100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Organic chemistry notes in Afrikaanss for grade 12 $3.37
Add to cart

Summary

Summary Organic chemistry notes in Afrikaanss for grade 12

1 review
 26 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Organic chemistry notes for grade 12 , organiese chemie notas vir graad 12

Preview 2 out of 6  pages

  • March 3, 2024
  • 6
  • 2023/2024
  • Summary
  • 200

1  review

review-writer-avatar

By: ejkotzenberg • 1 month ago

avatar-seller
Organiese Chemie Definisies




#
Molekulêre formule: Chemiese formule wat die element en die aantal atome van elk in 'n molekuul aandui.
Struktuurformule: Struktuurformule van 'n verbinding toon aan watter atome in die molekuul aan
mekaar gebind is. Atome word voorgestel deur hul chemiese simbole en lyne word
gebruik om ALLE bindings wat atome bymekaar hou, aan te toon.
Gekondenseerde Hierdie notasie toon die wyse aan waarop atome aan mekaar gebind is in die
struktuurformule: molekuul, maar toon NIE ALLE BINDINGSLYNE NIE.

Onversadigde Verbindings waarin een of meer meervoudige bindings tussen C-atome in hul
verbindings: koolwaterstofkettings voorkom

Versadigde Verbindings waarin daar geen meervoudige bindings tussen C-atome in hul
verbindings: koolwaterstofkettings is nie

Funksionele groep: Binding of 'n atoom of 'n groep atome wat die fisiese en chemiese eienskappe van
'n groep organiese verbindings bepaal
Struktuurisomeer: Org. molekule met dieselfde molekulêre form. maar verskillende struktuurformules
Kettingisomere: Dieselfde molekulêre formule, maar verskillende tipes kettings,

Posisionele isomere: Dieselfde molekulêre formule, maar verskillende posisies van syketting, substituente
of funksionele groepe op die stamketting,
Funksionele isomere: Dieselfde molekulêre formule, maar verskillende funksionele groepe

, IUPAC - Alfabet Eienskappe van organiese molekules Voorstelling
1 - met Koolstof Algemene formule:
2 - et • Grootliks verantwoordelik vir bestaan van baie organiese verbindings : • Beskryf homoloë reeks van organiese bindings
3 - prop • 4 Valenselektrone en kan dus 4 kovalente bindings vorm
4 - but • Stabiele oktetstruktuur
5 - pent • Atoomgetal van 6
6 - heks Elke C atoom bind aan H-atome , die hoeveelheid H-atome word bepaal Molekulêre formule:
7 - hept deur enkel , dubbel en trippelbindings • Chemiese formule wat die tiepe atome en die
8 - okt hoeveelheid van elke atoom in ’n molekuul aandui ,
9 - non gee geen informatie van tiepe binding nie
Basics
10 - dek Organise chemie is hoofsaaklik
gesentreer om koolstofatome

Kettings Gekondenseerde struktuurformule:
Eindig met - iel • Toon alle atome in molekule apart aan , net
dubbel / trippel bindings word aangetoon



Struktuurformule
• Toon aan water atome aanmekaar gebied is in ’n
molekuul. Atome is voorgestel deur hul chemiese
symbol en en lyne

Funksionele groep Koolwaterstof: Homoloë reeks:
• Binding of 'n atoom of 'n groep • Organiese • Reeks organiese verbindings wat
atome wat die fisiese en chemiese deur dieselfde algemene formule
verbindings wat slegs
eienskappe van 'n groep organiese beskryf word OF waarin een lid van
uit waterstof en die volgende verskil met 'n CH2-groep
verbindings bepaal koolstof bestaan

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller monjadewet. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $3.37. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

53340 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$3.37
  • (1)
Add to cart
Added