100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Gr 12 Toerisme Novembereksamen $5.08   Add to cart

Summary

Summary Gr 12 Toerisme Novembereksamen

 23 views  1 purchase
  • Course
  • Institution

Gr 12 Toerisme Novembereksamen notas is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 DBO/ SACAI vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhindernisse of wat sukk...

[Show more]

Preview 3 out of 30  pages

  • November 15, 2023
  • 30
  • 2023/2024
  • Summary
  • Unknown
  • 200
avatar-seller
TOERISME
2023
GRAAD 12
NOVEMBER
EKSAMEN
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel. NSS NOVEMBER: TOERISME
2019, NSS NOVEMBER: TOERISME 2020, NSS NOVEMBER: TOERISME | 2021. Hierdie is voorgestelde
antwoorde uit die memorandum. Sommige inligting word herhaal, ek wil jou die verskillende maniere
wys waarop dieselfde inligting gevra word.

Ek moedig jou aan om die berekening/illustrasievrae te beantwoord sonder om eers na die antwoorde te
kyk.


Sterkte. Juffrou Ansie
Onderwerpe:

1. Kontekstuele vrae
2. Toerisme sektore & Kommunikasie en kliëntediens
3. Kaartwerk en toerbeplanning
4. Toerisme-aantreklikhede en Kultuur- en erfenistoerisme
5. Volhoubare en verantwoordelike toerisme
6. Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme
7. Bemarking

,1. KORTVRAE
Stille Oseaan Die Internasionale Datumlyn (IDL) is 'n denkbeeldige lyn deur die Stille
Oseaan
Euro ’n Toeris besoek die Eiffeltoring. In watter geldeenheid sal die toeris die
toegangsfooi betaal?
WHO Die organisasie wat aansteeklike siektes regoor die wêreld beheer
'n Toerbegroting 'n Toerbegroting bestaan uit die volgende Verblyf, etes en vervoer
Vermenigvuldiger effek Die verspreiding van fondse deur verskillende sektore sodat meer mense
kan baat.
Toerisme Indaba ’n Jaarlikse handelskou wat in Durban gehou word waar hulle Suid-
Afrikaanse toerismeprodukte bemark.
Groen kanaal Wanneer jy deur doeane gaan, moet jy deur hierdie kanaal gaan as jy
belastingvrye produkte het.
Cholera ’n Siekte wat jy kan kry wanneer jy besmette water drink.
TOMSA Die organisasie wat heffings op alle toerismeprodukte in Suid-Afrika
invorder.
ITB Die ITB in Berlyn is 'n geleentheid om Suid-Afrika op 'n internasionale vlak
te bemark.



Reiskliniek 'n Gesondheidsertifikaat kan by 'n reiskliniek verkry word
Straal moegheid Straalmoegheid sal gevoel word deur 'n reisiger wat van Suid-Afrika na
Engeland vlieg. Straalmoegheid kan beskryf word as moegheid wat die
passasiers ervaar ná 'n langafstandvlug.
Yen Japan se geldeenheid is Yen.
Onvoorsiene 'n Vliegtuigongeluk word as 'n onvoorsiene gebeurtenis geklassifiseer.
gebeurtenis
Pps Per persoon wat deel
’n Lugmark ’n Lugmark is waar meer as 60% van inkomende toeriste vlugte deur ’n
internasionale lughawe gebruik.

, 'n Grondmark 'n Grondmark is waar meer as 60% van inkomende toeriste padvervoer
(motor/bus/trein) deur 'n grenspos gebruik.
Europese Die tipe visum wat jy nodig het om lande in die Europese Unie (EU) te
besoek
Windpompe 'n Kenmerk van die Nederlandse landskap en simbool van die land se stryd
teen water




Die staatsdepartement verantwoordelik vir die uitreiking van die dokument
hieronder wat burgerskap toon en toestemming gee om die land te verlaat:
Departement van Binnelandse Sake

Besienswaardighede in Die Koepel van die Rots en die Klaagmuur
ISRAEL
Venesië ’n Italiaanse stad wat geassosieer word met gondels en waterkanale
Politieke situasie Protesoptogte en stakings wat 'n negatiewe impak op internasionale
aankomelinge in 'n land het.
Wêreld Gebeurtenis Die stad Tokio wat die Olimpiese Spele in 2020 aanbied.
Onverwagte gebeure Die Corona-virus-uitbreuk in China.
Kredietkaart ’n Visa of Mastercard wat deur die bank uitgereik word en wat die toeris op
’n oorsese reis kan gebruik.
Voorafgelaaide 'n Internasionale reisiger gebruik Travel Wallet as sy voorkeurbetaalmetode
buitelandse valuta tydens sy wêreldreis.
debietkaarte
Pond Sterling / Britse dam / Pond
Engeland, Skotland, Wallis, Verenigde Koninkryk


Nismark 'n kleiner mark wat dieselfde kenmerke en dieselfde behoeftes deel
Vatikaanstad Ook genoem die 'heilige stoel', aangesien dit deur die Pous beheer word.
Die Sixtynse kapel en St Peter's Basilica is werklik argitektoniese wonders
om te aanskou.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $5.08. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

67474 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$5.08  1x  sold
  • (0)
  Add to cart