100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 10 Ekonomie Vraestel 2 $5.88   Add to cart

Summary

Summary Graad 10 Ekonomie Vraestel 2

 3 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Graad 10 Ekonomie Vraestel 2 notas is vir November eksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 DBO/ SACAI vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerh...

[Show more]

Preview 8 out of 51  pages

  • November 20, 2023
  • 51
  • 2023/2024
  • Summary
  • Unknown
  • 200
avatar-seller
1



EKONOMIE
VRAESTEL 2/2
GRAAD 10
NOVEMBER-
EKSAMEN
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel. SACAI NOV
2019 – 2021. Hierdie is net voorgestelde antwoorde uit die memorandums. Sommige
inligting word herhaal, ek wil jou die verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting
gevra word.

Ek moedig jou aan om die berekenings-/illustrasievrae te beantwoord sonder om eers
na die antwoorde te kyk.


Juffrou Ansie
Sterkte.



ONDERWERPE:

1. MIKRO-EKONOMIE

2. KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES

3. MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES

Meervoudige keusevrae.

Marginale gebruik Die gebruik wat ’n verbruiker verkry met elke addisionele
produk wat hy/sy verbruik.

, 2


Aanbodkurwe Die aanbodkurwe skuif na links in reaksie op belasting op
’n produk/diens
SETA SETA reguleer vaardigheidsontwikkeling in ’n spesifieke
ekonomiese sektor.
NEOAR/ NEDLAC NEOAR is ’n organisasie wat daarna streef om die
doelwitte van ekonomiese groei te bevorder en aktief
aan ekonomiese besluitneming deel te neem
’n Plafonprys ’n Plafonprys toon soms ’n ondoeltreffende toekenning
van hulpbronne omdat dit tot ’n tekort lei.
Arbeidsabsorpsiekoers Die arbeidsabsorpsiekoers is die persentasie van die
bevolking van werkende ouderdom wat in diens is
Komplementêre produk Voorbeeld: Botter is ’n komplementêre produk van brood.
Goedere wat gekombineer word om aan ’n behoefte te
voorsien.
Aanvraag Die kwantiteit van ’n produk wat verbruikers gewillig en in
staat is om oor ’n gegewe tydperk te betaal
Aanbod Dit verwys na die hoeveelheid goedere en dienste wat
produsente bereid is om teen die verskillende prysvlakke
aan te bied.
Uitgebreide ’n Program wat daarop gemik is om armoede te
Openbarewerkeprogram verminder deur tydelike werk aan werkloses te verskaf om
sosiale nuttige aktiwiteite uit te voer.
Regstellende aksie Beleide wat positiewe diskriminasie in werkverskaffing
aanmoedig om die effek van diskriminasie in die verlede
teen te werk.
Openbare sektor Bestaan uit nasionale, provinsiale en plaaslike regerings.
Nasionale ’n Organisasie wat ’n trustfonds administreer om fondse te
bemarkingsfonds reël om grondeienaarskap reg te stel.
Wet op Diensbillikheid Bevorder gelyke geleentheid en implementeer
regstellende aksies.

, 3


BTW Die normale binnelandse belasting op omtrent alle
produkte.
Ondoeltreffendheid Onderbenutting van beskikbare hulpbronne sodat
produksie onder die PMK plaasvind.
Kollektiewe bedinging Die proses van onderhandeling tussen ’n werkgewer en ’n
vakbondverteenwoordiger.
Plafonprys Wanneer die regering in ’n mark ingryp en ’n
maksimumprys vir ’n sekere produk vasstel.
Werkloosheidsversekering ’n Bron van inkomste vir werkers wat hulle werk verloor
(WVF) deur geen foute van hulle eie nie.
Indirekte belasting Belasting is ’n verpligte bydrae op verbruikersbesteding
Aanbodkurwe Kurwe vir arbeid dui die kwantiteit aan van arbeid wat
teen verskillende loontariewe aangebied word.
Subsidie ’n Finansiële toelaag wat die regering produsente laat
betaal om die produksie van sekere produkte meer
bekostigbaar te maak
Oormaat vraag ’n Oormaat vraag is wanneer die vraag na die produk
groter is as die aanbod van die produk.
Oligopolie/ Oligopoly ’n Oligopolie is ’n situasie waar daar ’n paar groot
verskaffers van ’n produk is.
Wrywingswerkloosheid Werkloosheid van mense wat tussen werke is
Strukturele werkloosheid Werkloosheid veroorsaak deur ’n beweging na nuwe
produksieprosesse en nuwe tegnologie.
Ondoeltreffendheid Ondoeltreffendheid is die ondergebruik van beskikbare
hulpbronne sodat die produksie onder die
produksiemoontlikheidskurwe plaasvind.
Indifferensiekurwe Die indifferensiekurwe is ’n grafiek wat al die kombinasies
van twee kommoditeite toon, wat ’n verbruiker of groep
verbruikers ’n gelyke hoeveelheid bevrediging gee.
Nut Bevrediging wat verkry word uit die verbruik van goedere
en diens.

