Hierdie notas is saamgestel deur gebruik te maak van die volgende vraestelle van @IMPAQ Jun 2019,
2020 & 2021 & DBE: WCED Hersieningsboekie kw 1 & 2. Images: freepik.com
Hierdie inligting/ antwoorde is vanuit die memorandums (daar is dus meer moontlike antwoorde).
Sommige inligting word herhaal – ek wil vir jou die verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting
gevra word. Ek moedig jou aan om die berekenings-/illustrasievrae te beantwoord sonder om eers na die
antwoorde te kyk.
AFDELING A: KONTEKSTUELE VRAE
Toerisme Toerisme is ’n vennootskap tussen die openbare sektor, private sektor en
gemeenskappe wat in die gebiede waar toerisme plaasvind woon.
Ewenaar Die lyn wat die aarde in ‘n Noordelike en ‘n Suidelike Hemisfeer verdeel
0° breedtelyn.
Sleutel ‘n Sleutel toon die simbole en skaal van ‘n kaart.
GPS Die toestel wat data weergee wat van ‘n satelliet ontvang word, Die GPS-koördinate kan in
desimale formaat gegee word.
Afstandaanwysers Afstandaanwysers op kaarte word gebruik om reisafstande te bepaal.
@Juffrou_Ansie
, 2
Ruitverwysings Ons gebruik ’n stelsel van ruitverwysings om ’n plek of kenmerk op ’n kaart te vind.
Kartograaf Die amptelike naam vir die persoon wat kaarte opstel en teken.
Binnelandse toeriste Mense wat kort vakansies neem binne die grense van hulle land, word as binnelandse
toeriste geklassifiseer.
Aansporingstoeriste Aansporingstoeriste is mense wat reis omdat hulle beloon word vir uitstekende werk.
Avontuur -toeris ‘n Toeris wat die Hartebeespoortdam besoek om op die water te ski, word ‘n avontuur -
toeris genoem.
Internasionale Toeriste wat buite die grense van hulle land reis, word internasionale toeriste genoem
toeriste
Sake toeriste Toeriste wat deel vorm van die MESE-groep is sake toeriste
Plesier toeriste Bv. Marna en Marius is kranige voëlkykers, hulle toer die land vol om verskillende voëls te
sien. Bv. Mnr. de Klerk is ’n besigheidstoeris wat ’n konferensie in die Wes-Kaap
gaan bywoon. Na die konferensie gaan sy gesin by hom aansluit vir ’n weeklange vakansie.
Identifiseer die soort toeris.
Ontspanningstoeris Primêre motivering is om vakansie uit allerdaagse lewe te neem – dit word dikwels
gekenmerk deur ontspan op strande of
begeleide toere te gaan en plaaslike toeriste-
aantreklikhede te ervaar.
Die provinsies wat Wes-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Noord Kaap.
grens aan die kus
van Suid-Afrika
Lesotho ‘n Buurland wat geen strande het nie en omsluit word deur Suid-Afrika se gebied is.
Trem Hierdie tipe vervoer loop op spore in die middel van of aan die kant van ‘n straat en vervoer
mense in stede.
Selfagting Die behoefte aan selfontwikkeling, kennis en nuwe vaardighede.
Selfverwesenliking Mense wat streef na ‘n gevoel van vreugde en geluk.
Konsessiewinkel / Dis ‘n instelling wat deel vorm van ‘n groep restaurante wat onder dieselfde naam besigheid
Franchise doen. Bv. • McDonalds • Steers • Nandos • Debonairs • KFC • Wimpy
FTT Die organisasie wat verantwoordelik is vir regverdige en volhoubare toerisme-ontwikkeling
sowel as beskerming van die plaaslike ekonomie, is bekend as FTT
@Juffrou_Ansie
, 3
SAVRALA (SAVVV) is die organisasie wat betrokke is by die motorverhuring sektor van Suid-
Afrika.
IDL Internasionale Datumlyn. As jy die IDL oorsteek, kry of verloor jy 'n kalenderdag.
UTK Universele Tydkoördinaat. Om die werk met tyd makliker te maak, word die wêreld in
tydsones verdeel. Die tyd in elke sone word geneem vanaf die tyd by 0 ° lengtegraad. Tye
regoor die wêreld word gegee in verhouding tot die tyd by 0 ° lengtegraad
Binnelandse Toeriste wat binne hulle eie land se grense reis. Reis van Johannesburg na Kaapstad
toerisme gedurende die Desember skoolvakansie.
Streekstoerisme Mense reis in ’n spesifieke streek soos SAOG. Reis na Botswana en Zambië
Internasionale Mense van Suid-Afrika steek hulle grens oor en reis buite hul eie land van Suid-Afrika na
toerisme Engeland.
AFDELING B:
KAARTWERK EN TOERBEPLANNING
Hoe help afstandsaanwysers op 'n kaart toeriste?
1. Afstandsaanwysers word gewoonlik aangedui deur 'n simbool op 'n padkaart.
Rusland maak van
2. Afstandsaanwysers toon die afstand tussen dorpe. nege (9) tydsones
3. Hierdie afstande word links of regs van die pad tussen dorpe aangedui. gebruik
Voorbeeld: Van Noupoort na Carlton = 11 km Van Carlton na Middelburg = 29
km Van Middelburg na Rosmead = 9 km
4. Afstandaanwysers kan ook help om te bepaal hoe lank dit sal neem om tussen twee
bestemmings te reis as jy teen 100 km per uur reis.
5. Vir toerismedoeleindes sal dit ongeveer 1 uur duur om 100 km te reis, met inagneming van
verkeer, padwerke, ens.
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $4.99. You're not tied to anything after your purchase.