This summary of Suiwer wiskunde in Afrikaans Huistaal poem. Is an in-depth detailed summary of the poem Suiwer wiskunde, that will help you understand it a lot better, and is done in color with the use of a lot of different ways to point out different meanings in the poem. It'll make learning a bo...
Suiwer wiskunde Verwys na die abstrakte wetenskap van getal, hoeveelheid en ruimte.
Verwys na iets wat presies, logies en voorspelbaar beskryf word-begrip
in sy suiwerste vorm.
1. Die uurwerk kantel. En die ligbruin by
Kwatryn Sin 1:{Die uurwerk kantel.}
Dui an dat horlosie omval. Dit impliseer dat alle tydsverloop stil staan/
2. hang roerloos voor die blom wat nooit
alle handeling stol.
bevrug
3. word, nooit sal saadskiet, welk, en nooit Sin 2:{En die ligbruin by hang roerloos}
verby “En”- voegwoord-verbind sin 1 aan die ander 3 sinne, dis dus die
logiese uitwerking van die feit dat die tyd stilstaan. Enjambement
4. hierdie verstarde uur sal groei. Die lug tussen 1 en 2 beklemtoon die hangproses en verseker dat die word
“hang” uitgehef word. “roerloos”- sluit an by idee van tyd wat
stilstaan.
5. het stil soos ys gaan staan, so wit en blou.
Kwatryn
6. Die brander wat wou oorbuig, val, en skuim,
7. Bly in sy ligte sirkels vasgehou Sin 3:{voor die blom wat nooit bevrug word, nooit sal saadskiet,}
Stolling van tyd verval enige moontlikheid van bevrugting en lewe.
8. En moet sy see n ewigheid versuim. Blom sal nooit sade voortbring en nuwe blomme vorm nie. “nooit”-
herhaling(retoriese middel) beklemtoon dat die tyd stilstaan end at
die handelinge nie kan voortgaan nie.”s”-alleterasie beklemtoon feit
dat geen nuwe lewe gevorm kan word nie.
Digvorm: Sin 4:{welk, en nooit verby hierdie verstarde uur sal groei.}
Metafisiese gedig: gedig handel oor ʼn Woord “verby” dui op tydverloop, maar in hierdie geval op tydverloop wat tot
gedig. stillstand gekom het. Die blom se vermoë om te groei is beëinvloed toe die tyd
stilgestaan het. As blom nie kan groei nie sal dit verwelk. Die herhaling(Retoriese
Versreël 1= die horlosie val om en die tyd
staan stil. middel) van die word “ sal "dui op toekomstige aksies wat nie kan plaasvind nie. Deur
Versreël1 tot 4= die by kan nie die blom die bevrugting en die verganklikheid van die blom in saam te beskryf, word
bevrug nie en die blom sal dus nie sade kan beklemtoon dat die lewe en die dood as deel van dieselfde proses gesien moet word
end at die een nie sonder die ander kan klaar kom nie. Kontras (stylfiguur) “bevrug”
voortbring nie.
en “saadskiet” dui op lewe, maar dit staan in teenstelling met “welk” en “nooit…sal
Versreël 4 en 5= die lug het stilgestaan soos
groei” wat op dood dui.
ys
Versreël 6 tot 8= die brander kom halfpad
in die lug tot stillstand env al nie in die see Sin 5:{Die lug het stil soos ys gaan staan, so wit en blou}
“het” as die tyd stil gaan staan het, raak jy bewus van wat gebeur het. Enjambement
nie.
tussen versreël 4 en 5 bind die gedagtes saam en sluit aan by die stollingsidee.
Vergelyking= “Die lug het stil soos ys gaan staan” Die stilstaande lug word met ys
vergelyk. Die ooreenkoms tussen die lug en die ys is dat beide as blou en wit beskryf
word. Die aa-assonansie (halfrym) asook die komma in versreël 5 verstadig die
Toon: tempo van die versreël. Die uiteenplasing/skeiding van die woorde “stil” en “staan”
Besinnend/nadenkend verseker dat elkeen van hierdie woorde uitgehef/beklemtoon word.
Tema:
Onvoltooidheid Sin 6:{ Die brander wat wou oorbuig, val, en skuim,}
en “wou oorbuig” word geimpliseer dat dit ʼn natuurlike proses is wat met die stolling
verganklikheid. van tyd gestaak word. W-alleterasie beklemtoon die natuurlike neiging van branders
Stemming: om oor te buig, te val en skuim te vorm. Die komma verseker dat elke moontlike
Formeel, ernstig handeling van die brander afsonderlik beklemtoon word.
Sin 7:{bly in sy ligte sirkels vasgehou}
Boodskap: “bly” word deur vooropplasing asook deur die y en I assonansie uitgehef. Dit
Die lewe sowel as die dood onlosmaaklik deel is beklemtoon dat die brander nie sy prosesse kon voltooi nie. Die word “ligte” dui op
van mekaar en van tydverloop. die witterige kleur van die branders en die “sirkels” verwys na die ronde vorm van
Die een kan nie sonder die ander nie. die branders wanneer dit oorbuig om in die see te val.
Die dood/lewe, soos tyd, kan nie vir ʼn oomblik
gestuit word nie. Sin 8:{en moet sy see ʼn ewigheid versuim.}
Die brander sal nooit in die see val nie. As die brander nie in die see kan val nie, sal
di took nie na die strand kan uitspoel nie. Gevolglik sal die nuwe lewe wat
normaalweg uit die see kom, nie die oorgang na die lewe kan maak nie.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller anikabritsbrits. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $4.10. You're not tied to anything after your purchase.