
➢ Hy kommunikeer op ’n ander vlak met Willem as sy
ouers. https://www.youtube.com/watch?v=lOH4GoPfWcU

➢ Hy is alles wat Willem graag wil wees.
➢ Hy wys dat grootmense ook koel kan wees.
➢ Hy speel met hom.
➢ Hy leer hom teken.
➢ Hy leer hom lag

____________________________________________

DBE/November 2011

Die lede van die McDonald-gesin het elkeen met hulle eie probleme en vrae
rondgeloop, omdat hulle nie met mekaar gepraat het oor dinge wat belangrik was nie.

Skryf ʼn OPSTEL (250–300 woorde) waarin jy vertel van Hendrik en Katrien se lewe

op Toorwater. Jou opstel moet ʼn inleiding en ʼn slot hê.

Verwys in jou opstel na:

• Hendrik en Katrien se verhouding op Toorwater

• Die gevolge van Hendrik en Katrien se verhouding op hulle
gesin

• Hoe die gesin se lewe aan die einde van die verhaal
verander het



PALJAS GR10 AFR EAT
JUFFROU ANSIE

, 7


Hendrik en Katrien se verhouding op Toorwater

• Hulle het alleen op ʼn afgeleë stasie in die Karoo gewoon.

• Hendrik het in die verlede geleef en geluister na musiek van toe hy jonk en verlief

was.

• Hendrik het van Toorwater gehou, want hier was hulle geїsoleerd en weg van mans

wat sy vrou van hom kon wegneem.

• Hendrik het nie regtig geweet hoe Katrien oor hom gevoel het nie.

• Hendrik het nie oor sy gevoelens gepraat nie.

• Hendrik het sy eensaamheid agter ʼn vrolike houding probeer wegsteek.

• Frans se besoeke en vrugte wat hy vir Katrien gebring het, het Hendrik kwaad

gemaak.

• Katrien was afsydig teenoor Hendrik en het sy toenadering geweier met die

verskoning dat Willem wakker sou word.

• Katrien het eensaam en afgesonder gevoel.

• Katrien het gevoel dat Hendrik niks met sy lewe gedoen het nie.

• Katrien se lewe was eentonig en sy het vasgevang gevoel in haar lewe.

• Katrien wou vlug en het gedroom van weggaan na ander plekke toe.

• Katrien het gehuil as sy dink niemand sien haar nie

• Katrien het gevoel Hendrik ken vrouens glad nie, Hendrik het meer van stukkende

karre geweet as van vrouens.

• Katrien het gereeld voor die venster gestaan en die verte ingekyk.

• Katrien het nooit vir Hendrik gesê hoe eensaam en ongelukkig sy gevoel het nie.

• Katrien het heeltyd die begeerte na ʼn beter lewe gehad.

• Katrien het Frans se aandag geniet en dit het haar nog eensamer in haar huwelik

laat voel.

Die gevolge van Hendrik en Katrien se verhouding op hulle gesin

• Hendrik en Katrien het nie soos ouers/man en vrou gekommunikeer nie en op

hierdie manier geen probleme opgelos nie.

• Emma het nie oor haar emosies gepraat nie en Frans se besoeke het haar ontstel.

PALJAS GR10 AFR EAT
JUFFROU ANSIE

, 8


• Emma het vir haar ma gesê sy wou nie trou nie.

• Emma het gevoel haar pa verstaan haar nie, want hy wou vir Nollie aan haar afsmeer.

• Willem was stom en het met gebaretaal gekommunikeer.
Die sussie Emma.
• Hendrik het sy gesin met raas probeer beheer en so respek
probeer afdwing.

• Willem was hartseer oor sy ouers se bakleiery en hy het dinge
gehoor wat hy nie

wou hoor nie.

• Emma het nie meer klavier gespeel nie en eers toe Willem
begin praat het, het sy https://www.youtube.com/watch?v=lOH4Go

weer begin speel. PfWcU


• Emma het haar van haar gesin onttrek en wou niks met Nollie
te doen hê nie.

Hoe die gesin se lewe aan die einde van die verhaal verander het

• Die gesin het begin praat toe Willem weggeraak het.

• Hendrik se keuse om vir Manuel te ondersteun na sy skietongeluk het bygedra om

die gesin bymekaar te bring.

• Die insident by die Volstruisdans was ʼn keerpunt in hulle verhouding.

• Die dorpsmense het hulle aanvaar as deel van die gemeenskap.

• Hulle moes praat oor alles al maak dit ook hoe seer.

• Hulle kon mekaar weer ondersteun.

• Elkeen in die gesin kon wees wie hy of sy was of wou wees.



DBE/November 2012

Nadat Manuel en die sirkus op Toorwater aangekom het, het Willem vir Manuel

ontmoet. Só het Manuel deel van Willem se lewe geword en het later ook ʼn vriendskap




PALJAS GR10 AFR EAT
JUFFROU ANSIE

, 9


met Hendrik begin.
Manuel die nar en Willem.
• Manuel se aankoms en eerste ontmoeting met
Willem op Toorwater

• Manuel se rol in Willem se lewe

• Die vriendskap wat tussen Manuel en Hendrik
ontwikkel het



Manuel se aankoms en eerste ontmoeting met Willem https://www.youtube.com/watch?v=lOH4GoPfWcU

op Toorwater

• Die sirkustrein het op Toorwater in plaas van
Uniondale aangekom.

• Die McDonalds was geskok om die trein op die stasie te sien.

• Hendrik was geskok en vies oor die aankoms van die sirkustrein op Toorwater,

want niemand het hom as stasiemeester laat weet nie.

• Daar was agt trokke met diere.

• Willem het Manuel ontmoet toe Manuel met ʼn olifant aan ʼn tou in die veld gestap

het.

• Manuel het Willem toegelaat om die olifant te lei.

• Willem het eers net die tou gehou, maar Manuel het gewys hoe om die tou te

trek sodat die olifant kon volg.

• Willem het die olifant met groter selfvertroue begin lei.

• Op ʼn manier het Manuel vir Willem laat deel voel van die sirkus.

Manuel se rol in Willem se lewe
Die sirkustrein.
• Die sirkustrein het ʼn paar dae later weggegaan,
maar Manuel het agtergebly.

• Willem en Manuel het mekaar gereeld in ʼn ou,
vervalle skuur naby die stasie

ontmoet en Willem was baie bly dat Manuel nie
weggegaan het nie.

• Manuel en Willem het baie dinge saam gedoen,
soos op kafbale gedans, in die https://www.youtube.com/watch?v=lOH4GoPfWcU




PALJAS GR10 AFR EAT
JUFFROU ANSIE

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $6.50. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

55534 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$6.50  2x  sold
  • (0)
Add to cart
Added