, 4


Regering Verkoop goedere of dienste aan die publiek om hulle
sosiale behoeftes te bevredig.
Swartmark Swartmark kom voor waar die markkragte van vraag en
aanbod nie vrylik kan funksioneer nie.
Hoe skaarser ’n produk word, hoe groter sal sy substitusiewaarde wees.
Onbillike afdanking kan na die Arbeidshof verwys word.
Swart ekonomiese ’n Beleid wat daarop gemik is om ongelykhede van
bemagtiging voorheen benadeelde groepe aan te spreek en
ekonomiese geleenthede te bied.
Wet op Basiese Wet is ingestel om die minimum voorwaardes
Diensvoorwaardes waarvolgens werkers in diens geneem mag word
voorskryf.
Onder-indiensneming Onder-indiensneming kom voor wanneer mense minder
ure werk as wat hulle graag sou wou.
Grensnut Bykomende bevrediging wat verkry word deur een
bykomende eenheid van iets te verbruik
Monopolie Net een produsent van ’n produk of diens.
Mededinging Die situasie waar verbruikers die keuse het tussen
verskillende verskaffers of kopers
Sosialisme Verwys na ’n ekonomie waar al die ekonomiese besluite
deur die staat geneem word.
Begrotingslyn n Kombinasie van twee items wat verbruikers kan bekostig
om te koop met die hoeveelheid inkomste tot hulle
beskikking.
Nasionalisering Vind plaas wanneer die regering eienaarskap van
sakeondernemings van die privaatsektor oorneem.
Werkloosheid- Werkers wat hulle werk verloor kan ’n gedeelte van hulle
versekeringsfonds lone vir ses maande eis.
Regstellende aksie ’n Beleid wat poog om gelyke
indiensnemingsgeleenthede te verseker.

, 5


Verbruiksgoedere Verbruiksgoedere is goedere wat menslike behoeftes en
begeertes bevredig.
Individuelevraag Individuelevraag is die hoeveelheid wat ’n verbruiker van
plan is om gedurende ’n tydperk te koop
’n Surplus ’n Surplus in die mark vind plaas wanneer die prys bokant
die ewewugsprys styg.
Produksiemoontlik- Die keuse oor watter die kombinasie goedere en dienste
heidskurwe geproduseer moet word, word deur die
produksiemoontlikheidskurwe aangetoon.
Die plafonprys stel die maksimum prys van waarvoor ’n
produk of diens verkoop mag word.
Meriete-goedere Meriete-goedere is goedere en dienste wat deur die hele
gemeenskap benodig word om welsyn te verbeter.
Phillips-kurwe Phillips-kurwe is die verhouding tussen ’n stimulering van
die ekonomie, werkloosheid en die inflasiekoers.
Vakbond Vakbond is ’n vereniging van werknemers waarvan die
hoofdoel is om betrekkinge tussen werknemers en
werkgewers met begrip van enige
werkgewersorganisasies, te reël.
Steekproefopname Statistiek Suid-Afrika doen vier keer per jaar ’n
arbeidsmagopname en maak die resultate in sy
kwartaallikse arbeidsmagopname bekend. Hulle doen die
opname by ’n steekproef van huishoudings, waarvan ’n
sekere aantal huishoudings met elke opname verander.
Arbitrasie In ’n arbitrasie word ’n uitspraak deur ’n derde party
gelewer.
Menslike hulpbron ’n Produksiefaktor wat fokus op die hoeveelheid en
gehalte van arbeid
Globalisering Globalisering is die blootstelling en interaksie van
ekonomieë met handel as ’n belangrike element.

