Graad 9 Wiskunde (WISK) November Vraestel 2 en Memo - 2023
159 views 2 purchases
Course
Mathematics
Institution
9th Grade
Graad 9 Wiskunde (WISK) November Vraestel 2
Groot Totaal: 75 punte
Die vraestel dek die volgede werk:
2D meetkunde | reguitlyn meetkunde | transformasie meetkunde | omtrek & oppervlakte | buite-oppervlakte & volume
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se ken...
VRAAG 1
1.1 Teken ‘n ruit met al sy eienskappe in wiskundige taal aangedui. (5)
1.2 Kies die regte antwoord en skryf slegs die LETTER op jou antwoordblad.
1.2.1 Watter van die volgende stellings is NIE waar van ‘n vlieëer NIE?
A Die langer diagonaal sny die korter diagonaal teen 90°
B Die korter diagonaal sny die langer diagonal teen 90°
C Diagonale sny mekaar
D Diagonale is gelyk
1.2.2 ‘n Gelykbenige driehoek het ‘n boonste hoek van 70°. Die individuele waarde van die
ander hoeke sal wees:
A 60°
B 55°
C 70°
D 65°
1.2.3 ‘n Translasie is:
A Enige horisontale of vertikale skuif in posisie van ‘n voorwerp.
B ‘n Spieëlbeeld van die oorspronklike voorwerp.
C ‘n Vergroting van die oorspronklike voorwerp.
D ‘n Verkleining van die oorspronklike voorwerp.
1|Page www.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 9 November Vraestel 2
, 1.2.4 Wat is die lengte van AC in die figuur hieronder:
A 16cm
B 15cm
C 13cm
D 5cm
1.2.5 ‘n Punt van ‘n vorm het koördinate (−2 ;3), wat sal die nuwe koördinate wees na ‘n
y=−x refleksie
A (3 ;−2),
B (2 ; 3),
C (−3 ; 2),
D (3 ; 2), (5)
[10]
VRAAG 2: MEETKUNDE
Gebruik die volgende struktuur om die vrae te beantwoord.
Stelling: Rede:
^ F = 32°
2.1 In die diagram hieronder A ^B E = 65° en D C
2.1.1 Bereken die grootte van B ^
A C . Gee redes en wys berekeninge. (3)
2|Page www.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 9 November Vraestel 2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SummariesSA. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $2.85. You're not tied to anything after your purchase.