100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Geskiedenis Kwartaal 1 Toetsreeks $4.45
Add to cart

Summary

Summary Geskiedenis Kwartaal 1 Toetsreeks

 0 purchase
  • Course
  • Institution

SLEUTELWOORDE, 5 redes hoekom die Sahara-woestyn een van die moeilikste woestyne was om te m die Arabiere die Sahara-woestyn deurkruis hethoe lank die reis was en hoe lank dit gevat het om te voltooi. tenminte 3 items wat die Arabiere veruil het en 3 items wat hulle wou he uit Noord-Afrika. mineral...

[Show more]

Preview 1 out of 4  pages

  • May 13, 2024
  • 4
  • 2022/2023
  • Summary
  • 200
avatar-seller
Graad 7 Geskiedenis Afbakening:
Bl 84 – 93
SLEUTELWOORDE:
1. Trans – oor of anderkant; Transkei beteken bv “anderkant die
Keirivier”
2. Mansa – koning of keiser
3. Materieel – aardse besittings; het te make met goed wat jy kan besit
4. Spiritueel – geestelike ervarings; het ook te make met godsdiens
5. Pelgrimstog – n religieuse reis na n heilige plek
6. Moskee – n gebou waar Moslems bid
7. Minaret – n toring op n moskee
8. Dukate – goudmunte, as gled, vir handel gebruik
9. Kauri – helderkleurige of wit skulpe van die porseleinslak, wat in die
Indiese Oseaan aangetref word; gebruik as geld in ruilhandel
10. Goueklonte – ruwe klonte goud
Ken die 5 redes hoekom die Sahara-woestyn een van die moeilikste
woestyne was om te deurkruis.
1. Dit was uiters warm gedurende die dag
2. Die nagte was dikwels ysig koud
3. Daar het verskriklike sandstorms gewoed
4. Dit was maklik om te verdwaal, omdat daar geen paaie was nie
5. Die gevaar het bestaan dat hulle wattr kon opraak
Weet hoekom die Arabiere die Sahara-woestyn deurkruis het.
Arabiere het die woestyn deurkruis om hulle ware te verhandel in ruil vir
goed wat hulle nie gehad het nie.
Weet hoe lank die reis was en hoe lank dit gevat het om te voltooi.
Die reis van 2400km lank kon tot drie maande neem om te voltooi
Ken tenminte 3 items wat die Arabiere veruil het en 3 items wat hulle wou
he uit Noord-Afrika.
1. Items wat verruil is: matte, swaarde, dolke, en glas
2. Items wat hulle wou gehad het: goud, slawe, indigo, ivoor en
volstruisvere

Daar sal ‘n begrips-toets wees oor hierdie werk.
Watter minerale het die mense in Mali ryk gemaak
Goud en koper was die minerale wat die mense van Mali ryk gemaak het
Wat anders het mense in Mali ryk gemaak?
Die mense van Mali het hulle langs die Nigerrivier gevestig, wat gebruik is
om goedere oor lang afstande te Vervoer. Dit het die mense van Mali baie
ryk gemaak. Hulle het ook baie ryk geword deur sout uit hulle soutmyne
te verkoop.
Wie was die beroemste mansa van die Koningkryk van Mali
Mansa Musa I
Waarom dink jy het Abubakari II verdwyn
Abubakari II het moontlik te ver op die see uitgevaar en het verdrink, of is
deur vreemdelinge gevange geneem

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller marlenerohrs. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $4.45. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

64450 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$4.45
  • (0)
Add to cart
Added