Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie notas saam te stel, @IMPAQ Junie-eksamen 2019, 2020 & 2022/DBE Gauteng 2023.
Onderwerpe gedek:
1. Mikro-omgewing
2. Markomgewing
3. Makro-omgewing
4. Interverwantskap van mikro-, mark- en makroomgewings
5. Besigheidsektore
6. Besigheidsfu...
Graad 10
BESIGHEID-
STUDIES
Vraestel 1
Junie eksamen
2024
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie notas saam te stel, @IMPAQ Junie-eksamen 2019,
2020 & 2022/DBE Gauteng 2023. Dit is slegs voorgestelde antwoorde uit die memorandums.
Sommige inligting word herhaal, ek wil u die verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting
gevra word.
Ek moedig jou aan om die berekening/illustrasievrae te beantwoord sonder om eers na die
antwoorde te kyk.
Sterkte. Juffrou Ansie
Onderwerpe gedek:
1. Mikro-omgewing
2. Markomgewing
3. Makro-omgewing
4. Interverwantskap van mikro-, mark- en makroomgewings
5. Besigheidsektore
6. Besigheidsfunksies en aktiwiteite
7. Kontemporêre sosio-ekonomiese kwessies
@ Juffrou_Ansie
, 2
Hou die volgende in gedagte wanneer jy die vraestel beantwoord:
➢ Jy MOET in volsinne antwoord.
➢ As jy vir VYF feite gevra word, skryf net 5. Die res van jou antwoorde SAL geïgnoreer word.
➢ Alle vrae wat nodig is om te verduidelik/bespreek/beskryf sal soos volg nagesien word:
I. Opskrif – 2 punte
II. Verduideliking – 1 punt of soos aangedui in die memorandum.
➢ Opstelvrae:
I. Geen punte mag toegeken word vir inhoud wat in die inleiding en slot herhaal word
nie.
II. Indien INLEIDING en GEVOLGTREKKING nie aangedui word nie, sal jy die punte
verloor.
Opstel uitleg:
Analise:
Inleiding
17/36
X (2 punte)
18/36
X-
Liggaam (Moenie liggaam skryf en onderstreep nie)
x (Skryf elke subopskrif neer en onderstreep & skryf puntsgewys in vol sinne.)
x
x 40
40
x
x
Gevolgtrekking
X (2 punte)
MULTI – KEUSE
Infrastruktuur Spoorweë, paaie en kommunikasienetwerke is voorbeelde van
infrastruktuur
Inflasie Inflasie is ’n beheerfaktor wat verband hou met die ekonomiese
omgewing van die besigheid.
Verbruikersmark Die verbruikersmark kan onderverdeel word in markte vir duursame
produkte, semi-duursame produkte, nie-duursame produkte en
dienste
@ Juffrou_Ansie
, 3
Organisatoriese Waardes, oortuigings en doeleindes is die drie sleutelkwessies van die
kultuur organisatoriese kultuur
’n Vakbond ’n Vakbond kan die beste beskryf word as ’n liggaam wat die belange
van werknemers verteenwoordig
Wet op Die Wet bepaal die minimumvereistes vir indiensneming
Arbeidsverhoudinge
Begroting ’n Dokument wat wys hoe ’n besigheid beplan om die inkomste wat dit
oor ’n sekere tydperk verwag, te spandeer
Regstellende aksie Regstellende aksie is wanneer daar voorkeur gegee word aan voorheen
benadeelde individue wanneer nuwe kandidate in diens geneem word
Storting (dumping) Vind plaas wanneer ander lande hul oortollige produkte in hul markte
op ons plaaslike markte verkoop.
Inligting Kennis wat op ’n sinvolle en bruikbare wyse aan bestuur voorgelê word,
wat in besluitneming gebruik kan word, staan as inligting bekend
Mededinger Enige besigheid wat dieselfde of soortgelyke soort produk of diens
bied.
Werksplekforum Organisasies wat daarop gerig is om die werkplek beter vir die werkers
te maak.
Intellektuele eiendom Idees wat aan die persoon hoort wat dit geskep het.
Verwysing Die vorige werkgewer wat gekontak kan word om meer oor ’n sekere
kandidaat uit te vind.
