100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Onderwerp 1 tot 5: Mikro-, mark- en makro-omgewing $5.63
Add to cart

Summary

Summary Onderwerp 1 tot 5: Mikro-, mark- en makro-omgewing

 29 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Onderwerp 1: Invloede op besigheidsomgewings Onderwerp 2: Uitdagings van die besigheidsomgewings Onderwerp 3: Aanpassing by uitdagings van die besigheidsomgewings Onderwerp 4: Kontemporêre sosio-ekonomiese kwessies Onderwerp 5: Besigheidsektore

Preview 3 out of 25  pages

  • December 9, 2023
  • 25
  • 2023/2024
  • Summary
  • 200
avatar-seller
ONDERWERP 1
Kernbegrippe

Regstelling om ‘n ongewenste of onregverdige situasie
reg te stel.

Nepotisme Die praktyk waar mense met mag of invloed
dit misbruik om voorkeur te gee aan familie
en vriende veral om hulle in sekere poste
aan te stel /of laat aanstel.

Afleggings wanneer ‘n besigheid sy aantal werknemers
verminder om kostes te besnoei.

Sloerstaking ‘n situasie waar werkers werk toe kom,
maar doelbewus teen ‘n stadiger tempo
werk.

Vakbond ‘n vereniging wat die belange van die
werkers verteenwoordig en hulle belange
beskerm.

Staking ‘n situasie waar die werkers weier om te
werk totdat die werkgewers aan hulle
klagtes/eise voldoen het.




Eenheid 1.1: Komponente van die omgewings
Die mikro-omgewing
● Die mikro-omgewing is die interne besigheidsomgewing – dit sluit alles binne die
besigheid in.
● Alle interne sake van die besigheid word bestuur deur die direkteure of die einaars
van die besigheid.
● Die mikro-omgewing staan ook bekend as die interne bedryfsisteem.
● ‘n Besigheid het volle beheer oor die mikro-omgewing van die onderneming.
● Die komponente van die mikro omgewing sluit die volgende in:
○ Visie, missiestelling, doelwitte en mikpunte
○ Organisasiestruktuur
○ Organisatoriese hulpbronne
○ Organisasiekultuur

, ○ Bestuur en leierskap
○ Agt besigheidsfunksies.


Die markomgewing
● Die markomgewing is die direkte eksterne omgewing van die onderneming.
● ‘n Besigheid het beperkte/min beheer oor die markomgewing.
● Vir die besigheid om suksesvol te wees, moet dit in staat wees om ‘n invloed uit te
oefen oor die komponente van hierdie omgewing.
● Die komponente van die markomgewing sluit die volgende in:
○ Verbruikers/kliënte
○ Verskaffers
○ Tussengangers
○ Mededingers
○ Ander organisasies/burgerlike samelewing soos GBOs, NROs, reguleerders,
strategiese alliansies, en vakbonde.


Die makro-omgewing
● Die makro-omgewing is die breë eksterne omgewing van die besigheid.
● ‘n Besigheid het geen beheer oor die makro-omgewing nie, en moet daarom aanpas
by die uitdagings van hierdie omgewing om suksesvol te kan wees.
● Die komponente van die makro-omgewing sluit in:
○ Sosiale
○ Politiese
○ Wetlike
○ Ekonomiese
○ Tegnologiese
○ Fisiese
○ Globale/internasionale omgewings.


Eenheid 1.2: Besigheid se beheer
oor die omgewings
● Sukses van ‘n besigheid is afhanklik van faktore binne die drie besigheidsomgewings
● Nie alle faktore in die drie omgewings kan beïnvloed wod deur besighede nie


Beheer oor mikro-omgewing
Besigheid het volle beheer oor al die komponente van sy mikro-omgewing


Besigheid kan beheer uitoefen deur:
● Hul visie, missiestelling, doelwitte en mikpunte te vestig en te hersien
● Betrokke te raak en strategiese bestuursisteme te vestig
● Beleide, prosedures en bestuurstrukture te vestig
● Te verseker dat die besigheid se hulpbronne effektief en doeltreffend gebruik word

, ● Seker te maak dat alle werknemers die kultuur van die besigheid verstaan
● Werknemers lei, te organiseer en om hul aktiwiteite te reig en te beheer


Belanghebbende:
Party wat ‘n belang het in ‘n maatskappy en hulle kan die besigheid affkteer, of deur die
besigheid geaffekteer word


Invloed oor markomgewing
‘n Besigheid het beperkte beheer oor die markomgewing


Verbruikers
● Entrepreneurs kan besluite van verbruikers/kliënte beïnvloed deur gebruik te maak
van bemarking
● Die entrepreneur kan marknavorsing doen om die behoeftes en begeertes van die
doelmark te identifiseer
● ‘n Besigheid kan verbruikers se besluite beïnvloed deur goeie bemarkingsveldtogte


Verskaffers
● Entrepreneurs kan ook die besluite en aksies van verskaffers beïnvloed deur die
ondertekening van langtermyn kontrakte
● Besighede kan ook in grootmaat aankoop om afslag van hul verskaffers te kry


Mededingers
● Alhoewel besighede min of geen beheer oor hul mededingers het nie kan hulle wel
strategiese alliansies vorm


Reguleerders
● ‘n Enkele besigheid kan nie besluite van sy reguleerders beïnvloed nie
● Reguleerders is organisasies wat deur die regering ingestel is om reël en regulasies
te maak
● Aan die ander kant, kan besighede wat saamspan, ‘n reguleerder tot ‘n mate
beïnvloed
● ‘n Verteenwoordiger van die besighede kan dit regkry dat die reguleerderssekere
wette verwyder of nie ingestel nie


Reguleerders:
‘n Persoon of organisasie wat iets reguleer
Strategiese alliansie:
‘n Reëling tussen twee of meer maatskappye om ‘n wedersyds voordelige projek aan te
pak


Invloed oor makro-omgewing
Besighede het geen beheer oor die makro-omgewing

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller sastudybuddy. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $5.63. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

52510 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$5.63
  • (0)
Add to cart
Added