100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Graad 8 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel en Memo - 2024 (2) $3.13   Add to cart

Exam (elaborations)

Graad 8 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel en Memo - 2024 (2)

 92 views  4 purchases
  • Course
  • Institution

Graad 8 Wiskunde Junie Vraestel 2024 Groot Totaal: 85 punte Hierdie vraestel dek die volgede werk: Priemgetalle Getalpantrone Verhoudings Basiese rekenkundige bewerkings Faktore, veelvoude en eksponente Wetenskaplike notasie Algemene algebraïese uitdrukkings Los vergelykings op Identi...

[Show more]

Preview 2 out of 15  pages

  • May 15, 2024
  • 15
  • 2023/2024
  • Exam (elaborations)
  • Questions & answers
  • 200
avatar-seller
GRAAD 8
WISKUNDE
KWARTAAL 2 – FORMELE ASSESSERING
TOTAAL: 80 punte Tyd: 1.5 ure


Leerder se naam: ____________________________________ Gr. 8: __________.




Instuksies en inligting:

 Hierdie vraestel bestaan uit vyf vrae, beantwoord al die vrae.
 Geen Tip-Ex mag gebruik word.
 Skryf in volsinne tensy ander instruksies gegee word
 Sterkte!!
________________________________________________________________
Die volgende onderwerpe word in hierdie vraestel getoets.

 Priemgetalle
 Getalpantrone
 Verhoudings
 Basiese rekenkundige bewerkings
 Faktore, veelvoude en eksponente
 Wetenskaplike notasie
 Algemene algebraïese uitdrukkings
 Los vergelykings op
 Identifisering van terme en koëffisiënte in algebraïese uitdrukkings
 Vereenvoudiging van algebraïese uitdrukkings
 Bewerkings met breuke en desimale




1|Page w w w.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 8 Junie Vraestel

, VRAAG 1

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte
antwoord en skryf die letter (A-D) langs die vraagnommer (1.1.1 – 1.1.5) neer.


1.1.1 Watter van die volgende stellings is ’n kenmerk van ’n priemgetal?
A Die getal is ’n desimaal
B Die getal eindig met ‘n res
C Die getal kan slegs deur 1 deel.
D Die getal kan slegs deur 1 en homself deel.


1.1.2 -20, -15, -10, -5, Wat sal die volgende getal in hierde getal partroon wees.
A 0
B 5
C 10
D 15


1.1.3 Wat sal die res getal wees vir die volgende som: 1 256 ÷13
A 5
B 6
C 7
D 8


1.1.4 Verdeel 75 in die verhouding 3:2.
A 7:5
B 30:45
C 70:5
D 45:30


1.1.5 Voltooi: 2 ×8+12 ÷ 3−5
A 13
B 11
C 15
D 22 (5)




2|Page w w w.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 8 Junie Vraestel

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SummariesSA. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $3.13. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

73918 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$3.13  4x  sold
  • (0)
  Add to cart