Graaad 7 Ekonomiese Bestuurswetenskappe studienotas vir Novembereksamen is saamgestel deur gebruik te maak van IMPAQ 2019 – 2021 vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders ...
EKONOMIESE EN
BESTUURSWETENSKAPPE
NOVEMBEREKSAMEN 2023
VRAESTEL 1/1
GRAAD 7
Hierdie notas is saamgestel deur vorige eksamenvraestelle: IMPAQ NOV 2019 – 2022. JUN 2019 – 2021
Hierdie is slegs voorgestelde antwoorde, soos verkry in die memorandums. Sommige inligting word
herhaal, want ek wil vir jou wys hoedat dieselfde inligting op verskillende maniere gevra kan word. Ek
moedig jou aan om die berekenings-/illustrasievrae te beantwoord sonder om eerste na die antwoorde
te kyk.
Sterkte. Juffrou Ansie
Meervoudigekeusevrae
Tradisionele ’n Samelewing met ’n gebrek aan tegnologie en die
samelewing meeste van hulle aktiwiteite is bestaansaktiwiteite.
BBP Bruto Binnelandse Produk
Persoonlike uitgawes Verwys na geld wat deur individue of huishoudings aan
daaglikse uitgawes spandeer word
Persoonlike inkomste Persoonlike inkomste sluit vergoeding uit 'n aantal
bronne in, insluitend salarisse, lone en bonusse ontvang
uit indiensneming of selfwerksaamheid
Kommissie-inkomste Inkomste wat verdien word wanneer die besigheid
goedere verkoop namens iemand anders of ‘n ander
besigheid.
, 2
Produsent Mense wie hulpbronne gebruik om goedere te maak of
dienste te lewer.
Verbruiker Mense wie goedere en dienste koop of gebruik.
Huishouding ’n Plek waar mense leef, eet, slaap en kinders
grootmaak.
Mark Die plek waar goedere en dienste gekoop en verkoop
word
Kweekhuisgasse Gasse wat hitte in die aarde se atmosfeer vasvang,
veroorsaak dat die temperature regoor die wêreld styg.
Bydraestokvel Voorbeeld: Jou ouers betaal maandeliks ‘n bedrag van
R500 aan ‘n stokvel. Jou ouers sal in Junie-maand die
stokvel uitbetaling ontvang
’n SWOT-analise ‘n Metode wat gebruik kan word om besighede te help
om areas te identifiseer wat aan gewerk moet word en
areas wat klem opgelê moet word.
Infrastruktuur Paaie, hospitale en skole verwys na infrastruktuur
Bankwese Verwys na finansiële instellings wat kliënte se deposito’s
gebruik om beleggings te maak of te spaar, wat lenings
toestaan, en wat buitelandse valuta wissel
’n Belegging Die koop van eiendom word geklassifiseer as ‘n
voorbeeld van n belegging
Wins Wanneer ’n onderneming se inkomste meer as die
uitgawes is
Bates Die onderneming se besittings of eiendom
, 3
Laste Bedrae geld wat die onderneming aan ander instansies
skuld
Verlies Wanneer die uitgawes meer is as die inkomste
Fisiologiese Fisiologiese behoeftes word bevredig deur selfvertroue,
behoeftes sukses en respek
Persoonlike dienste Voorbeelde van persoonlike dienste wat gelewer word
rekenmeester, onderwyser en ‘n dokter.
Kwitansie Dit is ’n bewysstuk wat jy veilig moet bewaar wat bewys
dat jy ’n instansie, persoon of bank betaal het.
Deposito strokie Dit is ’n spesifieke vorm wat jy invul om jou geld by ‘n
bank te deponeer
E-handel Verbruikers kan aanlyn goedere en dienste koop en
verkoop en elektronies daarvoor betaal deur gebruik te
maak van ‘n debietkaart of kredietkaart.
Werkloosheidsyfer Die werkloosheidsyfer word soos volg bereken:
Go Green ‘n Inisiatief om omgewingsvriendelike en
verantwoordelike ekologiese besluite en leefstyle aan
te moedig
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $2.84. You're not tied to anything after your purchase.