100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Landboubestuurswetenskappe Gr 12 Vraestel 2 Rekordeksamen $4.45   Add to cart

Summary

Summary Landboubestuurswetenskappe Gr 12 Vraestel 2 Rekordeksamen

 5 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Landboubestuurswetenskappe Gr 12 Vraestel 2 Rekordeksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 DBO/ SACAI vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhi...

[Show more]

Preview 3 out of 22  pages

  • November 15, 2023
  • 22
  • 2023/2024
  • Summary
  • Unknown
  • 200
avatar-seller
LANDBOUWETENSKAPPE 2/2
Graad 12
2023
Hiedie notas is saamgestel deur ou
vraestelle. SACAI 2020,2021 & 2022.




Biometrie Biometrie is die studie van meetbare biologiese eienskappe via
rekenaartegnologie.
Geskoolde arbeid Arbeiders wat in ’n spesifieke vaardigheid opgelei is en ’n graad- of
diplomakursus voltooi het.
Vaste werkers Diegene wat die normale vasgestelde ure as plaasarbeiders werk,
naamlik 48 uur per week.
Kontantvloei Die plaas se finansiële beplanningsaspek wat verseker dat geld wat
benodig word om produksie vol te hou, ten alle tye beskikbaar is.
Resessiewe geen Die swakker allele kan net die oorerflike eienskappe in die nageslag
uitdruk as dit van albei ouers oorgeërf word.
Produksiebeplanning- en Die manier waarop ’n onderneming hierdie funksie van
ontwikkeling “aanvraagskepping” en “verkoopsbevordering” deurvoer, bepaal in
’n groot mate hul bemarkingsukses en wins
Translokasie Translokasie s die verplasing van genetiese materiaal van een
chromosoom na ’n ander.
Markewewig Die markewewig dui die toestand aan waar ’n produk se hoeveelheid
wat verbruikers benodig, presies gelyk is aan die hoeveelheid wat
produseerders wil verkoop.

,Markrisiko’s Die verandering in waarde van die produk tydens bemarking.
Prysvasstelling Die vorming van pryse van goedere en dienste in die mark deur
spontane werking van prysvormingsfaktore.
Ekonomie Bestudeer die manier waarop kragte van vraag en aanbod werk om
die verspreiding van hulpbronne en rykdom te beheer.
Mark Die plek of fisiese ligging waar die ruiltransaksie gewoonlik plaasvin
Genetika/Oorerwing Dit handel oor die oordrag van kenmerke en die eienskappe van
genetiese materiaal soos chromosome en gene.
Inkomstestaat Hierdie is ’n opsomming van die inkomste en uitgawes van die
boerdery in ’n gegewe tydperk soos ’n produksiejaar, boekjaar of
belastingjaar.
Verwerking/Prosessering/ Behels die verandering van ’n produk van sy oorspronklike vorm na
Waardetoevoeging ’n vorm wat die verbruiker makliker kan gebruik.
Vaste kapitaal Vaste kapitaal is die kapitaal wat benodig word vir investering in
bates en is dus langtermyn van aard.
Multigesegmenteerde Multigesegmenteerde bemarking laat jou toe om ’n paar segmente
bemarking te kies en ’n bemarkingstrategie te ontwikkel om hulle almal te pas
Hibriedlewenskrag/Stamboom ’n Groot toename in die groei en produktiwiteit van die nageslag
afkomstig van die kruising van geneties verskillende ouers staan as
hibriedlewenskrag/Stamboom bekend
Nywerheidsmededinging Nywerheidsmededinging ontstaan wanneer landbou hoë fisiese eise
stel aan die arbeider se uithouvermoë en relatiewe lae lone
Onvolledige dominansie Met onvolledige dominansie het die nakomelinge ’n mengsel van
eienskappe van die twee ouers se fenotipes
Erfdwang Die vermoë van diere om hul eienskappe aan die nageslag oor te dra
Landbanklening/ ’n Kapitale lening wat ’n boer moet aangaan om grond te koop
Handelsbanklening
Die fenotipe van ’n dier Die fenotipe van ’n dier kan beskryf word as die som van die
omgewingsvariasie en genetiese variasie
Meiose Seldeling waartydens gamete vorm.

, Diversifikasie Meer produksievertakkings word in die boerderybedryf ingesluit om
verkope en seisoenale volumes te verbeter.
Heterosigoties ’n Individu met twee verskillende allele van dieselfde geen.
Gamete Die gespesialiseerde geslagselle wat tydens bevrugting saamsmelt.
Begroting ’n Skriftelike dokument wat toekomstige aktiwiteit met betrekking
tot inkomste en uitgawes beskryf gebaseer op projeksies en
historiese data
Standaardisasie Die voorsiening van standaardspesifikasies wat eenvormigheid aan
’n groep produkte sal verleen met betrekking tot faktore soos
gehalte, grootte, massa, kleur en vog.
Volledige dominansie Wanneer een geen die uitwerking van ’n ander geen geheel en al
oorskadu wat betref die oorerflikheidsfaktor
Ondervoeding Ondervoeding is wanneer diere stadig groei en voortplanting word
benadeel.
Netto plaasinkomste Netto plaasinkomste is die totale bruto marge minus die algemene
plaasuitgawes.
Die teelwaarde Die teelwaarde verwys na die totaal van die geeneffekte van ’n
teeldier, soos deur die prestasie van sy nageslag gemeet.
Arbeidsproduktiwitei Arbeidsproduktiwiteit is ’n maatstaf wat deur plaasbestuurders
gebruik word om na die uitsette van die arbeidsmag te verwys.
Arbeid is die menslike, fisieke en verstandelike inspanning wat gebruik word
om goedere en dienste te skep
Aa Verteenwoordig ’n heterosigotiese genotipe by skap
DNS Kom voor in die kern en verskaf genetiese instruksies vir die
funksionering van selle
Begroting ’n Skriftelike dokument wat toekomstige aktiwiteit met betrekking
tot inkomste en uitgawes gebaseer op projeksies en historiese data
uiteensit.
Beplanning Die bestuursaksie waardeur kort- en langtermynstrategieë vir ’n
boerderyonderneming ontwikkel word

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $4.45. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

62890 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling

Recently viewed by you


$4.45
  • (0)
  Add to cart