Visuele PowerPoint opsommings wat kwartaal 3 se werk Natuurwetenskappe graad 8 behandel.
- Energie & Verandering
Oulike animations & transitions ingesluit wat leer lekkerder maak (click op die link op die eerste bladsy van die dokument).
Die pakket sluit ook printable opsommings dokumente in,...
Click hier vir volledige pakket:
Kwartaal 3 - Elektrisiteit en Sigbare Lig
Natuurwetenskappe
Energie en Verandering
Graad 8
Kwartaal 3
, Voorwoord
✓ As die formatting in PowerPoint op jou rekenaar verkeerd lyk, gebruik
die pdf weergawe of upgrade na die Windows 11 weergawe asb.
✓ Jy mag hierdie PowerPoints aanpas en verander soos jy wil en soos dit
by jou skool werk pas.
✓ Jy is ook welkom om enige aanpassings met my te deel wat ek in die
dokument kan byvoeg met erkenning aan jou.
✓ As daar enige werk is wat nie in die dokument ingesluit is nie of as
enige van die werk foutief is, asseblief stuur my ‘n email.
✓ Jy mag nie die dokumente verkoop nie, maar jy mag enige iemand wel
verwys na my website.
✓ Lekker leer
info@mathwithmegan.co.za
, Inhoud
01 Statiese Elektrisiteit
02 Energie oordrag in elektriese stelsels
03 Serie- en parallelle stroombane
04 Sigbare lig
Click op die onderwerp
na die slide te gaan
,01
Statiese
Elektrisiteit
Wrywing en statiese elektrisiteit
, Energie en bronne
van energie
Nie-Hernubare Bronne Hernubare bronne
Kan nie vervang word as dit Kan heeltyd vervang word.
gebruik is nie.
Hout
Steenkool Sonkrag
Olie
Windkrag
, Potensiële Energie
Potensiële energie is energie wat gestoor
is in ‘n sisteem, soos:
Sel (Battery) Voedsel
Brandstof Uitgerekte
Rekkie
,Kinetiese Energie
Die energie wat ‘n voorwerp besit wanneer
dit beweeg, soos:
o wanneer ‘n rekkie terugskeit.
o as ‘n voorwerp van ‘n tafel afval.
o ‘n voertuig wat beweeg.
o ‘n bal wat hop.
,Potensiële en Kinetiese
Energie in Stelsels
Meganiese Verwarming
Stelsels Stelsels
‘n Fiets Krag van ‘n sonpaneel
wek elektrisiteit op.
Elektriese Biologiese
Stelsels Sisteme
Krag van battery sit Kos wat mense eet gee
die ligte aan in ‘n huis vir ons energie om goed
te doen
, Die Wet van Behoud
Energie kan nie van Energie
geskep of vernietig
word nie
01
Energie kan van een
voorwerp na ‘n ander
oorgedra word
02
Energie kan van een
vorm oorgeskakel
word na ‘n ander
vorm
03
, Energie Omskakeling
Chemies na Chemies Elektries
Meganies na Lig na Lig
Chemies na Lig na
Meganies Chemies
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller mathwithmegan. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $8.15. You're not tied to anything after your purchase.