Vraestel 2 bestaan uit kwartaal 1 en 4se werk
Die opsommings handel oor vraestel 2 se werk en sluit in al die praktiese ondersoeke. Daar is ook hier en daar bietjie motivering op 'n paar bladsye om jou deur al die leerwerk te kry .Hierdie notas het my deur die eksamen gekry en het my gehelp om '...
Virusse
Viruses besit eienskappe van nie-lewende deeltjies sowel as van lewende organisms.
Hulle bestaan uit verskillende vorms
Sub-mikroskopies Klein-elektronmikrsokoop
Viruses bestaan nie uit selle nie(nie-sellulêr) en word du sook nie as pro of eukarioties
geklassifiseer nie.
Bestaan uit 2 dele:
1. proteeienomhuisel (kapsied)
2. stukke nukleiensuur (DNA/RNA)
*een lewenseienskap=voortplanting ,maar het gasheerselle nodige om te voortplant.
Word in 2 hoofklasse gedeel:
1. Op grond van gashere
2. Op grond van inhou en simmetrie
*antibiotika kan NIE n virus dood maak NIE
Siektes
Plante Diere mense
-tabakmosaikvirus -hondsdolheid -masels
-gekruide blare bly -bek en klouseer -duiste masels
aartappel
-kankervlekke by perskes -pokke
Die bou van n virus :Bakteriofaag
BAKTERIEE
Bakterieë is die kleinste en eenvoudigste lewende
organismes.
Bakterieë word onder die ryk Monera geklassifiseer.
Bakterieë kom in feitlik enige denkbare habitat op aarde
voor, vanaf bergpieketot die dieptes van die oseane,
warm trope tot by die pole, in die grond, inplante en
diereliggame.
Sommige bakterieë leef in die teenwoordigheid van
suurstof en staan bekend,as aërobiese bakterieë, terwyl
ander in die afwesigheid van suurstof kan leefen bekend staan as anaërobiese bakterieë,
Sommige bakterieë is patogene en veroorsaak siektes soos cholera,tuberkulose en antraks.
, Basiese bou van bakterieë
Bakterieë is eensellig'en kom as enkele selle, filamente of kolonies voor
'n Bakteriesel is omring met 'n selwand wat uit polisakkariedec(koolhidrate)proteïene en lipiede
bestaan.
By sommige bakterieë (veral dié wat siektes veroorsaak), word die selwandomsluit deur 'n
slymskede of kapsel, wat die bakteriesel teen uitdroging envyande (nl. immuunselle) beskerm.
Direk onder die selwand kom 'n plasmamembraan (selmembraan) voor,wat die sitoplasma omsluit.
Die sitoplasma besit geen membraanomhulde organelle, soos vakuole,plastiede, mitochondria of ER
nie, maar ribosome kom wel voor.
'n Ware selkern (membraanomhulde) ontbreek.
Erflikheidsmateriaal (DNA) word in 'n chromatienliggaampie, bekend as 'nnukleoïed,
gekonsentreer.
Sommige.bakterieë beweeg in vloeistof met behulp van lang,draadagtigestrukture, die flagellums
(enkelvoud: flagellum)
Bakterieë kom in vier verskillende vorms voor :
staafvormig (basil)
sferies/rond (kokkus)
spiraalvormig (spiril)
kommavormig(vibrio)
Basil kokkus Spiril vibrio
Bou van n tipiese Bakterie:
fungi
Giste is eensellig,terwyl sampioene en skimmels meersellig is.
Alle fungi besit ware selkerne en is dus eukarioties.
Alle fungibesit selwande van chitien.
Alle fungi bestaan uit 'n massa vertakte filamente of hifes
Fungi besit geen chlorofil nie en is dus heterotrofies.
. Die meeste fungi is saprofiete wat op dooie organiese plant- endiermateriaal leef, bv.
broodskimmel en sampioene.
. Sommige is parasiete en teer op lewende materiaal, bv. die fungus watatleetvoet
veroorsaak.
. Sommige leef mutualisties saam met ander organismes, waar albeibevoordeel word.
, Voortplanting vind op die volgende maniere plaas:
Eensellige fungi -ongeslagtelik deur tweedeling
Meersellige fungi -ongeslagtelik deur middel van spore tydensgunstige toestande
-geslagtelik deur middel van gamete tydensongunstige toestande
Voorbeelde :-Rhizopus(broodmuf)
-mucor (broodmuf)
-sampioene
-gis
Voedsel:Rnizopus stolonifer:
Besit nie
chlorofil
nie,kan dus nie
fotosinteer
nie
is hetelotrofies
(kan nie eie ros
vervaaralg
nie,moet op
ander voed)
leef saprofities op
dooie organiese material
Swamarade wat afwaarts in groeimedium in vetak,lberend as skei risioede) ensieme af.
organiege stowwe word verteer (buite die sel) en die verteerdeproduk word
geabsorbeer=EKSTASELLULÊRE VERTERING
Bou van Rhizopus
Protista
·eensellige organisms.
Eienskappe:
is Eukarioties (eu=ware en kario=kern d.ws selle besit nware kein wat deur die kernmemoraan
omring word.)
Sluit n groot verskeidenneid organismes in bv. Protosoë en alge.
Miklosropies klein
Vrylewend in water,klam plekke op land
Parasitiese soote in iiggaamsvloelsiof van ongewerwelders en gewerweldes.
Bou van Amoeba
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller rianepretorius. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $8.18. You're not tied to anything after your purchase.