Patent Wet wat nuwe uitvindings beskerm.
Reguleerders Organisasies wat verseker dat die gedragskode en reëls van billike
handel nagekom word.
Strategiese alliansies Twee of meer besighede wat met gesamentlike besigheidskwessies
bymekaar kom.
Organisatoriese Organisatoriese hulpbronne bestaan uit menslike, tegnologiese, fisieke
hulpbronne en finansiële hulpbronne.
Duursame produkte Televisiestelle en wasmasjiene is voorbeelde van duursame produkte
Demografiese Die demografiese omgewing kan die beste gedefinieer word as
omgewing verskillende tale en tradisies
Belanghebbendes Die eienaars van ’n onderneming word belanghebbendes genoem.
Die mikro - omgewing Die mikro - omgewing staan ook as die besluitnemingsomgewing
bekend
Die Die bemarkingsmengsel bevat prys, produk, plek, promosie
bemarkingsmengsel
Bedingingsmag Verbruikers se mag om 'n beter prys te beding, word bedingingsmag
genoem.
Bewerkingstegnologie Bewerkingstegnologie verbeter die hele produksieproses deur menslike
arbeid deur masjinerie te vervang.
Ongelykheid Ongelykheid is wanneer mense ander onregverdig behandel en asof
hulle nie gelyk is nie
@ Juffrou_Ansie
, 4
Kapitaal Kapitaal is die onderneming se geld of bates, insluitend die geld wat die
eienaars nodig het om ’n onderneming te begin en te bedryf.
Vaardigheidsheffing Befondsing wat vir onderwys en opleiding gebruik word, is ’n
vaardigheidsheffing
Betoging Mense wat hul woede en frustrasie in die strate demonstreer.
Huishoudelike Misdaad soos geweld teen vroue en kindermishandeling.
misdaad
Bestuur Die proses wat in die onderneming gebruik word om aktiwiteite te
beplan, hulpbronne te organiseer, funksies te koördineer en wat
daartoe lei dat die onderneming sy doelwitte bereik.
BESIGHEIDSOMGEWINGS
KOMPONENTE VAN DIE MIKRO, MARK & MAKRO OMGEWINGS. (RESAP)
@ Juffrou_Ansie
, 5
_______________________________________________________________
VERHOUDING VAN MIKRO, MARK EN MAKRO OMGEWINGS
Hoe hou mikro- en markomgewings verband?
Interne besigheid en Die gedrag van die verbruiker sal die mikro-omgewing tot 'n groot
verbruikers mate beïnvloed. Soos die koopkrag van verbruikers afneem, sal
die onderneming bemarkingstrategieë in plek moet stel om
verbruikers te lok.
Interne besigheid en As 'n verskaffer uit die besigheid gaan, kan dit 'n ernstige
verskaffers uitwerking op die besigheid hê. Dit sal 'n nuwe verskaffer moet
vind wat bereid is om teen dieselfde prys te verskaf. Dit plaas
druk op die aankoopafdeling.
Interne besigheid en As 'n tussenganger 'n nuwe mark in 'n ander land beding, sal dit 'n
tussengangers impak hê op 'n paar departemente (aankope, finansies,
bemarking en administrasie) in die besigheid omdat die
produksie van die maatskappy sal moet toeneem.
Interne besigheid en Mededingers wat 'n nuwe produk op die mark bring, kan
mededingers sakeverkope laat daal. Mededingers wat hul pryse laat val omdat
hulle 'n goedkoper verskaffer gevind het, sal verhinder dat
produkte verkoop word.
Anthea’s African Gems is ’n besigheid wat in pragtige juwele spesialiseer. Alhoewel Anthea’s African
Gems sy juwele aan baie oorsese verbruikers verkoop, voorsien dit nie net internasionale markte
nie. Anthea’s African Gems streef daarna om ’n positiewe bydrae tot die Suid-Afrikaanse ekonomie
te lewer deur werksgeleenthede te skep en jong entrepreneurs te help om hul eie besighede te
begin.
Kan jy die volgende vraag antwoord?
Identifiseer ’n element uit elk van die drie besigheidsomgewings wat in die gevallestudie genoem
word. Koppel die element aan die regte omgewing en dui aan in watter mate Anthea’s African Gems
elk van hierdie elemente kan beheer.
