100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Lien se Lankstaanskoene (Derick van der Walt) $5.68   Add to cart

Summary

Summary Lien se Lankstaanskoene (Derick van der Walt)

 6 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Hierdie notas is saamgestel deur gebruik te maak van die volgende vorige eksamenvraestelle. Die volgende vraestelle is gebruik in hierdie notas: DBE/November 2017, JUN DBE/2019,DBE/November 2018, DBE/November 2019, DBE/November 2020, NOV DBE/2021, JUN DBE 202. JUNDBE/2022, NOV DBE/2022

Preview 4 out of 37  pages

  • January 20, 2024
  • 37
  • 2023/2024
  • Summary
  • 200
avatar-seller
1


Lien se Lankstaanskoene

Derick van der Walt




Hierdie notas is saamgestel deur gebruik te maak van die volgende vorige
eksamenvraestelle. Sommige inligting word herhaal om jou die verskillende maniere
waarop die vrae in eksamens/ toetse gevra word te wys.


Sterkte. Juffrou Ansie
Die volgende vraestelle is gebruik in hierdie notas: DBE/November 2017, JUN
DBE/2019,DBE/November 2018, DBE/November 2019, DBE/November 2020, NOV
DBE/2021, JUN DBE 202. JUNDBE/2022, NOV DBE/2022




Paragraaf- en opstelvrae:
Lien was verantwoordelik en onselfsugtig.
Braam (Lien se boetie)
Lien het gewys dat sy verantwoordelik is wanneer sy
gesorg het dat ...

o daar altyd kos op die tafel was.

o Braam se klere heel was.

o Braam se hare gesny is.

o daar kontak met die ouers is terwyl hulle nie by die huis
was nie.

o sy werk gekry/geld gekry (om vir die gesin te sorg).

o die woonstel aan die kant is. https://youtu.be/sX0tHRcaLKA

@ Juffrou_ Ansie

, 2


o Braam sy huiswerk doen.

o sy geld gespaar het/sy spaarsamig was/versigtig met geld

gewerk het.

Lien het aanvaar dat haar ma hulp moes kry.

Lien het aanvaar dat sy die enigste een was wat Tibbey kon help.



Lien het gewys dat sy onselfsugtig was wanneer sy ...

vra dat Donovan-hulle eerder Braam se hare sny as haar hare.

die geld wat sy verdien, vir die huis te gebruik.

haar spaargeld te gebruik om Tibbey te help.

tyd afstaan en moeite doen om by ander geld vir Tibbey te probeer

kry.

haar ouers vir hulle misstappe vergewe/tweede kans gee.

nie omgee wat die mense van haar vriende (Roos en Tibbey) sou

dink nie.

haar ma en broer versorg.

_____________________________________________________



Meneer Jooste Hierdie karakter het Lien en haar gesin in finansiële
moeilikheid laat beland.
Tant Malie Hierdie karakter het onredelik teenoor Lien in die werkplek
opgetree.
Sproet Hierdie karakter het aanvaar dat Lien haar liggaam vir geld
sou verkoop.
Braam Hierdie karakter wou geen verantwoordelikheid met Lien
deel nie.


Die figuurlike betekenis van Lien se lankstaanskoene.
DBE/November 2017

• die moeilike situasie/verantwoordelikhede/ wat sy moes
dra.

• die volwasse/grootmensskoene wat sy moes volstaan.

• deursettingsvermoë/
@ Juffrou_ Ansieopoffering/uithouvermoë/aanhou/geduld

, 3




Gebeure – TEKS H (NOV DBE/2021)

Tibbey het die gebruik van sy Lien het besef dat sy op Hein kon
bene verloor. staatmaak.
Lien het baie geld verdien deur Lien kon nie Donovan se aanbod
te bedel. aanvaar om weer vir hulle te gaan werk
nie.
Lien se pruik het afgewaai. Kuifie het agtergekom hoe Lien haar geld
verdien.
Lien het die video gesien waarin haar pa Lien het besef dat Braam ook sukkel om
se vonnis aangekondig is. hul omstandighede te verwerk.
Lien het gehoor dat haar ma se Sally het vir Lien in die skool se
drankprobleem nie haar skuld was nie. kleedkamer voorgekeer.
Lien het besluit om drama te gaan Juffrou Breytenbach het vir Lien vir ‘n
studeer. oudisie genooi.
Lien was skaam om te hoor dat haar ma Lien se ma het haar werk verloor.
vir diefstal gevang is.
Lien het opgehou om te bedel. Kuifie het vir Lien op straat herken.




Lien en Wouter se verhouding aan die begin van die roman. NOV DBE/2021

↘ Hulle verhouding was goed/sterk/heg.
↘ Hulle verhouding was vriendskaplik/platonies (basies) /ondersteunend/begrypend.

• Hulle het mekaar se omstandighede geken/verstaan (albei se gesinne het uitmekaar
geval.)
• Hulle het aan die begin net mekaar gehad.
• Hulle kon saam dinge geniet.
• Hulle het na mekaar geluister.
• Hulle was saam nuut in Hoërskool Jakaranda.




@ Juffrou_ Ansie

, 4




Lien se pa het van die begin van die roman af die grootste negatiewe invloed op Lien
se lewe gehad. NOV DBE/2021

1. Lien se pa/hy het bedrog gepleeg/in die tronk beland.
2. Dit het die gesin in armoede gedompel/hulle lewens ontwrig.

In hierdie verhaal gebruik Lien haar geld vir die huis en om vir Tibbey te help. Wat dit vir
ons sê van Lien se karakter? DBE/November 2017

• Lien het ‘n onselfsugtige/omgee karakter/goeie hart.
• Lien het nie net altyd aan haarself gedink nie.
• Lien was ‘n verantwoordelike/empatiese/simpatieke tiener.



Tannie Bets en Gerhard, die jong dominee, het vir Lien en Braam met kos en goeie raad
gehelp. DBE/November 2017

Feite waarom dit vir Lien en Braam goed was om hierdie twee mense in hulle lewens te
hê:

↘ Hulle hulp het vir die kinders vastigheid/rigting gebied.
↘ Hulle het ‘n mate van normaliteit in Lien en Braam se lewens geskep/as
ouerfigure vir die kinders opgetree.
↘ Hulle het die kinders gehelp om hulle vertroue in grootmense te behou.
↘ Tannie Bets het vir die kinders ‘n huislike atmosfeer geskep.
↘ Tannie Bets het verhoed dat hulle sou honger ly.
↘ Tannie Bets het vir Lien werk gekry.
↘ Gerhard/Die jong dominee was iemand met wie hulle kon praat/iemand wat
hulle nie veroordeel het nie/wat objektief was.
↘ Gerhard het vir Lien gehelp om op te hou bedel.
↘ Gerhard het vir Lien aangeraai om ‘n begroting op te stel sodat die kerkraad
hulle finansieel kon help.
↘ Gerhard het gehelp dat Lien se ma gerehabiliteer is.

Na ‘n lang ruk het Lien besluit om haar ma in die kliniek en haar pa in die tronk te gaan besoek.
DBE/November 2017

Positiewe gevolge wat hierdie besluit van Lien gehad het:


@ Juffrou_ Ansie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $5.68. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

79223 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling

Recently viewed by you


$5.68
  • (0)
  Add to cart