100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Volledige Lewensoriëntering Graad 11 Kwartaal 2 Opsommings $3.37
Add to cart

Summary

Summary Volledige Lewensoriëntering Graad 11 Kwartaal 2 Opsommings

 283 views  1 purchase
  • Course
  • Institution

Hierdie volledige stel opsommings is oor al die werk in kwartaal 2 behandel. Dit sal elke leerder help om uitstekend in toetse en die eksamen te vaar. Ek het breë kennis van Lewensoriëntering, aangesien ek die vak al vir grade 10-11 aangebied het.

Preview 3 out of 18  pages

  • April 7, 2024
  • 18
  • 2023/2024
  • Summary
  • 200
avatar-seller
LEWENSORIëNTERING GRAAD 11
KWARTAAL 2 OPSOMMINGS


HOOFSTUK 7: STUDIEVAARDIGHEDE
Eenheid 1: Pas studievaardighede, -style en -strategieë toe.
Ondersoek hoe leer plaasvind en dink na oor die doeltreffendheid
Ons leer deur :

1. Wat ons sien
2. Wat ons hoor
3. Wat ons proe
4. Wat ons voel(vat)
5. Wat ons ruik
6. Wat ons doen
7. En ook wat ons voel en verbeel.


 Hoe leer plaasvind
- Hoe meer aktief die brein is, hoe sterker word die verbindings tussen die
neurone.
- Met oefening vorm sterk verbindingspaaie en sommige aksies vind outomaties
plaas
- Leer vorm die brein en die brein stop nooit om te dink, leer, onthou en ontdek nie.
- Om hierdie verbindings paaie te vorm moet jy:
Leer, probleme oplos, herroep, lees, dink, bereken, reflekteer en skryf.
- Om iets nuuts te leer moet jy dit herhaal.
- Hoe meer jy dit doen, hoe beter leer jy hoe om dit te doen.

,Leerstyl as voorkeur-manier om take te benader

 Elke persoon se brein is verskillend, omdat dit verskillend bedraad is.
 Elke brein is spesiaal en uniek.
 Elke brein verkies om op ‘n spesifieke manier te leer.
- jy moet jou unieke leerstyl wat by jou brein se bedrading pas vind..
 Linker- en regterbrein dominansie

, Hoe 'n regterbrein leer
Regterbrein-kinders sal beter konsentreer as die leerproses kreatief is. Hulle
moet die einddoel verstaan, en sal dan dikwels ’n kreatiewe pad daarheen vind.
’n Omgewing met buigsaamheid oor hoe dinge gedoen word, en wat gereeld
kognitiewe uitdagings aan hulle stel, sal hulle die beste pas.
Prente is baie belangrik en help dié kinders baie.
Hoe ‘n linkerbrein leer
Aan die ander kant kan kinders met ’n dominante linkerbrein soms sukkel om die
groter prentjie te sien. Dis dus belangrik dat die juffrou aan die begin van ’n les
die doelstellings van die les duidelik uiteensit en verduidelik hoe sy daarby wil
uitkom, soos om voorbeelde te gee of ’n eksperiment uit te voer.
Linkerbrein-kinders vaar gewoonlik beter met ’n gestruktureerde les waar hulle
weet wat die einddoel is. Vloeikaarte van prosesse wat gevolg moet word, soos
die metode wat gebruik word om die wiskundesom te doen, kan baie nuttig wees
vir sowel linker- as regterbrein-dominante kinders omdat dit gou duidelik sal
wees of hulle die metode verstaan.

Bou op jou leerstyle

Volgens die veelvoudige intelligensieteorie kan mense die volgende soorte
intelligensie hê:

1. Visueel/ruimtelik

2. Naturalisties

3. Kinestesies

4. Logies/wiskundig

5. Interpersoonlik

6. Intrapersoonlik

7. Linguisties/verbal

8. Musikaal

9. Spiritueel

10. Moreel

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller esteterblanche. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $3.37. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

53340 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$3.37  1x  sold
  • (0)
Add to cart
Added