Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
Summary
Summary Die dans van die reën - Eugène N. Marais
83 views 2 purchases
Course
Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
Institution
12th Grade
Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou.Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025.
Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
200
All documents for this subject (499)
Seller
Follow
ansiestudynotes
Reviews received
Content preview
Die dans van die reën – Eugène N Marais 1.
2.
O die dans van ons Suster!
Eers oor die bergtop loer sy skelm, Deur
3. en haar oge is skaam; personifikasie
Lied van die vioolspeler, Jan Konterdans, uit die Groot Woestyn 4. en sy lag saggies. word die reën
5. En van ver af wink sy met die een hand; regdeur die
6. haar armbande blink en haar krale skitter; gedig as ʼn vrou
7. saggies roep sy. voorgestel .
8. Sy vertel die winde van die dans
Opsomming van Strofe 1 9. en sy nooi hulle uit, want die werf is wyd en die bruilof groot.
Daar is tekens van die reën wat naderkom. Die reën wat 10. Die grootwild jaag uit die vlakte,
nader kom word as ʼn dans gesien. Die woord ‘O’ is ʼn teken 11. hulle dam op die bulttop,
van blydskap. Die reën se koms word eers as 12. wyd rek hulle die neusgate
terughoudend/subtiel beskryf: loer, lag, wink, roep, vertel en 13. en hulle sluk die wind;
nooi. 14. en hulle buk, om haar fyn spore op die sand te sien.
Die reën word met ʼn bruilof, wat ʼn heuglike 15. Die kleinvolk diep onder die grond hoor die sleep van haar voete,
okkasie/gebeurtenis is, vergelyk. Die diere word uitgenooi na 16. en hulle kruip nader en sing saggies:
die bruilof. 17. "Ons Suster! Ons Suster! Jy het gekom! Jy het gekom!"
Die area/plek waar dit gaan plaasvind, is groot (werf is wyd). 18. En haar krale skud,
Summary of Stanza 1 19. en haar koperringe blink in die wegraak van die son.
20. Op haar voorkop is die vuurpluim van die berggier;
There are signs of the rain approaching. The rain approaching 21. sy trap af van die hoogte;
is seen as a dance. The word 'O' is a sign of joy. The arrival of 22. sy sprei die vaalkaros met altwee arms uit;
the rain is first described as reticent/subtle: lurking, laughing, 23. die asem van die wind raak weg.
beckoning, calling, telling and inviting. 24. O, die dans van ons Suster!
Eugene Marais
Die reën (dans) en die wind
The rain is compared to a wedding, which is a joyous
(se asem raak weg) word as
occasion. The animals are invited to the wedding.
‘n mens voorgestel.
The area/place where this will take place is large (site is wide).
Alles wat die suster (reën) in
die gedig doen kan met
een woord saamgevat
word – “dans”
, Die titel: Eers is daar tekens dat dit gaan
reën. Die grootvolk en kleinvolk reageer
Die dans van die reën – Eugène N Marais daarop. Dan begin dit sag reën en later reën
dit hard. Daar is dus progressie in die gedig.
Lied van die vioolspeler, Jan Konterdans, uit die Groot Woestyn
Die gebeure ontwikkel.
The title: First there are signs that it's going to
rain. The great people and small people
Die subtitel: Die gedig is ʼn “lied” 1. O die dans van ons Suster! respond to it. Then it starts to rain softly and
van blydskap oor die koms van 2. Eers oor die bergtop loer sy skelm, later it rains hard. So there is progression in
die reën. Subtitel verwys na die 3. en haar oge is skaam; the poem. The events evolve.
plek waar die reën uitsak. 4. en sy lag saggies.
5. En van ver af wink sy met die een hand;
The subtitle: The poem is a "song"
6. haar armbande blink en haar krale skitter;
of joy at the coming of the rain. 7. saggies roep sy.
Subtitle refers to the place where 8. Sy vertel die winde van die dans
the rain settles. 9. en sy nooi hulle uit, want die werf is wyd en die bruilof groot.
10. Die grootwild jaag uit die vlakte,
11. hulle dam op die bulttop,
12. wyd rek hulle die neusgate
Die tema van die gedig is blydskap 13. en hulle sluk die wind;
oor die reën. Die boodskap is mens 14. en hulle buk, om haar fyn spore op die sand te sien.
en dier in droë gebiede is baie bly
om die langverwagte reën te sien. 15. Die kleinvolk diep onder die grond hoor die sleep van haar voete,
16. en hulle kruip nader en sing saggies:
The theme of the poem is joy over 17. "Ons Suster! Ons Suster! Jy het gekom! Jy het gekom!"
the rain. The message is humans and
animals in dry areas are very happy 18. En haar krale skud,
to see the long-awaited rains 19. en haar koperringe blink in die wegraak van die son.
20. Op haar voorkop is die vuurpluim van die berggier;
21. sy trap af van die hoogte;
22. sy sprei die vaalkaros met altwee arms uit;
23. die asem van die wind raak weg.
24. O, die dans van ons Suster!
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $2.97. You're not tied to anything after your purchase.