Graad 11 Wiskunde Geletterdheid Junie Vraestel 1:
Totaal: 100.
Inhoud:
Data hantering | Tariewe | Finansies | Persentasie
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.
CHR...
Skool se naam
Gr. 11 Wiskundige Geletterdheid
Kwartaal 2 - 2024
Vraestel 2
Totaal:100 punte Tyd:2 ure
Leerder se naam: _________________________________ Gr. 11: __________.
Instruksies en inligting:
Hierdie vraestel bestaan uit twee vrae, beantwoord albei vrae.
Die gebruik van 'n sakrekenaar word nie toegelaat nie.
Geen Wenk nie – Ex mag gebruik word.
Toon al die stappe wat nodig was om by die antwoord uit te kom.
Sterkte!!
VRAAG ONDERWERPE MAKSIMUM
PUNTE
VRAAG 1 DATA HANTERING 22
VRAAG 2 DATA HANTERING 15
VRAAG 3 TARIEWE EN FINANSIES 21
VRAAG 4 VERSKEIE ONDERWERPE 13
TOTAAL 75
1|Page www.summariessa.co.za W i s k u n d e G e l e tt e r d h e i d
Graad 11 Junie Vraestel 2
, VRAAG 1
Die skool se basketbalspanne, Span A en Span B, het die aantal punte aangeteken wat elke
speler in hul laaste wedstryd aangeteken het. Die data is soos volg:
Gebruik die gegewe inligting en beantwoord die vrae wat volg:
1.1.1 Rangskik Span A se punte in dalende volgorde. (2)
1.1.2 Rangskik Span B se punte in stygende volgorde. (2)
1.1.3 Deur die gemiddelde van elke span se punte te gebruik, watter span het beter gevaar
in die wedstryd? (6)
1.1.4 Bereken die gemiddelde vir span A vir die seisoen. (2)
1.1.5 Gee die gemiddelde vir span B. (2)
1.1.4 Die afrigter wil die punte wat elke span behaal visueel vergelyk. Skep 'n frekwensietabel vir
elke span deur die intervalle hieronder te gebruik, en vul die frekwensiekolom
dienooreenkomstig in:
Interval Tel Frekwensie
10-19
20-29
30-39
40-49
Totaal
(2)
1.1.5 Gebruik jou twee frekwensietabelle om 'n dubbelstaafgrafiek te teken. (6)
[22]
2|Page www.summariessa.co.za W i s k u n d e G e l e tt e r d h e i d
Graad 11 Junie Vraestel 2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SummariesSA. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $2.74. You're not tied to anything after your purchase.