Afrikaans notas om te help voor te berei vir gedigte
27 views 1 purchase
Course
Afrikaans Huistaal
Institution
11th Grade
Notas oor die gedig Afrika, my Afrika wat voorgeskryf is vir die Graad 11 Huistaal HT, leerders. Dis `n volledige ontleding met 10 vrae om jou kennis te toets. Die memo daarvan is ook bygesit.
Die springkaan en die droogte
Is swaar op onse land
En wat van ons moet worde
Is bowe myn verstand
In “Die Noordwaartse beweging van die Boere voor die Groot Trek” word die
droogtetoestande en springkaanplae in die Karoo in die 9de eeu beskryf.
Die Bybelboek Joël (1:4-14) verwys na die verwoesting wat en droogte aanrig.
Die anonieme teks is spottend, die Bybelteks doodernstig. Die titel van die bundel,
Hanekraai, betrek ook die Bybel as interteks.
Dit dui op verraad en verloëning; die leser moet dus bedag wees daarop dat die
digter miskien met verskillende verwysings en betekenisse in die gedig gaan
werk.
Titel
Afrika, my Afrika Digter skep `n band met die land en betrek die
gedigtitel.
Die titel het `n suggestie van liefde en
wanhoop
Die digter assossieer homself met Afrika.
Tema Spreek die mens se belewing van realiteit aan.
Lyding van mense in Afrika
Boodskap Lyding en seer van mense is veel erger as die
blote impak van natuurrampe
Stemming Hartseer
Strofe I
2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Elzette88. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $4.50. You're not tied to anything after your purchase.