Die 76-jarige KȆPPIES KILLIAN van Vlaktevlei aan die Weskus voel hy moet die storie
vertel wat veral sentreer om die rooikopdogter van oorlede Hennerik Rooihel wat
vrygestel is uit die Silwerkruis-tronk in die Vrystaat, LEENDRA VAN HELLBERG.
Sy word op die Kaapse stasie opgelaai deur haar oom, PHIL VAN TONDER. Op die pad
na Soutmansdal is sy baie stil, want daar is baie vrae wat by haar spook waarop sy
antwoorde soek.
Hy voel dat sy die verlede moet vergeet, want die tronk het haar ouer en maerder laat
word.
Op dieselfde dag het GERALD, die pastoor van Vlaktevlei, waar die mense van die see
en die soutpanne leef, in die kerk aangekondig dat hy ‘n beroep ontvang het na die
gemeente in Atlantis. Sy vrou, JAMAINA, die skoolhoof van die plaaslike skooltjie en hul
2 seuns was baie opgewonde daaroor, maar hul pa, Kȇppies, het nie gevoel om saam te
gaan nie. Gerald was ook nog nie seker oor sy besluit nie.
Kȇppies het besef dat die aankoms van die rooikop “’n beroering op die dorp sou afgee”.
Die grootste vraag was egter of haar klein sustertjie, SIELIE, haar sal onthou.
Phil se vrou, LUCIA, en sy skoonma, MARA, verwelkom haar hartlik by die huis by die
soutmyn. Maar dis AUNT SWEETIE BONTHUYS en haar gesin van die kafee wat haar
eintlik tuis laat voel op Soutmansdal.
Toe Leendra haar klerekas deurkyk, spook die verlede weer by haar.
Phil het vir Sielie gaan soek en kry haar op ‘n stootskraper waar sy met haar praatpoppe
besig is. Eers skram sy weg van Leendra af, maar vat later haar hand.
Die kroegman van die REDELINGHUYSE se hotel is bekommerd dat dinge lelik skeef
gaan loop a.g.v. die vakansie-oord wat GILBERT beplan waar Vlaktevlei tans is. Sy pa,
RUDIE, sȇ dat hulle versigtig daarmee moet wees en nie die mense op hol jaag nie.
Leendra vind by oom Phil uit dat haar pa se boedel bankrot was a.g.v. die steengroef.
Hy bied haar ‘n werk aan in die soutmyn se kantoor Sy is woedend oor selfs haar ma se
orrel destyds verkoop is.
Leendra en Sielie se ouers se dood was so ‘n skok vir Sielie dat sy op 11 jaar bly vassteek
het na die ontploffing en ook die skietery by die hotel waarvoor Leendra tronk toe
gestuur is.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Elzette88. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $4.67. You're not tied to anything after your purchase.