100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Gr 7 NW Kwartaal 1 Opsomming $4.56   Add to cart

Summary

Summary Gr 7 NW Kwartaal 1 Opsomming

 8 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Die biosfeer, Die 7 lewensprosesse, Vereistes vir die volhoubaarheid van lewe, Biodiversiteit, Vertebrate, Invertebrate, Diversiteit van plante(angiosperms en gimnosperms)

Preview 2 out of 13  pages

  • May 8, 2024
  • 13
  • 2022/2023
  • Summary
  • 200
avatar-seller
NATUURWETENSKAP – Graad 7
KWARTAAL 1 - TOETS AFBAKENING
Datum waarop toets geskryf word: 22 Februarie 2023

Die biosfeer Bl.1 – 2
1. Die biosfeer bestaan uit drie lae:
o Litosfeer - is die land en seebodem op
aarde en bestaan uit grond en
gesteentes.
o Hidrosfeer - is die laag van die aarde
wat uit water bestaan.
o Atmosfeer - is die laag gasse wat die
aarde omring en jou in staat stel om
asem te haal en gemaklik met die son se
hitte te lewe.
2. Jy sal leer dat lewende dinge die volgende nodig het vir ’n volhoubare lewe:
o Energie
o Gasse
o Water
o Grond
o Gunstige temperature
3. Jy sal ook van die aanpassings ontdek wat lewende dinge ontwikkel het om in die
omgewing waarin hulle lewe te oorleef.

Wat is die biosfeer?
1. Die biosfeer is ’n groep sfere of lae waar lewe op aarde bestaan.
2. Die woord kom van “bio” wat lewe beteken en “sfeer” wat die aarde se vorm is.
3. Die biosfeer bestaan uit:
o Litosfeer - wat uit grond en gesteentes op die kors en seebodem van die aarde
bestaan
o Hidrosfeer - wat uit al die water op aarde bestaan en die oseane, mere, riviere
en ondergrondse water insluit
o Atmosfeer - wat ’n laag gasse is wat die aarde omring en wat lewe kan
onderhou.
4. Omdat die biosfeer lewe ondersteun, bevat dit ’n menigte lewende organismes.
5. Wanneer hierdie organismes sterf, word hulle dooie organiese materie.
6. Hierdie dooie organiese materie is ook deel van die biosfeer.




Sleutelwoorde
 Mikroörganisme: ’n eensellige plant -of klein dierlike organisme wat so klein is
dat dit net deur ’n mikroskoop gesien kan word

,  Amebes: mikroskopiese eenselligelorganismes wat in vars water woon (enkelvoud:
amoeba)

Lewende organismes in die biosfeer
1. Elke sfeer van die biosfeer bevat baie verskillende soorte lewende dinge, wat die
volgende insluit:
o plante,
o diere
o mikroörganismes
2. Die litosfeer is die tuiste van plante soos akasiabome, varings en eetbare plante
soos spinasie en aartappels.
3. Diere so groot soos olifante en so klein soos miere bly in die litosfeer.
4. In die grond is daar mikroörganismes soos protosoë wat help om dooie organiese
materie af te breek.
5. Stikstofbindende bakterieë help om die grond vrugbaarder te maak.
6. Menige lewende organismes lewe in die hidrosfeer, in die oseane asook in vars
water.
7. Plante soos alge en seewier floreer in die water. Die hidrosfeer bevat ook ’n diverse
verskeidenheid diere, wat see-anemone, ’n menigte visspesies en soogdiere soos
dolfyne en walvisse insluit.
8. Mikroörganismes soos amebes en plankton woon in groot volumes in die hidrosfeer.
9. Diere wat baie tyd in die aarde se atmosfeer deurbring, sluit voëls en vlieënde
insekte in.
10. Bakterieë, wat mikroörganismes is, kan ook in die atmosfeer sweef.


Die 7 lewensprosesse Bl. 3
In Graad 4 het jy van die sewe lewensprosesse geleer. Indien iets al die lewensprosesse
op ’n manier kan uitvoer, word dit as ’n lewende ding geklassifiseer. Die sewe
lewensprosesse is:
1. Voeding: inneem en gebruik van voedsel, wat die lewende ding die nodige
voedingstowwe vir oorlewing en groei gee.
2. Groei: dit beteken nie net om groter te word nie, maar ook om beskadigde dele te
vervang en te herstel.
3. Voortplanting: die lewende ding kan nuwe lewende dinge van dieselfde soort
produseer.
4. Respirasie (energieproduksie): die proses waar energie uit glukose vrygestel
word.
5. Uitskeiding: raak ontslae van afval wat tydens ander prosesse geproduseer is.
6. Sensitiwiteit (teenoor die omgewing): bespeur veranderinge in die omliggende
omgewing.
7. Beweging: die vermoë om te beweeg en van posisie te verander.



R U S V V B G
Die biosfeer is noodsaaklik sodat lewende dinge die sewe lewensprosesse kan uitvoer

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller marlenerohrs. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $4.56. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

66579 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$4.56
  • (0)
  Add to cart