100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Okt/Nov 2018 memo $4.56   Add to cart

Exam (elaborations)

Okt/Nov 2018 memo

 177 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Volledige memo van Okt/Nov 2018 vraestel

Preview 2 out of 7  pages

  • May 7, 2019
  • 7
  • 2017/2018
  • Exam (elaborations)
  • Answers
avatar-seller


AFK1502
BASIESE TEKSVAARDIGHEDE

MEMORANDUM:
____________________________________________________________________________

VRAAG 1

Lees die onderstaande teks aandagtig deur en beantwoord dan die vrae wat daaroor gestel
word.

1 Om te slaap is noodsaaklik (essential) vir ons almal. Wat gebeur as ons nie genoeg
slaap nie? Na sewentien ure sonder slaap, is jou vaardighede (skills) gelyk aan dié
van iemand met ʼn bloedalkoholvlak (blood alcohol level) van 0,05% - dieselfde as die
gevolge van twee glase wyn. Te min slaap word al die “siekte van ons tyd” genoem.
Dit het ʼn ernstige negatiewe effek op die brein. Geïrriteerdheid (irritability),
vergeetagtigheid (forgetfulness), swak konsentrasie en swak taalbeheer (language
control) is maar enkele voorbeelde van die negatiewe gevolge van te min slaap.

2 As jy genoeg slaap, kan jy meer kreatief en produktief wees en ook makliker gewig
afskud (shed weight). Slaap is ook die liggaam se manier om te herstel (recover) en
om weer energie op te bou. Dit is noodsaaklik vir leer. Dink aan slaap as jou brein se
sekretaresse. Gedurende die dag neem jou brein meestal inligting in, maar
gedurende slaap analiseer jou brein die inligting en stoor dit in jou langtermyngeheue
(long-term memory). Die liggaam gebruik feitlik net soveel energie om te slaap as
wanneer ʼn mens wakker is. Jou staat van slaap of wakkerheid word deur die brein se
oordragstowwe (transmitters) beheer. Dié stowwe skakel die neurone wat ons laat
wakker bly af en maak ons vaak. Ons glukose-reserwes word ook gedurende slaap
opgebou sodat ons genoeg energie het vir die volgende dag. Dit is ʼn interessante feit
dat groeihormone (growth hormones) net in kinders afgeskei word as hulle slaap.

3 Daar is baie wat deur jou gedoen kan word sodat jy beter slaappatrone kan hê. Jy kan
byvoorbeeld ʼn rustige uur beplan voor slaaptyd. Die televisie, jou rekenaar en jou
selfoon moet afgeskakel word in hierdie tyd. Jy kan ook ʼn boek langs jou bed hou
waarin jy opskryf wat jou pla. Dit sal help dat jy nie in die middel van die nag wakker
word met gedagtes wat jou bekommer (worry) nie. Dit kan jou ook help om deur ʼn
stresvolle tyd te werk. Jy kan verder seker maak dat jy nie ʼn swaar maaltyd 1 of 2 ure
voor slaaptyd eet nie. ʼn Warm bad en rustige musiek kan help. Probeer om elke aand
dieselfde roetine te volg. Jou brein leer om die roetine met slaap te vereenselwig
(associate). Oefening kan ook help, maar dit moet vroegaand gedoen word.

4 Volgens die American Academy of Sleep Medicine het kinders en volwassenes die
volgende hoeveelheid slaaptyd nodig: babas tot en met 12 maande kan 12 - 16 ure
slaap; een- en tweejariges het 11 - 14 ure se slaap nodig; drie- tot vyfjariges het 10 -
13 ure se slaap nodig; ses- tot twaalfjariges het 9 - 12 ure nodig; tieners het 9 - 10 ure
nodig; volwassenes het bietjie minder slaaptyd, naamlik 7 - 9 ure nodig en bejaardes
het die minste slaap nodig – tussen 6 en 8 uur. Begin vandag nog om genoeg te
slaap. Jy kan beter voel omdat jy genoeg slaap.

, 1.1 Verskaf ’n elementêre bouplan vir bostaande teks. (6)

Voorbeeld:
TEMA: Slaap is belangrik

HV 1: Wat gebeur as ons te min slaap?
HV 2: Wat is die voordele van ʼn goeie nagrus?
HV 3: Hoe kan mens beter slaappatrone ontwikkel?
HV 4: Hoeveel slaaptyd het kinders en volwassenes nodig?

1.2 Gee twee gepaste tussenopskrifte (appropriate subheadings) vir die teks. Dui aan waar jy
die opskrifte sou plaas deur die paragraafnommer neer te skryf van die paragraaf waarbo
jy elke opskrif sou invoeg.
(4)
Voorbeeld:
3. Beter slaappatrone
4. Slaaptyd vir kinders en volwassenes

1.3 Skryf ’n kort samevatting van die teks (lengte ongeveer 150 woorde). Die oorspronklike
teks het 468 woorde. (15)

1.4 Skryf die onderstaande passiefsinne oor in die aktief en die aktiefsin oor in die passief:
(6)
1.4.1 Skakel die televisie, jou rekenaar en jou selfoon af in hierdie tyd.
1.4.2 Jy kan baie doen sodat jy beter slaappatrone kan hê.
1.4.3 Daar kan vandag nog deur jou begin word om genoeg te slaap.

1.5 Die volgende sin bevat ’n verbinder wat ’n verhouding tussen die sinsdele skep. Skryf die
verbinder neer, en identifiseer dan die verhouding wat daar tussen die sinsdele bestaan.

(2)
Jy kan beter voel omdat jy genoeg slaap.

*omdat
*oorsaak-gevolg-verhouding

1.6 Skryf ’n gepaste slotparagraaf vir die teks (ongeveer 5 reëls). (5)

1.7 In die volgende sin kom daar ’n tangkonstruksie voor. Verbeter die konstruksie deur die
sin oor te skryf en die hoofwerkwoord nader aan die hulpwerkwoord te plaas.
(2)

Die liggaam kan feitlik net soveel energie gebruik om te slaap as om wakker te wees.

[40]

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller alnduplessis. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $4.56. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

67474 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$4.56
  • (0)
  Add to cart