100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 11 Geskiedenis Vraestel 1 $6.98   Add to cart

Summary

Summary Graad 11 Geskiedenis Vraestel 1

 72 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Graad 11 Geskiedenis Vraestel 1 studienotas vir Novembereksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 DBO/ SACAI vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met ...

[Show more]

Preview 7 out of 41  pages

  • November 20, 2023
  • 41
  • 2023/2024
  • Summary
  • Unknown
  • 200
avatar-seller
1



Geskiedenis
Novembereksamen
Vraestel 1
2023
Gr 11
Hierdie notas is saamgestel deur gebruik te maak van vorige vraestelle: SACAI NOV 2019, SACAI NOV
2020, SACAI NOV 2021

LET WEL: Sommige inligting word herhaal, maar ek het dit aangeheg sodat jy die verskillende manier kan
sien waarop vrae/ bronne voorgestel kan word. Sterkte.

Sterkte: Juffrou Ansie.
Kommunisme in Rusland 1900 tot 1940

1. SACAI NOV 2019

Oorlogskommunisme Ekonomiese beleid ingestel deur Lenin om Rusland in ’n
kommunistiese land te verander. Ekonomiese beleid wat alle
produksie nasionaliseer in 1917 SACAI NOV 2019


Oorlogskommunisme was ’n ekonomiese beleid in Rusland in
1918 met die doel om die Rooi Leër te voed; nasionalisering
van besigheid en industrie, en die geforseerde opeising van
surplus graan en ander voedsel van die kleinboere deur die
staat.
SACAI NOV 2020

Tsjeka Die geheime polisie van die Kommuniste Party

, 2


WAAROM HET LENIN DIE NUWE EKONOMIESE BELEID (NEW ECONOMIC POLICY) INGESTEL?




1.1 Redes uit bron 1A vir waarom die waardevermindering van die Russiese
geldeenheid.

• Onbeheerde inflasie kom voor.
• Gebrek aan vervaardigde goedere

1.2 Bewyse in die bron wat daarop dui dat die kleinboere weerstand gebied het
teen die beleid van Oorlogskommunisme.

• Gewapende stryd.
• Swartmark.
• Verminderde oes.
• Weggesteekte graan.

1.3 Hoedat gedwonge graanlewering tot verminderde produksie gelei het.

, 3


• Boere het minder gesaai.
• Boere het hulle verset teen die beleid van onteiening wat ’n afname in produksie
tot gevolg gehad het.
• Boere het hulle produkte versteek.

1.4 Rede vir die foto bron 1B

• Dit is bewys van ’n misdaad wat plaasgevind het – moord en slagoffers is geëet.
• Om die effek van ’n ekstreme hongersnood te wys.

1.5 Gevolge van Oorlogskommunisme op die lewe van Russe

• Mense het baie arm geword.
• Mense het nie kos gehad om te eet nie. Mense is tot die uiterste gedryf, selfs
moord om te oorleef

, 4




1.6 “Belasting deur Goedere-beleid’

Dit is die belasting wat ingestel is gedurende die NEP om voedselkonfiskering mee te
vervang. Dit is die beleid wat gemaak het dat kleinboere eerder belasting kon betaal
inplaas daarvan dat hul produkte deur die staat gekonfiskeer is.

1.7 Die invloed wat die “Belasting deur Goedere-beleid” op die kleinboere gehad
het

• Hulle kon vir hulleself produseer.
• Hulle produkte is nè meer deur die staat opgeëis nie.
• Vryhandel is in ’n sekere mate toegelaat

1.8 Die reaksie van die kommuniste op die instelling van die NEB.

• Hulle sou teleurgesteld wees en die regering blameer.
• Hulle sal hul leiers kritiseer en verraai voel.




1.9 Waarom produksie tussen 1921 en 1926 verbeter het.

• Instel van NEB gestimuleerde produksie.
• Daar was beperkte vry ondernemings.
• Mense is toegelaat om klein en medium grote besighede te besit
• Daar was geen weerstand teen die NEB, anders as met Oorlogskommunisme.

