Afdeling 1: Stelseltegnologieë
Module 1.1: Rekenaars in ons alledaagse
lewens
Hoekom gebruik ons rekenaars?
Effektiwiteit, akkuraatheid en betroubaarheid
Effektiwiteit – rekenaars spaar die volgende:
● Tyd
● Arbeid
● Hulpbronne
Akkuraatheid – verseker deur kwaliteitprogramme en -data
● Massaproduksie op monteerbande
● Doen dieselfde take oor en oor met 100%-akkuraatheid
Betroubaarheid – Rekenaars kan vertrou word om take te doen:
● akkuraat
● sonder om moeg te word
● sonder om verveeld te word, ens.
Kommunikasie
Effektiwiteit, akkuraatheid en betroubaarheid van rekenaars, gekombineer met vermoë
om te kommunikeer, stel ons in staat om ...
● met tyd en afstand as beperkinge weg te doen
● wêreldwyd op baie maniere te kommunikeer inligting te deel
● op kommunikasiekoste te bespaar
● op ’n wêreldwye skaal sosiale aksies uit te voer
Soorte rekenaarstelsels
Wanneer jy rekenaars vergelyk moet jy kyk na:
● Hoe kragtig hulle is – bv. spoed van SVE en hoeveelheid RAM
● Waarvoor hulle gebruik word – bedienaars / basiese kantoortoepassings
● Hulle grootte (mobiliteit) – wissel van groot hoofraamrekenaars tot toestelle wat
met die hand vasgehou word
● Sagteware wat hulle gebruik – bedryfstelsels is ‘platforms’; rekenaars is ‘Linux-
masjiene’ of ‘Windows-masjiene’
1
, Amelie Franken Graad 12 RTT Teorie
Nie-draagbare rekenaars
Hulle is ...
● Groot
● Nie bedoel om rondgedra te word nie
● Gewoonlik kragtiger as mobiele of draagbare rekenaars
Alles-in-een-eenhede is makliker om te vervoer en neem minder plek in beslag — maar is
moeiliker om te herstel of op te gradeer
Gewoonlik bestaande
uit stelselenheid,
monitor, muis en
sleutelbord.
Tafelrekenaar:
● ‘n Rekenaar met laer spesifikasies as ‘n bediener.
● DWS laer verwerkingspoed en minder RAM.
● Meeste mense koop dit as hulle nie ‘n draagbare rekenaar nodig het nie.
Bediener:
‘n Bediener is ‘n kragtige rekenaar wat gebruik word om dienste te verskaf aan die rekenaar
wat aan hom gekoppel is.
Wat is ‘n intreevlakrekenaar?
Dit is ‘n rekenaar wat die goedkoopste is in ‘m reeks (bv. tafelrekenaars), en wat redelike lae
hardewarespesifikasies het.
● Goedkoopste in sy reeks
● Laer hardeware-spesifikasies
● Met ‘Home Editions’ van sagteware
Draagbare rekenaars
Alles-in-een-ontwerp met skerm, sleutelbord en wysertoestel
In ’n omhulsel geïnkorporeer om…
● te vou (minder spasie)
● gedra te kan word
● delikate onderdele te beskerm
2
, Amelie Franken Graad 12 RTT Teorie
Beskrywing Kommentaar
Skootrekenaar ● ‘n Toestel waarvan die ● Skootrekenaars kan maklik
/ Notebook skerm groter as 12” of 13” is dieselfde spesifikasies as
● Skotrekenaars en notebooks hoëvlaktafelrekenaars hê, maar
is terme wat gewoonlik is duurder as hulle nie-
dieselfde soorte draagbare draagbare ekwivalente
rekenaars beskryf
Tablet ● ‘n Tablet is ook ‘n draagbare ● Tablete is soortgelyk aan
rekenaar, en het ‘n raak- of slimfone
pensensitiewe skerm ● ‘n Groter skerm wat die gebruik
van apps soos sigblaaie en
woordverwerkers meer effektief
maak
● Kan hulle nie gebruik om
selfoonoproepe te maak of
SMS-boodskappe te stuur of te
ontvang nie
● Dit werk wel goed om op hulle te
lees of video’s te kyk
● Hulle batterye hou langer as
slimfone se batterye
Hibriede- ● Hibriederekenaars/ -tablette ● Hierdie rekenaars word
rekenaaar het dikwels ‘n skerm wat hibriederekenaars genoem
mens kan omdraai (of selfs omdat hulle soos gewone
kan afhaal), saam met ‘n skootrekenaars gebruik kan
gewone sleutelbord word.
● Die skerm is raak- of pen- ● As mens die sleutelbord van die
sensitief, en kan soos met ‘n skerm afhaal of wegdraai kan dit
raakskermkoppelvlak ook gebruik word as tablette.
gebruik word.
● Hulle word ook soms
“convertibles” genoem
Slimfoon ● ‘n Selfoon wat ‘n ● ‘n Rekenaar in jou sak wat altyd
bedryfstelsel het en waarop aan is en jou onmiddelike
ander programme toegang gee tot:
geïnstalleer en uitgevoer ○ E-pos
kan word. ○ Die internet
● Hulle gebruik gewoonlik ‘n ○ Gewone oproepe en
raakskermkoppelvlak. boodskappe
● Het ook ekstras soos:
○ ‘n Ingeboude GPS
○ ‘n Kamera
○ Speletjies
Phablet ● ‘n Phablet is ‘n slimfoon met ● In grootte is ‘n phablet iewers
‘n skerm groter as 5” tussen ‘n slimfoon en ‘n tablet
● Die groter skerm is geriefliker,
en die toestel kan ook soos ‘n
gewone slimfoon gebruik word
om oproepe te maak.
3
, Amelie Franken Graad 12 RTT Teorie
Kategorieë gebruikers
Persoonlike gebruikers
● Beperkte kantoortake
● Internetbanksake
● E-pos en webblaaiery
● Sosiale netwerke
● Skype met familie en vriende
● Kyk en deel foto’s
● Vermaak - gaming, musiek, flieks, ens.
SOHO-gebruikers (Small Office Home Office)
● Hang af van die soort besigheid van die gebruiker.
● Algemene intreevlakrekenaars vir administratiewe take:
○ Rekeninge
○ Databasisse van kliënte, verskaffers, voorraad, ens.
○ Elektroniese dokumentering
○ Beplanning en skedulering
Supergebruikers
● Die volgende gebruikers gebruik topgehalte hardeware en sagteware:
○ Argitekte
○ Ingenieurs
○ Ernstige gamers
○ Professionele video-redigeerders
○ Wetenskaplikes
Mobiele gebruikers
● Wil hul tegnologie byderhand hê, waar hulle ook al is
● Hulle gebruik ‘n slimfoon of tablet vir:
○ Internet en e-pos
○ Speletjies
○ Lees van boeke
○ GPS-navigasie
○ Vinnige aantekeninge
○ Foto’s/video’s en klankopnames
Konvergensie
Die neiging waar afsonderlike tegnologieë en funksies waarvoor mens in die verlede
verskillende toestelle nodig gehad het, in een enkele toestel saamgevoeg word.
4
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller sastudybuddy. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $8.51. You're not tied to anything after your purchase.