100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Graad 8 Ekonomie en Bestuurswetenskappe (EBW) (Ekonomie) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024 $2.71
Add to cart

Exam (elaborations)

Graad 8 Ekonomie en Bestuurswetenskappe (EBW) (Ekonomie) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024

1 review
 356 views  2 purchases
  • Course
  • Institution

Graad 8 EBW (Ekonomie) Maart Vraestel en Memo 2024 Groot Totaal: 50 punte, Tyd:  60 min. Hierdie vraestel dek die volgede werk: Die regering Die nasionale begroting Lewensstandaard Produksiefaktore Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, e...

[Show more]

Preview 2 out of 14  pages

  • April 11, 2024
  • 14
  • 2023/2024
  • Exam (elaborations)
  • Questions & answers
  • 200

1  review

review-writer-avatar

By: rouxle • 7 months ago

avatar-seller
GRAAD 8

EKONOMIE

KWARTAAL 2 – FORMELE ASSESSERING

TOTAAL: 50 punte Tyd: 1 uur



Leerder se naam: ____________________________________ Gr. 8: __________.




Instuksies en inligting:



 Hierdie vraestel bestaan uit vyf vrae, beantwoord al die vrae.
 Geen Tip-Ex mag gebruik word.
 Skryf in volsinne tensy ander instruksies gegee word
 Sterkte!!
________________________________________________________________

Die volgende onderwerpe word in hierdie vraestel getoets.

 Die regering
 Die nasionale begroting
 Lewensstandaard
 Produksiefaktore




1|Page w w w.summariessa.co.za EBW
Graad 8 Junie Vraestel 1

, VRAAG 1

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte
antwoord en skryf die letter (A-D) langs die vraagnommer (1.1.1 – 1.1.5) neer.



1.1.1 Wat word goedere of dienste genoem wat nodig is vir oorlewing en welstand?
A Noodsaaklike behoeftes
B Primêre goedere
C Basiese behoeftes
D Verpligte items


1.1.2 Daar bestaan TWEE soorte samelewings naamlik …
A ryk en arm
B koud en warm
C ontwikkel en nie-ontwikkel
D Stedelik en landelik


1.1.3 Wat is die term vir 'n ruilmiddel wat gebruik word om transaksies te fasiliteer?
A Geld
B Geldeenheid
C Ruilhandel
D Ruil items uit


1.1.4 Daar is ________ vlakke van regering in Suid-Afrika.
A Drie
B Agt
C Een
D Vyf


1.1.5 Die NEGE provinsies van Suid-Afrika word gelei deur:
A Burgemeesters
B Leiers
C Presidente
D Premiers (5)




2|Page w w w.summariessa.co.za EBW
Graad 8 Junie Vraestel 1

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SummariesSA. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $2.71. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

51292 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$2.71  2x  sold
  • (1)
Add to cart
Added