100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 9 SW: Geskiedenis (Die Koue Oorlog) $2.77
Add to cart

Summary

Summary Graad 9 SW: Geskiedenis (Die Koue Oorlog)

 46 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Volledige opsomming oor Die Kerntydperk en die Koue Oorlog wat deel uitmaak van graad 9 se vak, Geskiedenis (SW). Dek die volgende onderwerpe: Toenemende spanning tussen die Geallieerdes na die einde van die Tweede Wêreldoorlog in Europa, Einde van die Tweede Wêreldoorlog in die Stille Oseaan: At...

[Show more]

Preview 2 out of 15  pages

  • May 15, 2024
  • 15
  • 2023/2024
  • Summary
  • 200
avatar-seller
1




DIE KOUE
OORLOG

, 2


Die Kerntydperk en die Koue Oorlog (1945-1990)


Toenemende spanning tussen die Geallieerdes na die einde
van die Tweede Wêreldoorlog in Europa
Kommunisme- ‘n Stelsel waarin die regering die ekonomie beheer en daar net
een politieke party bestaan.
Kapitalisme – ‘n Ekonomiese stelsel gegrond op mededinging en private besit.
Skadevergoeding – Betaling vir skade wat berokken is.
Atoombom – ‘n Kragtige en dodelike bom wat die energie gebruik wat
vrygestel word wanneer atome gedeel word.
>Die Verenigde State, die Sowjetunie en Brittanje het tydens die Tweede
Wêreldoorlog ‘n “Groot Alliansie” gevorm om teen Duitsland te veg.
>Nadat Duitsland in 1945 oorgegee het, het die spanning tussen hulle begin
toeneem en die alliansie is ontbind.
USSR versus VSA en die Weste
 Hoofverskil tussen
Unie van Sosialistiese
Sowjet Republiek en sy
bondgenote enersyds en
die Verenigde State en sy
bondgenote andersyds,
was dat hulle in total
verskillende politieke en
ekonomiese stelsels geglo
het.
 Die Weste (VN en
bondgenote) het aan
kapitalisme en demokrasie
geglo.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller esteterblanche. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $2.77. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

53022 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$2.77
  • (0)
Add to cart
Added