“Gebed tot die bome” (Vincent Oliphant)
Die leser weet reeds by die lees van die titel dat die bome
direk aangespreek word.
Aanhaling uit gedig: “tot”
Reël 6
Inversie. Dit beklemtoon die vrede wat hy wil
bewerkstellig / dit beklemtoon dat hy harmonie
(tussen die mens en die natuur) wil hê.
Reël 7
Afsydig / ontegemoetkomend / om ander op ’n afstand te
hou / onbereikbaar vir ander / soortgelyke antwoord.
Reël 8
Reël 14
Ironie: ’n Mens sou dink die boom wat vasgeanker
Die tuin van Eden: Vrede / harmonie / die
staan, is veilig teen die mens se aanslag, maar die
mens wat in vrede/harmonie met die natuur
mens kan dit afkap, dan beteken die wortels niks.
leef / die mens wat
Paradoks: Die bome het geen verweer teen die mens
nog nie teen die natuur gesondig het nie / die
se aanslag nie, al is hulle ook hoe vasgeanker in die
mens wat nog nie die boom/natuur misbruik
grond
het nie.
, Toon
Die toon spreek van
nederigheid /
dankbaarheid /
lof / respek.
Reël 5 - 8
Personifikasie: “julle wat só hulpeloos met julle voete in
die aarde geanker staan
Reël 9
Die spreker het baie respek vir bome.
Reël 13
Wat kan die bome moontlik vir die spreker uit liefde gee?.
skadu/voedsel/beskutting/huisvesting/suurstof
Reël 18
Woordspeling - Behoud pas by die gediginhoud, want die
mens het bome nodig vir suurstof vir ons voortbestaan.
Die stylfiguur wat die dringendheid in die gedig die beste
illustreer, is herhaling
, “Gebed tot die bome” (Vincent Oliphant) – opstelvraag
In hierdie gedig is daar duidelike kenmerke van vrye vers. Motiveer dié stelling in ʼn opstel van 200 tot 250 woorde. Sê ook
of jy dink dat natuurbewaring belangrik is of nie.
INLEIDINGSPARAGRAAF
Leerder moet ’n toepaslike inleidingsparagraaf verskaf, byvoorbeeld: In die gedig “Gebed tot die bome” maak die
digter, Vincent Oliphant, van vrye vers gebruik. Die kenmerke van vrye vers gaan vervolgens bespreek word.
LIGGAAM
→ Die versreëllengtes wissel die hele tyd, want in korter versreëls
word die mensdom se vernietiging van die natuur
beklemtoon / in langer versreëls word die geweld teenoor
die bome beklemtoon.
→ Geen vaste strofebou kom voor nie, want die drie strofes
verskil in lengte.
→ Geen vaste rymskema kom voor nie, want daar is nie woorde
wat rym nie.
→ Daar is ’n gebrek aan hoofletters en leestekens, want die
onreg teen die bome word hierdeur uitgehef.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $3.38. You're not tied to anything after your purchase.