, 6


Resessie In ’n resessie word minder goedere en dienste verkoop en
die vraag na arbeid neem af.
Homogeen Identiese goedere wat in grootmaat geproduseer word.
Ceteris paribus Alle ander determinante is konstant.
Begrotingslyn Die kombinasie van alternatiewe goedere wat ’n
verbruiker teen gegewe pryse met gegewe inkomste kan
koop.
Merietegoedere Goedere en dienste waar die sosiale voordeel groter is as
die direkte voordeel wat verbruikers daaruit kry.
Uitgebreide definisie van Mense wat deel is van die ekonomies aktiewe bevolking
werkloosheid wat nie werk nie, en wat die die aktiewe stappe uit om
werk te soek of te skep, uitsluit.
Phillips-kurwe Verhouding tussen ’n stimulering van die ekonomie,
werkloosheid en die inflasiekoers.
HOP Hoofdoelwit is armoedeverligting.
Bedingingsraad Om kollektiewe ooreenkomste te sluit.
Grensnut/Marginale nut Nut wat afgelei word wanneer nog ’n eenheid van ’n
gegewe produk verbruik word.
Die Nasionale Groeipad Hierdie plan is op ’n gemengde ekonomiese raamwerk
gebaseer met ’n rol vir ’n sterk gefokusde staat, en
beskou die privaatsektor as die hoofbron van
werkskepping.




MIKRO-EKONOMIE


NOV2021

, 7




1. Markewewig = die punt waar vraag en aanbod sny.

2. Die prysvlak by die snypunt = R350

3. Faktore wat ’n beweging van die vraagkurwe sal veroorsaak

’n Verandering in die prys van die goedere is die enigste faktor wat ’n verandering kan
veroorsaak in die hoeveelheid gevra, en dus die enigste faktor wat ’n beweging van
een punt na ’n ander punt op die vraagkurwe kan veroorsaak.

4. REDES WAT TOT ’N DALING IN AANBOD SAL LEI. NOV2021




❖ Stygings in produksiekoste
❖ ’n Vermindering van die aantal produsente
❖ Klimaatstoestande wat met die produksie van die goedere inmeng
❖ Ontwrigtings in produksie, byvoorbeeld veroorsaak deur tekorte aan
grondstowwe en arbeidstakings.

, 8


5. Faktore wat verbruikersvraag na goedere en diens beinvloed. NOV2021

❖ Die prys van die goed of diens.
❖ Die verbruiker se inkomstevlak.
❖ Smake (insluitend invloede soos reklame, modes en tendense).
❖ Faktore soos bevolkingsveranderinge en die weer.
❖ Die prys van ander goedere en dienste.

6. Die verskil tussen die terme “marksurplus” en “marktekort”. NOV2021

MARKSURPLUS MARKTEKORT
↘ Ontstaan wanneer daar ’n ↘ Ontstaan wanneer die
ooraanbod van ’n goed of diens hoeveelheid van ’n goed of diens
in die mark is. in aanvraag die hoeveelheid wat
↘ Al die goedere wat geproduseer aangebied word, oorskry.
word, word nie verkoop nie omdat ↘ Daar is nie genoeg van die goed
daar ’n onvoldoende of diens om in die verbruikers se
verbruikersvraag na die goed of vraag te voorsien nie en daarom
diens is. verhoog produsente die prys.
↘ Wanneer dit gebeur, hoop die ↘ Teen die markewewigsprys is daar
voorraad van die goed op totdat geen tekorte of surplusse van die
produsente die verkoopprys goed of diens nie.
verlaag om van die oortollige
voorraad ontslae te raak.



7. VOORWAARDES WAARAAN GOEDERE MOET VOLDOEN VOORDAT DIT GESKIK IS
VIR HANDEL OP DIE WÊRELDMARK. NOV2021

Daar moet ’n Basiese lewensbenodigdhede (byvoorbeeld koring,
wydverspreide vraag plantolies, wol, katoen) geniet so ’n vraag.
wees.
Dit moet vervoer kan ↘ Dit is onmoontlik om grond en geboue te vervoer.
word

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $5.88. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

79064 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$5.88
  • (0)
  Add to cart