100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Boggomsbaai-blues – Pirow Bekker $2.83   Add to cart

Summary

Summary Boggomsbaai-blues – Pirow Bekker

 145 views  5 purchases
  • Course
  • Institution

Kleurvolle kompakte gedig analise

Preview 2 out of 6  pages

  • January 22, 2024
  • 6
  • 2023/2024
  • Summary
  • 200
avatar-seller
Die gedigtitel by die inhoud van die strofe 1 aansluit:
Boggomsbaai-blues
Die titel is Boggomsbaai-blues en in strofe 1 word die woord
blues gebruik wat met hartseer / depressie / blues-musiek
Betekenis van die titel:
verband hou. / Die spreker wil in strofe 1 oordra dat dit
Boggomsbaai is ‘n aftreeplek en vakansiedorp onsinnig / simpel is om depressief te wees wat dan aansluit
naby Mosselbaai en blues verwys na by bog en blues in die titel. (EC/NOVEMBER 2022)
depressive en hartseer, asook blues-musiek. Die
title het ook ‘n metafoor: – "Boggombaai" is die
plek van die blues (musiek genre), van ‘n
somber gemoed. Dus word dit geken as die
laaste hawe voor die dood, miskien 'n tehuis of
aftreeoord, waar bejaardes hul laaste jare
deurbring, bewus van hul eie verganklikheid.




Die stylfiguur in versreël 3:

Klanknabootsing / Onomatopee

Dit is geslaagd, want dit dui hier op die uitkoggel van
iemand. Dit is geslaagd, want dit hou verband met die
gedigtetitel./ Dit is geslaagd, want dit beklemtoon die
ironiese / speelse toon van die gedig. (EC/NOVEMBER 2022)

, Boggomsbaai-blues

STROFEBOU: 6 koeplette = 6 strofes van twee versreëls
elk, baie leestekengebruik& elke strofe begin met 'n
hoofletter. Rymskema – paarrym. Dit pas by die uiterlike
bou aangesien beide op twee dui wat dan ʼn paar is /
die dood is altyd saam met jou.

(EC/NOVEMBER 2022)



DUBBELPUNTE 1ste dubbelpunt verduidelik die
spreker wat die beste nog is, nl. dat jy nie jouself
hoef te bekommer nie en na die 2de
dubbelpunt verduidelik die spreker wat die
bekommernis is wat jy kan vergeet




Reël 12:

Metafoor: “sy hart is ‘n hotel” is ‘n metafoor. Die hotel-beeld
kan geassosieer word met dinge soos vriendelikheid,
gasvryheid, spesiale behandeling, rustyd, bederf; asook daar
behoort altyd plek vir jou te wees by ‘n hotel. Net so is die
dood: hy is altyd daar vir jou, daar is altyd plek vir jou en jy
sal spesiale behandeling ontvang.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $2.83. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

78252 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$2.83  5x  sold
  • (0)
  Add to cart