Gr 7 Geografie studienotas vir Novembereksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 IMPAQ vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhindernisse of wat...
Hierdie notas is saamgestel deur vorige eksamenvraestelle: IMPAQ NOV 2019 – 2022.
Hierdie is slegs voorgestelde antwoorde, soos verkry in die memorandums.
Sterkte. Juffrou Ansie
Meervoudigekeusevrae
Vrugbaarheidskoers Die gemiddelde aantal babas wat elke vrou in ’n spesifieke gebied
het.
Bewaring Die aksie van iets in sy oorspronklike vorm te behou.
Demografie Studie van statistiese data oor die bevolking van ’n spesifieke
gebied of tyd.
Digtheid Die konsentrasie mense of dinge in ’n gebied.
Erosie Die algehele verlies van rots en grond op die aarde se oppervlak.
Volgstroom Die golwe wat veroorsaak word deur iets wat oor die water
beweeg.
Migrasie Die trek van mense van een plek na ’n ander.
Magma ‘n Mengsel van gesmelte of halfgesmelte klip en ander kleiner
deeltjies onder die oppervlakte van die aarde.
, 2
Bestemming Die plek waar iemand of iets sal eindig.
Fynbos word in die westelike deel van Afrika aangetref.
Voeding Die genoegsame inneem van kos, vitamiene en minerale wat
benodig word om gesond te leef.
Aardbewing ’n Skielike hewige vrylating van energie in die aardkors wat
gewoonlik aan die rande van tektoniese plate voorkom
Bedreigde spesies Spesies waarvan daar baie min in die wêreld oor is
Parasiet ‘n Organisme wat in of op ‘n ander lewende wese leef en baat vind
by die voedingstowwe in die gasheer se liggaam
Masels Masels is ’n kindersiekte wat ’n baie hoë koors en ’n rooi uitslag tot
gevolg het.
Pokke Pokke is ‘n aansteeklike siekte in die vorm van ‘n uitslag en klein
vloeistof gevulde knoppies oor die hele liggaam wat erg jeuk
Malaria Malaria word veroorsaak deur ’n parasiet wat deur ’n spesifieke
soort muskiet versprei word.
Builepes Builepes is ‘n vorm van plaag in mense wat simptome soortgelyk
aan verkoue het.
Immuniteit Immuniteit is die liggaam se natuurlike vermoë om siektes te
beveg.
Immunisasie Om iemand immuun teen ‘n siekte te maak.
Klimaatsverandering Klimaatsverandering is ’n dramatiese verandering van die klimaat
wat regoor die wêreld.
Ontbossing Die proses waarin woude of bosse uitgehaal word en die grond vir
iets anders gebruik word.
Gedehidreer Wanneer die liggaam te veel water verloor het, het dit gedehidreer
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $2.85. You're not tied to anything after your purchase.