Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Maart Vraestel en Memo - 2024
77 views 1 purchase
Course
Mathematics
Institution
12th Grade
Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Maart Vraestel:
Totaal: 75.
Inhoud:
Finansies | Datahantering | Waarskynlikheid
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.
THE SMI
VRAAG 1
Jane het haar totale belasting betaal vir die jaar bereken.
Sy som dit op soos volg
P.A.Y.E (Inkomstebelasting) R54215,00
Geskatte BTW op inkopies R 5454,20
1.1 Wat is inkomstebelasting? (2)
1.2 Waarvoor staan BTW? (2)
Sy bepaal verder dat sy belastingkorting gekry het van R8432,80.
1.3 Wat is belastingkorting? (2)
1.4 Gee ‘n voorbeeld van ‘n uitgawe waarop karting verkry kan word. (2)
1.5 Bereken die werklike bedrag wat Jane aan belasting betaal het vir die jaar. (2)
[10]
VRAAG 2
Gebruik die tariefstelsel hieronder om die vrae wat volg te beantwoord.
2.1 Wat is ‘n tariefstelsel? (2)
2.2 Bepaal die koste (in rand) vir een eenheid in die 101 tot 400 kWh kategorie. (2)
2.3 Die Schmidt familie gebruik 413 eenhede vir Februarie, bereken hul verwagte koste. (5)
2.4 Hoeveel eenhede (kWh) sal mens ontvang vir R1000,00? (5)
1|Page www.summariessa.co.za Wiskunde Geletterdheid
Graad 12 Maart Vraestel
, 2.5 Stel EEN manier voor hoe sie Schmidt familie op hul elektrisiteitsrekening kan spaar. (2)
[16]
VRAAG 3
3.1 Tony kort ‘n laptop vir sy skoolwerk. Hy kyk na die volgende opsies:
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
Kontant: R9999,99 Huurkoop: Huurkoop:
R354pm vir 24 maande met R202pm vir 36 maande met
R2000 deposito R2500 deposito
3.1.1 Definieer huurkoop. (2)
3.1.2 Bepaal die totale bedrag betaal met Opsie 2. (2)
3.1.3 Watter opsie sal die goedkoopste wees? (2)
3.2 Om geld te maak vir sy laptop, bied Tony swemlesse in sy buurman se swembad aan.
Sy buurman vra hom R550 per maand vir die gebruik van die swembad. Sy ander
veranderlike uitgawes is omtrent R150 per maand. Tony breek gelyk indien hy sewe
swemlesse per maand aanbied.
3.2.1 Bepaal hoeveel hy vra per swem les. (2)
3.2.2 Stel die gegewe data voor op ‘n gelykbreekpunt grafiek.
Sluit die volgende in
Vaste en veranderlike uitgawes, inkomste, gelykbreekpunt koördinate, asse opskrifte. (7)
3.3 Tony koop kos en iets om te drink by die skool se snoepie. Sy opsies is soos volg:
Burger Coke
Toebroodjie Fanta
Hotdog
3.3.1 Stel al die moontlike uitkomste voor op ‘n boomdiagram. (3)
3.3.2 Wat is die kanse da thy ‘n hotdog en ‘n coke koop? (3)
3.3.3 Wat is die kanse da thy ‘n burger of ‘n fanta koop? (3)
[24]
2|Page www.summariessa.co.za Wiskunde Geletterdheid
Graad 12 Maart Vraestel
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SummariesSA. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $2.83. You're not tied to anything after your purchase.