100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Lewenswetenskap notas November Vraestel 1 $7.26   Add to cart

Summary

Summary Lewenswetenskap notas November Vraestel 1

 27 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Vraestel 1(bestaan uit kwartaal 2 en 3 se werk) Die opsommings handel oor vraestel 1 se werk Glo my hierdie opsommings is goud werd! Dit het my werlik baie gehelp asook al my vriende en vriendinne

Preview 3 out of 22  pages

  • November 19, 2023
  • 22
  • 2023/2024
  • Summary
  • 201
avatar-seller
Vraestel 1.




Lewenswetenskap.



 Fotosintese
 Dierevoeding
 Selrespirasie
 Gaswisseling
 Ekskresie
 Uitskeiding

.

,FOTOSINTESE
PROSES VAN FOTOSINTES
Twee fases kan onderskei word:
Ligfase - dit vind in die aanwesigheid vanligplaas(ligafhanklik)
Donkerfase - dit kan in lig of donker plaasvind (ligonafhank

Ligfase
. Die ligfase vind in die grana van die chloroplaste plaas.
. Stralingsenergie van die son word deur die chlorofilmolekules in die tilakoiedes geabsorbeer
. Energie-omskakeling vind plaas en stralingsenergie word na chemiese energie omgeskakel.
. Die chemiese energie word vir twee prosesse gebruik:
. Watermolekules word opgesplitstergieryke waterstofatome (wat oorgedra word na die
donkerfase) en suurstofatome (wat as 'n gas aan die atmosfeer vrygestel word). Hierdie
proses staan bekend as fotolise.
. Die energiedraer ATP word gevorm, en word weer in die donkerfase gebruik.




Donkerfase (Calvinsiklus)
. Die donkerfase vind in die stroma van die chloroplaste plaas.
. Koolstofdioksied wat uit die atmosfeer geabsorbeerdord, verbind met die energieryke H-
atome vanaf die ligfase en gebruik die energie, wat uit ATP
(in die ligfase gevorm) vrygestel is.
. Energieryke koolhidrate (glukose) word gevorm.
. Oortollige glukose word omgeskakel na stysel en in hierdie
vorm geberg.

, FAKTORE WAT DIETEMPO VAN FOTOSINTESE
BEiNVLOED
Ligintensiteit
. 'n Toename in ligintensiteit veroorsaak'n toename in die tempo van
fotosintese, van maar net tot op 'n maksimum vlak.
. Sodra die ligintensiteit te hoog raak, sluit die stomata en
koolstofdioksied raak dan 'n beperkende faktor.

Temperatuur
. Plante fotosinteer maksimaal by 25?C.
. Te hoë en te lae temperature vertraag die tempo van fotosintese.
. By lae temperature is ensieme onaktief en by hoë temperature
denatureer ensieme.
. By hoë omgewingstemperature sluit die stomata om waterverlies te
beperk, dan raak koolstofdioksied weer 'n beperkende faktor.

Koolstofdioksied (CO2) konsentrasie
. 'n Afname in CO2-konsentrasie lei tot 'n afname in die tempo van
fotosintese.
. 'n Toename in CO2-konsentrasie lei tot 'n toename in die tempo van
fotosintese.

SELRESPIRASIE
GLOKSE EN SUURSTOF IS NODIG VIR SELREPIRASIE
DIE PRODUKTE VAN SELREPIRASIE IS KOOLSTOFDIOKSIED,WATER EN ATP (ENGERGIE)

Plek waar selrespirasie plaasvind
. Die eerste fase vind in die sitoplasma net buite die mitochondrium, bekend as die sitosol, plaas.
. Die tweede en derde fases vind binne-in die mitochondrium plaas.




.



PROSES VAN SELRESPIRASIE
Daar word onderskei tussen:
Aërobiese respirasie (wat suurstof benodig)
Anaërobiese respirasie (wat nie suurstof benodig nie)

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller rianepretorius. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $7.26. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

84146 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$7.26
  • (0)
  Add to cart