Die Graad 11 Toerisme Notastel is die perfekte studiehulpmiddel vir studente wat vir die DBE/IEB-eksamen voorberei. Hierdie omvattende notaboek bevat kleurvolle beelde en illustrasies, veral vir kaartwerk, wat in lyn is met die huidige ATPS. Hierdie notastel, wat ontwerp is om studente te help om b...
, Toerismesektore
[TOERISME → studie van aktiwiteite, dienste en bedrywe wat deel van ’n
reiservaring is > beweging van mense na ‘n toerismebestemming, wyse van
daar aankom (vervoer) + fasiliteite & attraksies en terugkeuring]
Vervoersektor / dienste
Lugrederyvlugterminologie
O POORT → punt van toegang in ‘n land / vertrek uit ‘n land of streek [bv. internasionale
lughawe & Oos-Londen > “poort van Wilde Kus”]
O INKOMENDE VLUG → vlug wat inkom vanuit ‘n ander land [KOM BINNE]
O UITGAANDE VLUG → vlug wat opstyg + vertrek na ander bestemming [VERLAAT
LUGHAWE]
O BINNELANDSE VLUG → vlugte tussen lughawens in DIESELFDE land; vlug BLY IN DIE LAND
O STREEKSVLUG → vlug verlaat land na ander land in DIESELFDE STREEK [kontinent] > SAOG =
streeksvlugte
O INTERKONTINENTALE VLUG → vlug beweeg tussen TWEE KONTINENTE
O TRANSKONTINENTALE VLUG → vlug beweeg OOR ‘n kontinent [van die een punt na ‘n
ander]
O TRANSATLANTIESE VLUG → vlug beweeg oor NOORD-ATLANTIESE OSEAAN > Londen na
New York
O VERBINDINGSVLUG → vlug geneem om by finale bestemming te kom > direkte vlug
onbeskikbaar [verandering van vliegtuig + lugredery]
O LANGAFSTANDVLUG → reis oor ‘n langafstand en duur gewoontlik 6.5h-8h+ [oornagvlugte]
O MEDIUMAFSTANDVLUG → 3-6h vlug
O KORTAFSTANDVLUG → kortafstande & minder as 3h [bv binne SA > langste geskeduleerde
vlug = 2h > Kaapstad – Johannesburg]
O HUURVLUG → nie geskeduleerde vlugte > bedryf weens spesiale versoek volgens kliënt
se behoeftes gereël [Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) = spesiale vlugte vir besoek aan
pelgrimstog > nie ‘n gereelde vlug nie]
INTERNASIONALE LUGHAWE NASIONALE LUGHAWE
[OR Thambo > Johannesburg] [binnelandse lughawens]
O Poorte waardeur toeriste arriveer / O SLEGS BINNELANDSE VLUGTE
verlaat O Bedryf deur regering >
O Hanteer ook binnelandse vlugte Lughawemaatskappy van Suid-Afrika
O Instaat om inkomende + uitgaande (LMSA / ACSA)
buitelandse toeristevlugte te hanteer O Fasiliteite : aanloopbaan met ligte,
O Fasiliteite vir immigrasie + beheertoring met lugverkeerkontrole,
doeanebeamptes terminaal gebou,
O Groot, lang aanloopbane + bagasiehanteringstelsel & parkeerarea
lugverkeerbeheertorings
LUGHAWE > PRIVAAT BESIT PRIVAAT LANDINGSTROOK
= NIE deur Lughawemaatskappy van SA = nie vir die publiek beskikbaar nie
bedryf nie [LMSA / ACSA] O Geteerde (soms) landingstrook / strook
Bv. Lanceria grond wat gelyk gemaak is
O Afgeleë gebiede + geen fasiliteite
Suid-Afrika nasionale + internasionale lughawens
INTERNASIONAAL NASIONAAL
= Gereelde geskeduleerde internasionale = beheer binnelandse vlugte
passasiersvlugte + voltydse immigrasie &
doeanebeamptes & hanteer internasionale vrag O Oos-Londen Lughawe (ELS)
O George Lughawe (GRJ)
O OR Tambo Internasionale Lughawe (JNB) O Kimberley Lughawe (KIM)
O Kaapstad Internasionale Lughawe (CPT) O Pilansberg Lughawe (NTY)
O King Shaka Internasionale Lughawe (DUR) O Polokwane Lughawe
O Lanseria Internasionale Lughawe (HLA) O Phalaborwa Lughawe
O Nelspruit – Mpumalanga Internasionale O Pietermaritzburg Lughawe (PZB)
Lughawe (MQP)
INTERNASIONALE
Pilansberg Internasionale Lughawe (NTY) > Sept
LUGVERVOERVERENIGING (IATA) =
2011 > Mmabatho Internasionale Lughawe beheer
3letter identifikasiekodes
DEELTYDSE INTERNASIONALE LUGHAWES : nie
voorsiening vir geskeduleerde internasionale
passasiersvlugte / doeane &
immigrasiebeamptes
O Porth Elizabeth Internasionale Lughawe
(PLZ)
O Bloemfontein Internasionale Lughawe (BFN)
O Upington Internasionale Lughawe (UTN)
O Mbatho Internasionale Lughawe
O Polokwane Internasionale Lughawe (PTG)
JNB OR Tambo International Airport Johannesburg 49 81
CPT Cape Town International Airport Cape Town 19 23
DUR King Shaka International Airport Durban 6 13
GRJ George Airport George 3 3
HLA Lanseria Airport Johannesburg 3 2
PLZ Port Elizabeth Airport Port Elizabeth 3 4
BFN Bram Fischer International Airport Bloemfontain 2 3
ELS Ben Schoeman Airport East London 2 4
UTT K. D. Matanzima Airport Mthatha 1 1
KIM Kimberley Airport Kimberley 1 2
MQP Kruger Mpumalanga International Airport Mpumalanga 1 4
UTN Pierre Van Ryneveld Airport Upington 1 2
MGH Margate Airport Margate 1 1
RCB Richards Bay Airport Richards Bay 1 1
PHW Hendrik Van Eck Airport Phalaborwa 1 1
PZB Pietermaritzburg Airport Pietermaritzburg 1 1
PTG Polokwane International Airport Polokwane 1 1
PRY Wonderboom Airport Pretoria n/a n/a
MBD Mmabatho International Airport Mafeking n/a n/a
AAM Malamala Airport Malamala n/a n/a
QRA Rand Airport Johannesburg n/a n/a
HDS Hoedspruit Air Force Base Airport Hoedspruit 1 2
VRAGLUGHAWENS : hanteer van binnelandse vrag [vrag wat binne SA vervoer word &
gesertifiseerde lughawens kan internasionale vrag hanteer]
LUGHAWENSMAATSKAPPY VAN SUID-AFRIKA [LMSA]
= openbare maatskappy wat besit word deur privaat beleggers + SA regering
[Department van vervoer]
9 LUGHAWENS IN SA:
O OR Tambo Internasionale Lughawe (JNB)
O Kaapstad Internasionale Lughawe (CPT)
O King Shaka Internasionale Lughawe (DUR)
O Porth Elizabeth Internasionale Lughawe (PLZ)
O Bloemfontein Internasionale Lughawe (BFN)
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller notedx19. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $10.71. You're not tied to anything after your purchase.