Visuele PowerPoint opsommings wat kwartaal 1 se werk Natuurwetenskappe graad 8 behandel.
- Fotosintese & Respirasie
- Interaksies & Interafhanklikheid
- Mikro organismes
Oulike animations & transitions ingesluit wat leer lekkerder maak (click op die link op die eerste bladsy van die dokument...
Click hier vir volledige pakk
Kwartaal 1 - Lewe en Lewend
Lewe en Lewende Dinge
Natuurwetenskappe
Graad 8
Kwartaal 1
,Fotosintese
en Respirasie
Eenheid 1
, Voorwoord
✓ As die formatting in PowerPoint op jou rekenaar verkeerd lyk, gebruik die pdf
weergawe of upgrade na die Windows 11 weergawe asb.
✓ Jy mag hierdie PowerPoints aanpas en verander soos jy wil en soos dit by jou
skool werk pas.
✓ Jy is ook welkom om enige aanpassings met my te deel wat ek in die dokument
kan byvoeg met erkenning aan jou.
✓ As daar enige werk is wat nie in die dokument ingesluit is nie of as enige van die
werk foutief is, asseblief stuur my ‘n email.
✓ Jy mag nie die dokumente verkoop nie, maar jy mag enige iemand wel verwys na
my website.
✓ Lekker leer
info@mathwithmegan.co.za
, INHOUDSOPGAWE
01 02 03
FOTOSINTESE RESPIRASIE WETENSKAPLI
VERSLAG
• Energie • Proses van Resprasie • Basiese Begrippe
• Proses van Fotosintese • Mitochondria • Voorbeeld
• Nuwe Woorde • Meting van Energie
Click op d
na die
,01
Fotosintese
, Energ
• Alle lewende dinge het energie nod
lewensprosesse (vir oorlewing).
• Die behoefte vir energie dryf die int
in ekosisteme.
• Die son is die hoofbron van energie
• Dit verskaf energie in die vorm van l
hitte.
• Tydens fotosintese verander plante
ligenergie in chemiese potensiele en
, Die son is die hoofbron
van energie
Die aarde ontvang hitte en ligenergie van die son om ‘n
ideale klimaat te handhaaf waarin plante en diere kan leef.
Sonlig laat plante groei deur chlorofil in die blare wat die
energie van die son absorbeer.
Die geabsorbeerde energie word gebruik om voedsel vir
die plant te maak tydens fotosintese.
,Wat is chlorofil?
Dit is ‘n chemiese stof in plante wat die
energie van die son absorbeer.
Dit word binne chloroplaste in blaarselle
gevind word.
Chlorofil is nodig vir die proses van fotosinte
om plaas te vind
Dit gee die groen kleur/pigment aan blare
, Wat is Fotosintese?
Plante neem En produseer
Energie van Hul eie voedsel in die
die son vorm van glukose (stysel)
Koolstofdioksied
uit die lug Suurstof
Water en
voedingstowwe Definisie:
Die proses binne groen plante waar koolsto
uit die grond water verbind en energie van die son gebruik
asook suurstof as ‘n byproduk vervaa
, Die proses van fotosintese
chlorofil
Koolstofdioksied + Water sonlig Glukose + Suurstof
Blare het openinge waar koolstofdioksied ingaan
Water word deur die wortels opgeneem en dan
na die blare vervoer.
Sonligenergie word deur chlorfil in blare
vasgevang en oorgeskakel na voedselenergie in
die vorm van glukose.
Suurstof word as ‘n byproduk vrygestel.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller mathwithmegan. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $8.15. You're not tied to anything after your purchase.