Hoe die komponente van die markomgewing mekaar kan beïnvloed. @IMPAQ JUN 2020
Verbruiker • Klante het onbeperkte behoeftes en begeertes om te bevredig.
• Klante se behoeftes verander mettertyd.
• Klante se verskillende gedragspatrone.
@ Juffrou_Ansie
, 7
Verskaffers • Die onderneming vereis dat verskaffers die regte gehalte en
hoeveelheid op die regte tyd voorsien.
• Pryse en kredietvoorwaardes moet oorweeg word by die keuse van
verskaffers
Tussengangers • Die onderneming moet oorweeg hoe die gebruik van
tussengangers insetkoste sal beïnvloed, asook die pryse wat die
klant uiteindelik sal betaal
Mededingers • Die onderneming moet kompetisie van ander ondernemings
oorweeg wat dieselfde prys of soortgelyke produkte verkoop.
• Die prys wat aangebied word, moet so mededingend moontlik
wees om kliënte te lok
Burgerlike • Hierdie organisasies is deel van die markomgewing omdat hulle
samelewing goedere en dienste gebruik en verskaf.
Reguleerders • Die regering is ’n reguleerder en gebruik wette om koop en
besteding te beheer.
• Die meeste regulasies word ingestel om billike handel te bevorder
Strategiese • Sommige ondernemings vorm vennootskappe met verskaffers om
alliansies konstante pryse en beter dienste te verseker.
Vakbonde • Vakbonde is strategiese bondgenote vir die arbeidsmag en hulle
veg vir beter ure.
Die doel van organisasiekultuur @ IMPAQ Jun 2020
• Die manier waarop die onderneming sake doen; formeel of informeel.
• Interaksie met bestuur en personeel, dit wil sê organisasiestruktuur.
• Die morele waardes en etiek van die onderneming.
• Streng reëls oor tydsbestuur.
• Skep werksgeleenthede
1. Identifisering van moontlike risiko’s deur risikodraende aktiwiteite binne die organisasie te
identifiseer.
2. Ontleding van elke moontlike risiko om te bepaal hoe waarskynlik dit is dat die risiko sal
voorkom.
3. Evalueer die potensiële impak van die risiko met betrekking tot finansiële aanspreeklikheid.
4. Beheer oor of monitering van die risiko sodat maatreëls ingestel kan word om te verhoed dat
dit gebeur.
5. Hantering van die risiko deur te bepaal watter stappe geneem moet word indien dit wel
gebeur.
Kliënte vorm die 'mark' van die besigheid. Verbruikersgedrag en -keuses word deur kulturele,
sosiale, persoonlike en psigologiese faktore beïnvloed.
KULTURELE FAKTORE SOSIALE FAKTORE PERSOONLIKE PSIGOLOGIESE
FAKTORE FAKTORE
Kulturele faktore Sosiale faktore sluit in Persoonlike faktore Vier sielkundige
verskil van land tot verwysingsgroepe soos ouderdom, faktore of behoeftes
land en kan gebaseer (groep mense beroep, leefstyl, wat koopgedrag
word op godsdiens, waaraan individue glo ekonomiese situasie, beïnvloed:
geografiese streek, hulle behoort), persoonlikheid en motivering, persepsie,
ras, gunsteling gesinsrol (pa, ma, selfkonsep leer, geloof en
stokperdjies, sport. enkelouer), rol en (kenmerke). houding.
Gesinsrykdom, vlakke status in die
van onderwys, gemeenskap (klubs,
inkomste, tradisie en groepe, organisasies).
beroepsklasse in die
samelewing
Die besigheid benodig insette om goedere en dienste te produseer:
Insette verteenwoordig VIER
Insette:
produksiefaktore:
• grondstowwe
•natuurlike hulpbronne
• finansiering
• kapitaal
• werkers.
• arbeid
• entrepreneurskap.
Insette kom van verskaffers en
moet beskikbaar wees:
• op die regte tyd
• vir die regte prys
• van die regte kwaliteit
• van die regte hoeveelheid.
Tussengangers
@ Juffrou_Ansie
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $8.09. You're not tied to anything after your purchase.