Ongelooflike opsomings wat al die werk in 'n meer sinvolle manier weerspieel. Die werk is so weerspieel dat mens beter verstaan wat sal lei tot die vermindering van tyd wat bestee moet word aan leer.
Die opsommings is 'n moet he vir biologie graad 10.
BIOLOGY VasPenNotas:
Onderwerp 2
SELLE: DIE BASIESE EENHEID
VAN LEWE
DIE SEL WORD MET BEHULP VAN DIE MIKROSKOOP
ONTDEK
‘n Sel is die klein lewende eenheid of “boublok:” waaruit die liggame van
lewende organismes bestaan.
Verskeie vorms
Mikroskopies
Robert Hooke het plantsel ontdek
Antonie van Leeuwenhoek het bakterieë en eensellige diere
ontdek.
Eerste keer as klein, kleurlose en deurskynende eenhede
met ‘n eenvoudige lensmikorskoop gesien
Chemiese kleurmiddels word benodig om interne strukture
te sien
Goeie ligmikroskope het vroeg in die 1900’s beskikbaar
geraak
Kragtige elektronmikroskoop is in 19400 ontwikkel en nuwe
tegnieke was nodig om meer oor sellle uit te vind.
en word vir vergroting gebruik.
Gerbuik konvekse lense: lig konsentreer om deur skyn of van monster en
voorwepe te weerkaats
Lens vergroot die groote van die voorwerp
‘n Kenvekse lens: beelde van klein voorwerpe groter maak
Lense kan saamgestel word om vergroting te verhoog
SELTEORIE
1938 deur wetenskaplike Schleiden en Moderne: brei die oorspronklike teorie uit
1
Gr 10
, BIOLOGY VasPenNotas:
Onderwerp 2
Schwann en sluit idees in
Alle lewende organismes bestaan uit selle Energie binne- in selle vloei
en is of eensellig of veelsellig
Die sel is die kleinste basiese eenheid van Oorerflike inligting (DNA in genei word van
lewe wat die eienskappe en kenmerke van sel na sel oorgedra en gee opdrag vir al die
lewe toon: aktiwiteite in die sel
Metabolisme
Voortplanting
Beweging
Uitskeiding
Reaksie op stimuli
Voeding
Alle selle kom van selle wat voorheen Alle selle het dieselfde basiese chemiese
bestaan het, want hulle verdeel om voort samestelling.
te plant
DIE LIGMIKROSKOOP
Bestaan uit lense
Gerbuik om sigbare, mikroskopiese detail te bestudeer.
Mikroskopie: kombinasie van tegnieke vir die voorbereiding van ‘n
monser, die gebruik van die mikroskoop en menslike vaardighede van
waarneming en optekening.
Mikrograaf is ‘n foto:
deur ‘n ligmikroskoop geneem is
Elektronmikrograwe foto
deur elektronmikroskoop geneem
Versorging van die mikroskoop
1. Om die mikroskoop op te tel of om dit te skuif, hou aan die arm en onder die
2 voetstuk vas.
Gr 10 nooit aan die lens raak nie. Jou liggaam produseer olies wat aan die glas vassit.
2. Moet
3. Gebruik slegs lenspapier om die glas skoon te maak. Enige ander papier kan krap
40. Begin waarnemings altyd met die kleinste of swakste objektieflens en gebruik dan
groter en sterker lense. Dit verhoed dat jy objektieflense in posisie dwing en hulle
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller u18076140. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $2.83. You're not tied to anything after your purchase.