100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Geskiedenis Kwartaal 1 - Studie Notas $4.89
Add to cart

Summary

Summary Geskiedenis Kwartaal 1 - Studie Notas

 4 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Geskiedenis Kwartaal 1 - Studie Notas Wereld Rondom 1600

Preview 4 out of 9  pages

  • March 7, 2024
  • 9
  • 2023/2024
  • Summary
  • 200
avatar-seller
1


Ekonomiese en
Bestuurswetenskappe
GRAAD 8

TAAK 2: KWARTAAL 1-TOETS

1. Meervoudige keusevrae

Demokrasie Demokrasie is ’n regeringsvorm waar die land se leiers en
verteenwoordigers deur die land se bevolking verkies word.
Die staat ‘n Georganiseerde gemeenskap wat deur die regering bestuur
word
Landelike Dit is nie-stedelike areas wat bewoon word
gemeenskap
Informele Dit is ’n gemeenskap wat sonder hulp van buite die gemeenskap
gemeenskap hulself kan onderhou en oorleef.
Moderne gemeenskap Johannesburg is ’n voorbeeld van ’n moderne gemeenskap.
Gekenmerk aan hoë vlak van ontwikkeling. Moderne
samelewings gebruik tegnologie om te kommunikeer.
Selfversorgende Kan sonder hulp van buite hulself onderhou en oorleef.
gemeenskap Selfonderhoudende samelewings gebruik hul fisieke en
geestelike vaardighede om hulself te onderhou.
Nasionale begroting Nasionale begroting verwys na ’n land se verwagte inkomste en
uitgawes.
’n Gemengde In ’n gemengde ekonomie produseer huishoudings, besighede
ekonomie en die regering goedere en lewer dienste.

Herwinning Die versameling en dubbele gebruik van reeds gebruikte
materiale.
Volhoubaarheid Die verantwoordelike gebruik en bestuur van natuurlike
hulpbronne om te verseker dat toekomstige generasies die
voordele van hierdie hulpbronne kan geniet.
Skaarsheid Skaarsheid is fundamenteel in die studie van die ekonomie. Dit
is die tekort aan hulpbronne om aan al die behoeftes en
begeertes van die mense te voorsien.
Natuurlike • Water • Steenkool • Goud • Bome • Plante
hulpbronne




@Juffrou_ Ansie

, 2


Vaste bates Finansiële bates verwys na bates wat vir ’n lang tydperk in die
onderneming bly en word in die besigheid gebruik. Voorbeelde
sluit in grond en geboue, toerusting en motors.
’n Brondokument Alle transaksies se inligting word op ’n brondokument
aangeteken wat die datum, die doel van die transaksie en die
bedrag van die transaksie aandui.



2. DIE EKONOMIE

2.1 Die regering

Die regering is verantwoordelik vir die opstel van die wette van ’n land en dit beskerm die
mense.

REGERING SE EKONOMIESE DOELWITTE NOV2021

→ Werksgeleenthede vir alle landsburgers
→ Ekonomiese groei
→ Wisselkoers stabiliteit
→ Prys stabiliteit
→ Gelykheid
Verantwoordelikhede van ‘n regering is om te verseker dat

↘ orde gehou word en
↘ dat daar genoeg geld is vir infrastruktuur en
↘ dienste soos paaie, hospitale, skole, polisiëring en elektrisiteit.

Die regering gebruik belasting om seker te maak dat:

↘ Die staat werk doeltreffend
↘ Burgers gehoorsaam die wette van die staat
↘ Burgers kry die dienste en infrastruktuur wat hulle nodig het om die ekonomie te laat
groei




@Juffrou_ Ansie

, Wetgewende tak: Beskryf ‘n liggaam wat die mag3het
Vlakke van die regering om wette te maak. Dit maak die landswette en
bestaan uit die Suid-Afrikaanse parlement.
Verantwoordelik vir die algemene
bestuur van die land
Uitvoerende tak: Beskryf ‘n liggaam wat die mag
Nasionale regering het om wette uit te voer. Dit lei die land en bestaan
Handel oor nasionale kwessies
(Sentrale regering) uit die president, adjunkpresident en ministers.
soos veiligheid en sekuriteit,
buitelandse sake en
Geregtelike tak: Beskryf ‘n liggaam wat die mag
internasionale handel
het om seker te maak dat geregtigheid sal geskied.
Dit verseker dat geregtigheid geskied as mense die
wette oortree wat die Parlement bepaal. Dit
bestaan uit die konstitusionele hof, die
Om die taak van die Nasionale Regering maklik te
hooggeregshof, die Hoër Hof, en die landdroshowe.
maak, het elkeen van die nege provinsies ‘n
regering.
Provinsiale regering
Hierdie vlak handel oor ekonomiese kwessies wat
Verantwoordelik vir die nasionale koӧrdinering van
eie is aan ‘n bepaalde streek of provinsie.
provinsies. In elke provinsie monitor en ondersteun
die provinsiale departemente van plaaslike regering
munisipaliteite

Die doelstellings van munisipaliteite is onder
Munisipaliteit ‘n Distrik, dorp, of stad met ‘n meer om:
plaaslike regering
➢ Voorsien ‘n demokratiese en
Plaaslike regering verantwoordbare regering vir plaaslike
Elke provinsie word in munisipaliteite verdeel gemeenskappe
om die bestuur van die provinsie te ➢ Verseker dat dienste (water, elektrisiteit en
vergemaklik. Suid-Afrika het 283 behuising) aan gemeenskappe gelewer word
munisipaliteite. ➢ Bevorder sosiale en ekonomiese
ontwikkeling

@Juffrou_ Ansie

, 4


BELASTING NOV2020 & NOV2021

SOORT BELASTING BESKRYWING VOORBEELD
Direkte belasting ↘ Elke persoon wat 'n salaris verdien wat hoër is as 'n ↘ Persoonlike inkomstebelasting;
voorafbepaalde bedrag per jaar, moet hierdie soort ↘ Maatskappybelasting
belasting betaal.
↘ Maatskappye moet ook 'n persentasie belasting op
hul netto winste betaal.
Indirekte belasting ↘ Verwys na belasting wat by die prys van goedere ↘ BTW;
ingesluit is. Verbruikers weet nie altyd dat hulle ↘ Doeane belasting;
hierdie belasting betaal nie. ↘ Aksynsbelasting
Sonde belasting ↘ Belasting gehef op goedere wat die verbruiker
negatief beïnvloed
BTW Belasting op ↘ Belasting gehef op goedere en dienste wat
Toegevoegde Waarde verbruikers by ondernemings koop.


Invoerbelasting ↘ Belasting gehef op goedere wat ons uit ander lande
koop en na ons land invoer.



Munisipale belasting ↘ Belasting wat direk deur munisipaliteite gehef word
vir vullisverwydering, riool dienste, ens



Inkomstebelasting Belasting wat die regering op ’n individu se jaarlikse persoonlike inkomste hef, bereken as ’n sekere
persentasie.
Maatskappybelasting Belasting wat die regering op ’n onderneming se wins hef.



@Juffrou_ Ansie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $4.89. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

51292 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$4.89
  • (0)
Add to cart
Added