, 5


1.10 Hoedat die twee bronne (1C en 1D) mekaar ondersteun met verwysing na die
reaksie op die NEB.

• Bron 1C verwys na kleinboere wat die NEB verwelkom en ondersteun deur meer
voedsel te produseer, terwyl bron 1D dit bevestig met ’n grafiek wat die
toename van produksie, jaarliks, in persentasie aandui.
• Bron 1C is oor hoe die NEB geïmplementeer sou word en bron 1D is oor die
gevolge.

1.11 Die bruikbaarheid van bron 1D vir ’n geskiedkundige wat die gevolge van die
NEB bestudeer

Bruikbaar omdat:
• Dit het getoon dat gedurende die NEB graanproduksie gegroei het van 37
miljoen ton tot 77 miljoen ton in 1926.
• Dit toon dat steenkoolproduksie gegroei het van 9 tot 27 miljoen ton in 1926.
• Dit toon ’n algehele verhoging in die produksievlakke tydens die implementering
van die NEB (1921) tot 1926.

1.12 Die redes waarom Lenin die Nuwe Ekonomiese Beleid ingestel het.

• Kleinboere was ontevrede met die instelling van Oorlogskommunisme.
• Hulle het weerstand geloods in die vorm van gewapende stryd. (Bron 1A)
• Hulle het ook geprotesteer deur die swartmark, minder gesaai en wegsteek van
graan. (Bron 1A)
• Boere het hul oeste verbrand en hul vee geslag.
• Dit het tot hongersnood gelei en sterftes gelei. (Bron 1B)
• Soldate by Kronstadt het gerebelleer.
• Die instel van die NEB is verwelkom en hulle het weer begin produseer.
• Hulle het die Tax in Kind beleid verwelkom; betaal belasting en oorhandig nie
meer produkte aan die staat nie. (Bron 1C)
• Ekonomie het weer verbeter. (Bron 1D)
• Surplus-vervaardiging van voedsel.

2. HOE HET GEWONE MENSE ONDER BOLSJEWISTIESE BEHEER GELY? SACAI NOV 2020

, 6




2.1 Die Bolsjewistiese Rewolusie het in 1917 plaasgevind.

2.2 Die Sosiaal Rewolusionêre het die 1917-verkiesings gewen.

2.3 Rooi Wagte

Rooi Wagte was Lenin se vrywillige gewapende bendes wat uit stedelike werkers
bestaan het wat tydens die Russiese Rewolusie van 1917 gevorm is.

2.4 Lenin was nie gepla om die demokratiese eksperiment te beëindig nie, want hy
het geglo dat hy ’n diktatorskap van die proletariaat geskep het wat met tyd
ware kommunisme sou word.

2.5 Lenin die demokratiese eksperiment vervang met ’n Diktatorskap

2.6 Die verskil tussen kommunisme en demokrasie.

Kommunisme Demokrasie
In ’n kommunistiese land maak die In ’n demokrasie neem die bevolking
regering al die besluite; beheer al die deel in besluitneming; daar is
bates privaatbesit.
In ’n kommunistiese land is daar min In ’n demokrasie is persoonlike vryheid
persoonlike vryheid baie belangrik.

, 7




2.7 Lenin se politieke party = Bolsjewistiese Party




2.8 Was Lenin volgens die bron ’n voorstander van oorlogskommunisme?

Ja, hy was ’n voorstander:

Hy het gevoel dat dit noodsaaklik is a.g.v. die oorlog en om die Rooi Leër te voed. Hy
noem dit ’n “noodsaaklike euwel”.

Nee, hy is nie ’n voorstander nie:

Dit is geïmplementeer as gevolg van die oorlog – op hulle “geforseer”. Hy noem dit die
“eienaardige oorlogskommunisme”. Hy noem dit “nie ware kommunisme”

2.9 Waarom die NEB in 1921 ’n noodsaaklike stap vir Lenin was.

➢ Hongersnood, 5 miljoen dood as gevolg van Oorlogskommunisme.
➢ Opstande teen sy beleid – muitery in Kronstadt in Maart 1921.
➢ Oorlogskommunisme het misluk; nuwe oplossings was nodig

2.10 Die redes waarom die NEB as ’n kompromie met kapitalisme gesien kan word

➢ Die NEB was nie ware kommunisme nie, boere kon van hul produkte hou, klein
besighede kon privaat besit word.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $6.98. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

75619 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$6.98
  • (0)
  Add to cart