100% tevredenheidsgarantie Direct beschikbaar na je betaling Lees online óf als PDF Geen vaste maandelijkse kosten
logo-home
Summary Lewenswetenskap opsommings vir vraestel twee $8.47
In winkelwagen

Samenvatting

Summary Lewenswetenskap opsommings vir vraestel twee

 0 keer verkocht
  • Vak
  • Instelling

Hierdie opsommings bevat die volgende hoofstukke: Dna; die kode van lewe Meiose Genetika en oorerflikheid Evolusie deur natuurlike seleksie Menslike evolusie

Voorbeeld 4 van de 54  pagina's

  • 11 februari 2024
  • 54
  • 2022/2023
  • Samenvatting
  • 200
avatar-seller
genetika en oorerflikheid
inleiding


 gregor mendel (1822-1884): „vader van genetika‟

konsepte in oorerwing




mendel se wet van dominansie

 wanneer twee homosigotiese organismes met kontrasterende eienskappe
gekruis word, sal al die individue van die F1-generasie die dominante eienskap
vertoon
 „n individu wat heterosigoties vir 'n bepaalde eienskap is sal die dominante
eienskap as die fenotipe hê

, monohibried kruisings

mendel se beginsel van segregasie

 „n organisme beskik oor twee 'faktore' wat skei of segregeer sodat elke gameet
slegs een van hierdie 'faktore' bevat
 elke eienskap word deur twee gene, wat op homoloë chromosome geleë is,
beheer
 wanneer gamete tydens meiose gevorm word, skei of segregeer die twee gene
van mekaar.‟n gameet bevat een van die twee allele van elke ouer



tipes dominansie

 volledige dominansie: een alleel is dominant en die ander is resessief, in so 'n
mate dat die resessiewe alleel deur die dominante alleel in die heterosigotiese
toestand verberg word
 onvolledige dominansie: geeneen van die twee allele van 'n geen is dominant
oor die ander nie, wat 'n intermediêre fenotipe in die heterosigotiese toestand tot
gevolg het
 kodominansie: beide allele van 'n geen is ewe dominant en beide allele kom in
die fenotipe in die heterosigotiese toestand voor


geslagsbepaling

 22 pare chromosome by mense is outosome en
 23ste paar chromosome is geslagschromosome/gonosome: verantwoordelik vir
die bepaling van geslag
 vroulike individu: twee identiese X chromosome (XX)
 manlike individu: een groot X-chromosoom en een klein Y-chromosoom (XY)

,onderskei tussen geslagschromosome (gonosome) en outosome in die kariotipes van manlike en
vroulike individue




manlik (groot X en klein Y)




vroulike kariotipe manlike kariotipe



geslagsgekoppelde oorerflikheid

 y-chromosoom: baie klein en dra geen ander gene. x-chromosoom: groter en dra
baie ander gene
 sekere genetiese afwykings kom meer dikwels in mans as vroue voor omdat
mans slegs een x-chromosoom besit
 indien „n abnormale alleel (selfs al is dit ressessief) op die x-chromosoom
van die man voorkom, sal die eienskap deel van sy fenotipe wees, wat
beteken dat hy die genetiese afwyking sal he

,  wanneer „n vrou, wat twee x-chromosome besit, egter „n abnormale resessiewe
alleel op een x-chromosoom dra, is daar „n groot kans dat sy op haar ander x-
chromosoom „n normale dominante alleel dra
 die dominante alleel oorheers dan die abnormale resessiewe alleel en sy
sal nie die genetiese afwyking vertoon nie
 die eienskap wat deur „n resessiewe geen veroorsaak word, sal slegs in
die fenotipe vertoon word indien albei x-chromosome die resessiewe geen
dra
 dus is daar „n baie kleiner kans vir „n vrou om die geslagsgekoppelde
afwyking te kry, as vir „n man
 voorbeelde:
1. die geen vir hare wat aan die binnekant van die pinna groei: op y-
chromosoom gedra
2. rooi-groen kleurblindheid:
 kleurblindheid: toestand waar daar nie tussen sekere kleure
onderskei kan word nie
 veroorsaak deur die afwesigheid van die proteïene wat deel vorm
van die rooi of groen keëltjies (fotoreseptore) in die retina van die
oog
 geen vir kleurblindheid is resessief op x-chromosoom gedra
 alhoewel „n vrou nie kleurblind is nie, is sy „n draer van die
resessiewe geen, wat sy aan haar nageslag kan oordra




„n man wat kleurblind is, kan die resessiewe geen op sy x-chromosoom net aan sy
dogter oordra. die dogter sal heel moontlik slegs „n draer wees en nie self kleurblind
wees nie, aangesien haar ander x-chromosoom (van haar moeder) waarskynlik die
domainante normale geen sal dra. indien hierdie dogter „n seun het, kan sy resessiewe
geen op haar een x-chromosoom aan hom oordra. hy sal dus kleurblind wees,
aangesien sy y-chromosoom, wat hy by sy pa erf, nie die dominante normale geen sal
dra nie



3. hemofilie
 die onvermoë van die bloed om te stol as gevolg van die gebrek
aan „n bloedstollingsfaktor.
 indien „n lyer hom/haarself sou sny, sal die wond aanhou bloei
totdat „n stollingsfaktor deur middel van „n oortapping in die
hospitaal toegedien word

Dit zijn jouw voordelen als je samenvattingen koopt bij Stuvia:

Bewezen kwaliteit door reviews

Bewezen kwaliteit door reviews

Studenten hebben al meer dan 850.000 samenvattingen beoordeeld. Zo weet jij zeker dat je de beste keuze maakt!

In een paar klikken geregeld

In een paar klikken geregeld

Geen gedoe — betaal gewoon eenmalig met iDeal, creditcard of je Stuvia-tegoed en je bent klaar. Geen abonnement nodig.

Direct to-the-point

Direct to-the-point

Studenten maken samenvattingen voor studenten. Dat betekent: actuele inhoud waar jij écht wat aan hebt. Geen overbodige details!

Veelgestelde vragen

Wat krijg ik als ik dit document koop?

Je krijgt een PDF, die direct beschikbaar is na je aankoop. Het gekochte document is altijd, overal en oneindig toegankelijk via je profiel.

Tevredenheidsgarantie: hoe werkt dat?

Onze tevredenheidsgarantie zorgt ervoor dat je altijd een studiedocument vindt dat goed bij je past. Je vult een formulier in en onze klantenservice regelt de rest.

Van wie koop ik deze samenvatting?

Stuvia is een marktplaats, je koop dit document dus niet van ons, maar van verkoper zoearcher475. Stuvia faciliteert de betaling aan de verkoper.

Zit ik meteen vast aan een abonnement?

Nee, je koopt alleen deze samenvatting voor $8.47. Je zit daarna nergens aan vast.

Is Stuvia te vertrouwen?

4,6 sterren op Google & Trustpilot (+1000 reviews)

Afgelopen 30 dagen zijn er 65004 samenvattingen verkocht

Opgericht in 2010, al 15 jaar dé plek om samenvattingen te kopen

Begin nu gratis

Laatst bekeken door jou


$8.47
  • (0)
In winkelwagen
Toegevoegd