100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary ʼn Mite (Kobie Korf) $2.73
Add to cart

Summary

Summary ʼn Mite (Kobie Korf)

 69 views  2 purchases
  • Course
  • Institution

ʼn Mite (Kobie Korf) Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou.

Preview 1 out of 3  pages

  • November 12, 2023
  • 3
  • 2023/2024
  • Summary
  • Unknown
  • 200
avatar-seller
Titel: ‘n Mite – die feit dat ons oud – president
klippe gekap het in die tronk klink onmoontlik “’n Mite”
(Kobie Korf)




‘n Mite: ‘n ou verhaal oor bonatuurlike mense
of gedaantes: ‘n denkbeeldige persoon. ‘n Saak
of ‘n idee: praatjies wat nie feitlik korrek is nie.




‘n Fabel: ‘n verhaal wat die diere as karakters
gebruik om ‘n les of boodskap oor te dra, en
wat op mense van toepassing gemaak kan
word: versinsel of leuen.




Inleiding:

Mnr Nelson Mandela het tydens die apartheidsjare hard teen apartheid baklei en is deur die veiligheidspolisie gesoek. Hy was permanent op die vlug. In
hierdie tyd het hy die bynaam Swart Pimpernel gekry, na die karakter uit die roman Die Skarlaken Pimpernel. Hierdie held het gedurende die Franse
revolusie, toe die Franse regering die adel links en regs gevang en hulle koppe laat afkap het, mense gehelp ontsnap het wat deur die regering vervolg is.
Die Franse owerhede het hom oral gesoek, maar hy was ‘n meester van vermomming (disguise) en hulle kon hom nie vang nie.

Mnr Mandela het hom in die apartheidsjare voorgedoen as ‘n tuinier, landbou assistent, kelner en motorbestuurder. Hy het ook die vals naam
aangeneem David Motsamayi en ‘n paspoort onder hierdie naam gekry. Later is hy gevangene geneem en vanaf 1962 het hy sewe en twintig jaar in die
tronk op Robbeneiland deurgebring, waar hy as prisonier die hele dag lank klippe gekap het. Toe apartheid beëindig is, is hy vrygelaat en met die eerste
vrye verkiesing het hy Suid – Afrika se president geword, ‘n amp wat hy vanaf 1994 tot 1999 beklee het. Mnr Mandela se wonderlike wysheid en
deursettingsvermoë (perseverance). Beginselvastheid (scrupulous). Liefdevolheid en vergewensgesindheid het mense in Suid – Afrika en oor die hele
wêreld heen so aangegryp dat hy ‘n ikoon geword het, die held van miljoene. Hy het 250 toekennings wêreldwyd ontvang, onder andere die Nobelprys
vir Vrede.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $2.73. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

55534 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$2.73  2x  sold
  • (0)
Add to cart
Added