Die hantering van trauma.
Hantering van Hartseer, Trauma, Verlies, en Krisisse
1. Hartseer (Rou) - Natuurlike Reaksie op Verlies:
• Emosionele pyn na verlies van geliefde.
• Intense emosies: skok, woede, ongeloof.
• Fisieke impak op gesondheid: slaap, eet, denke.
LO Opsommings
Die hantering van trauma.
Hantering van Hartseer, Trauma, Verlies, en Krisisse
1. Hartseer (Rou) - Natuurlike Reaksie op Verlies:
• Emosionele pyn na verlies van geliefde.
• Intense emosies: skok, woede, ongeloof.
• Fisieke impak op gesondheid: slaap, eet, denke.
2. Trauma - Emosionele Reaksie op Skokkende Gebeurtenisse:
• Reaksie op vreesaanjaende of gruwelike gebeurtenisse.
• Oorweldigende stres, impak op beheer en vertroue.
• Langtermyn sielkundige trauma en moontlik PTSV.
3. Krisisse - Intense Moeilikheid of Gevaar:
• Kan keerpunt in siekte wees.
• Skok en ontkenning na verlies, maar langdurige intensiteit lei tot trauma.
• Probleme met die aanpak van die lewe, focus op verlies/trauma.
Hantering van Hartseer en Trauma:
Algemene Aanwysings:
• Verwag 'n moeilike tyd.
• Bly in kontak met geliefdes en vriende.
• Gebruik verskeie hulpbronne, soos rou-ondersteuningsgroepe.
Hartseer Hantering:
• Verwag moeilike tye, verwerk emosies.
• Bly in verbinding, gebruik ondersteuning.
• Wees bereid om te treur, vind maniere vir spesiale dae.
• Balanseer rouproses en aktiwiteite.
• Praktiseer selfsorg, gesonde keuses, terapeutiese aktiwiteite.
Trauma Hantering:
• Gereelde oefening om stres te verminder.
• Diep asemhalingsoefeninge en fisiese aktiwiteite.
• Kognitiewe Gedragsterapie om simptome te verstaan.
, Die Taal van Nasiebou:
Begrippe
• Nasiebou:
o Trots wees op eie identiteit.
o Aanvaarding van ander wat anders is.
o Samewerking vir 'n beter Suid-Afrika.
o Verseker gelyke behandeling en nasionale eenheid.
• Reënboognasie:
o Term deur Desmond Tutu na 1994 gebruik.
o Diversiteit van mense, kulture, tale.
o Simboliseer eenheid te midde van verskeidenheid.
• Diversiteit:
o Wydverspreide persoonlike- en groepeienskappe.
o Aanvaarding en respek vir uniekheid van elk.
o Erkenning van individuele verskille.
• Ubuntu:
o "Ek is omdat jy is."
o Gemeenskap, vertroue, deernis, menslikheid.
Maniere om Nasiebou te Bevorder:
• Erken Diversiteit:
o Vier diversiteit in kultuur, tradisies, geloof.
o Fokus op dit wat verenig, nie verdeel nie.
• Gemeenskap en Verantwoordelikheid:
o Ontwikkel 'n gevoel van behoort.
o Aanspreeklikheid en verantwoordelike gedrag.
• Respek en Gelykheid:
o Behandel ander met respek en waardigheid.
o Verseker gelykheid vir almal.
• Wet en Menseregte:
o Eerbiediging en beskerming van regte.
o Ingebed in die Grondwet en Handves van Regte.
Konteks vir Nasiebou:
• Familie en Gemeenskap:
o Almal deel van familiestelsels.
o Uitgebreide familie verbind met gemeenskappe.
• Nasiebou op Vlakke:
o In gesinne, skole, en gemeenskappe.
Wat is Nodig vir Nasiebou?
• Opvoeding:
o Leer, beleef, en reflekteer oor nasiebou.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SamanthA2006. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $2.76. You're not tied to anything after your purchase.