100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Onderwerp 4: Kreatiewe denke $2.98   Add to cart

Summary

Summary Onderwerp 4: Kreatiewe denke

 4 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

In Graad 10 het ons na die betekenis van kreatiewe denke, en die voordele van kreatiewe denke in die werkplek gekyk. Ons het ook na die verskille tussen probleemoplossing en besluitneming, probleemoploddingstegnieke en die toepassing van probleemoplossingstegnieke gekyk. In Graad 11 het ons op die...

[Show more]

Preview 2 out of 8  pages

  • June 5, 2024
  • 8
  • 2023/2024
  • Summary
  • 200
avatar-seller
Kreatiewe denke en
probleemoplossing
Eenheid 4.1: Probleemoplossing
Besighede moet dikwels in ‘n uitdagende besigheidsomgewing funksioneer en kan baie
uitdagings ervaar. Besighede moet meganismes in plek hê om hulle te help om deur hierdie
probleme te werk, deur die fiete in te samel wat nodig is.


Verskille tussen besluitneming en probleemoplossing

Besluitneming Probleemoplossing
Besluitneming word dikwels deur een Probleme kan deur ‘n groep of ‘n individuele
persoon gedoen spanlid opgelos word

Dit is gesaghebbend Meer inklusief

Die persoon sal verskeie alternatiewe Die groep sal verskeie oplossings genereer
oorweeg voordat daar op die beste een en dan elkeen krities evalueer
besluit word

Hierdie proses is deel van die Hierdie proses van ontleding van ‘n situasie
probleemoplossing-siklus omdat besluite in sal die groep help om strategieë te
elke stap van die siklus geneem moet word identifiseer wat verandering sal meebring


Die stappe van probleemoplossing en hul toepassing
As gevolg van die vele uitdagings wat besighede in komplekse besigheidsomgewings in die
gesig staar, moet hulle weet hoe om die stappe van probleemoplossing toe te pas wanneer
hulle voor ‘n uitdaging te staan kom


Die stappe van probleemoplossing:

1) Identifiseer die probleem
● Erken dat daar ‘n probleem is voordat dit opgelos kan word
● Kry inligting en voorstelle van almal wat geraak kan word om die presiese probleem
te identifiseer

2) Definieer die probleem
● Verkry ‘n dieper begrip van die aard van die probleem
● Versamel soveel inligting as moontlik om die oorsaak van die probleem vas te stel
● Definieer al die moontlike oorsake van die probleem

, 3) Identifiseer alternatiewe oplossings
● Identifiseer verskillende moontlike oplossings deur ‘n probleemoplossingstegnieke te
gebruik
● Besluit wat die beste moontlike oplossing vir die probleem kan wees

4) Evalueer alternatiewe oplossings
● Gebruik kritiese evaluering en alalitiese vaardighede om elke oplossing te evalueer
● Oorweeg die voordele en nadele van elke alternatiewe oplossing

5) Kies die beste oplossing
● Stel kriteria vir die beste oplossing, met inagneming van aspekte soos tyd, koste en
risiko wat betrokke is
● Kry konsensus of identifiseer watter oplossing gebruik sal word
● Die beste oplossing moet ooreenstem met die grootte en die hulpbronne van die
besigheid
● As daar nie ‘n duidelike oplossing is nie, moet die besigheid teruggaan na die eerste
stap, wat wil sê, die probleem te identifiseer

6) Ontwikkel ‘n aksieplan
● Reël die nodige hulpbronne en delegeer take
● Stel ‘n tydlyn vir implementering en stel spertye vas

7) Implementeer die aksieplan
● Voer die beplande aksies uit om die probleem op te los
● Kommunikeer gedelegeerde take en/of sperdatums aan alle werknemers

8) Evalueer die geïmplementeerde aksieplan
● Evalueer of die probleem gedeeltelik of heeltemal opgelos is
● Monitor die oplossing en aksieplan deurlopend deir die toepaslike toetse te gebruik
● As probleme opduik, herformuleer die probleem vir verbeterde oplossings in die
toekoms


Probleemoplossingstegnieke
Daar is verskeie probleemoplossingstegnieke wat besighede kan toepas om komplekse
besigheidsprobleme op te los
● Delphi-tegniek
● Kragveld-ontleding
● Dinkskrum
● Nominale groeptegniek

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller sastudybuddy. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $2.98. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

78600 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$2.98
  • (0)
  Add to cart