100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Mercedesrit in die aand – Willem Krog $2.73
Add to cart

Summary

Summary Mercedesrit in die aand – Willem Krog

 33 views  3 purchases
  • Course
  • Institution

Kleurvolle kompakte gedig analise

Preview 2 out of 8  pages

  • January 22, 2024
  • 8
  • 2023/2024
  • Summary
  • 200
avatar-seller
0


Mercedesrit in die aand
Willem Krog (1963-)


OPSOMMING

Die spreker neem die "executives"
(bestuursamptenare) waar wat moeg na die dag
se werk huis toe ry. Hulle ry verby die straatkinders
en bedelaars wat kos en klere soek, terwyl hulle in
die weelde van hul Mercedese met leersitplekke
en blink sterre op die neuse verby spoed. Die
rykdom en luukshede het hulle verwerf ten koste
van ander wat met 'n "slawemaal" tevrede moet
wees.

KONNOTASIE: Krog se blik van buite is gerig op die
hele stadstoneel, maar hy fokus op die
"executives" in hul duur motors, waarvan die
Mercedes met sy konnotasie van rykdom en
weelde die bekendste voorbeeld is, op pad huis
toe ná 'n werksdag

, Reël 1 & 3:

UITSTELTEGNIEK: "hulle" reël1: word gebruik om diegene
wat in reël 1 beskryf word, eers in reël 3 te identifiseer.
Funksie: om klem te plaas op die gesigsuitdrukkings van
"executives" wat bemoeid, stuurs en ongenaakbaar is
Dit verduidelik ook waarom hulle gevoelloos is deur dat
hulle by die uitgeworpenes kan verbyry sonder om te
kyk.

TITEL

Verwys na 'n rit van die"executives" in hul Mercedese op pad
huis toe na hul dag se werk.

SPREKER

Die spreker tree nooit die gedig binne nie; hy bly deurgaans die
verteller of verslaggewer van wat in die teks staan. Sy blik is
veral gerig op die "executives" op pad huis toe in hul duur
motors. Die verteller vereenselwig hom met die bedelaars en
distansieer hom van die bestuurders van die Mercedese wat
juis nie die bedelaars raaksien nie. Dis belangrik om die werkers
as "executives" te spesifiseer want dit beklemtoon hul sukses en
hulle behoort tot die topbestuur. Die woord "executive" word
ook meer geassosieer met sukses as die Afrikaanse weergawe
bestuursamptenare

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $2.73. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

50843 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$2.73  3x  sold
  • (0)
Add to cart
Added