Graad 8 Natuurwetenskappe (NW) Junie Vraestel en Memo - 2024
76 views 2 purchases
Course
Natural Sciences
Institution
8th Grade
Graad 8 Natuurwetenskappe Junie Vraestel en Memo:
Totaal: 90
Die vraestel dek die volgende werk:
Periodieke Tabel & Atome
Deeltjie Model van Materie
Chemiese Reaksie
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wee...
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word verskaf as moontlike antwoorde tot die volgende vrae.
Kies die korrekte antwoord en skryf SLEGS die LETTER (A-D) langs die
VRAAGNOMMER (1.1.1-1.1.10) op jou antwoordblad, byvoorbeeld 1.1.11. D
1.1.1 Wat noem ons die veranderlike op die y-as van ‘n grafiek?
A Afhanklike B Konstante
C Onafhanklike D Gekontroleerde
1.1.2 Watter van die volgende stellings is NIE waar van Chloor NIE?
A Diatomiese molekule B Simbool is Cl
C 3 energie vlakke D 19 neutrone
1.1.3 Stowwe aan die linkerknat van ‘n chemiese vergelyking.
A Produkte B Chemikalieë
C Reaktante D Metale
1.1.4 Die volgende is ‘n voorbeeld van ‘n uitsetting:
A Brûe in die winter. B Beweging van gasse.
C Brûe in die somer. D Beweging van vloeistowwe.
1.1.5 Die sub-atomiese deeltjie wat positief gelaai is, is die…
A elektrone B neutrone
C protone D nukleone
1.1.6 Die volgende is ‘n voorbeeld van 'n nie-metaal:
1.1.7 Wat gebeur met die spoed waarteen deeltjies beweeg wanneer die fase van
vloeistof na vastestof verander?
A spoed van deeltjies neem toe
B spoed van deeltjies neem af
C geen van die bogenoemde
D beide A en B
1.1.8 Die temperatuur waar materie van ‘n vloeistof na ‘n gas verander word
__________ genoem.
A kookpunt B smeltpunt
C vriespunt D verdamping
1.1.9 Sand en water kan geskei word deur:
A Evaporasie B Distillasie
C Filtrasie D Magnetisme
1.1.10 Watter van die volgende is NIE ‘n element NIE?
A Waterstof B Kalsium
C Suur D Kalium [10x1]
1.2 Verskaf die korrekte TERM vir die volgende beskrywings. Skryf SLEGS die
TERM langs die VRAAGNOMMER (1.2.1-1.2.7) op jou antwoordblad.
1.2.1 Protone en neutrone saam.
1.2.2 Krag wat atome bymekaar hou.
1.2.3 Interpretasie van observerings gedurende ‘n ondersoek.
1.2.4 Bewegingsenergie.
1.2.5 ‘n Manier om na iets te kyk om dit beter te verstaan.
1.2.6 Veranderlike wat gemeet word.
1.2.7 Element by groep 18, periode 3 op die periodieke tabel. [1x7]
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SummariesSA. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $2.85. You're not tied to anything after your purchase.