Toerisme Opsommings
Kwartaal 2
Afdeling B
Kaart en toerbeplanning
Redes hoekom die veiligheid van toeriste in SA belangrik is
1.Toeriste is ons gaste
●Toeriste wat SA besoek is ons gaste,en ons moet alles doen om hulle te laat welkom voel,en
veilig is.
●Ons moet hulle waarsku oor moontlike gevare wat hulle in die gesig kan staar.
●Ons wat in die land woon,is bewus van die gevare,en ons neem die nodige voorsorgmaatreels
om seker te maak ons is daagliks veilig.
●Gewoonlik toeriste van ander kontinente is nie bewus wat hulle moet doen en nie moet
doen,om gevaar te vermy nie.
●Hulle moet instruksies gegee word en gehelp word om veilig te wees.
2.Ons wil he toeriste moet terugkom.
●Toeriste sal altyd terugkeer na n land waar hulle dit geniet het en veilig gevoel het,hulle sal dan
ook goeie herinneringe saam hulle huistoe vat.
●Hulle sal mense in hulle land van die wonderlike ervaring vertel,en dit sal veroorsaak dat ander
toeriste ook ons land besoek.
●Toeriste wat n slegte ervaring gehad het ,sal na hulle tuisland terugkeer en n ongunstige indruk
van die land aan hul vriende en families skets.
●Dit kan veroorsaak dat mense wat dit oorweeg het om daardie land te besoek,hulle reis sal
kanselleer,en so sal n land baie toeriste verloor.
●As ons,ons toeriste lei en adviseer kan ons verseker dat hulle verblyf in die land genotvol sal
wees.
●Dit sal baie dikwels tot gevolg he dat nog toeriste na die land kom,danksy die gunstelling
mondelingse advertensies.
Algemene veiligheidsvoorsorgmaatreels vir toeriste
1.Veiligheid in motor
●Maak seker die motor is in n goeie werkende toestand,en genoeg brandstof is om te reis.
●Weet waarheen jy gaan,hou n kaart/GPS-stelsel naby,sodat jy nie verdwaal nie.
●Hou al die deure gesluit en die vensters toe,wanneer jy in dorpe/stede bestuur.
●Moet nooit stop om iemand op te tel nie,veral nie vreemdelinge nie.
●Hou handsakke buite sig in inkopiesakke in die kattebak toegesluit,veral wanneer jy by robotte
stop(om grypdiewe te vermy)
●Hou altyd jou selfoon naby met n noodnommer,wat vining gebel kan word in tye van nood.
2.Veiligheid in openbare areas en in die straat
Toeriste is op hul kwesbaarste wanneer hulle in openbare areas en strate is.Dinge wat jy moet
en nie moet doen om veiligheid te verseker.
,●Moenie kameras,selfone/ander elektroniese toerusting openlik vertoon nie.
●Trek aan en tree op soos n plaaslike inwoner,moenie klere dra wat jou as toeris kan verklaar
nie.
●Moenie alleen loop nie,loop altyd in n groep.
●Let op na jou omgewing,en na iemand wat jou dalk kan volg,as iemand jou volg,gaan na naaste
winkel.
●As jy hulp wil vra,moenie enige vreemdeing vra nie,wag eerder tot jy iemand in n uniform
sien(polisieman)
●Vermy donker,afgesonderde areas,bly in besige goed beligte areas.
●Hou beursies en ander waardevolle items buite sig(haal net uit wanneer nodig)
●Moenie stop as enige vreemdeling jou nader roep nie,stap aan/gaan n winkel binne.
●Moenie n vreemdeling vra vir hulp by n OTM /of as hulle aanbied om te help nie.
3.Veiligheid in hotelkamer
Toeriste voel dikwels veilig in hul hotelkamer,maar hulle moet steeds versigtig wees,en sommige
reels volg.
●Hou die deur ten alle tye gesluit.
●Moenie deure vir enige iemand oop maak nie(vra om te identifiseer/bel ontwangs as iemand
agterdogtig lyk)
●Hou waardevolle items en belangrike dokumente toegesluit in die kluis.
●Moenie geld laat rond le nie.
4.Veiligheid by die lughawe
Lughawens is die plekke waar toeriste kwesbaar is vir misdadige aktiwiteite.Toeriste wat pas
geland het is dikwels gedisorienteer en dis waar misdadigers sal toeslaan.
●Moenie hulp van vreemdelinge aanvaar wat jou wil help nie.(net mense in uniforms)
●Gaan na die inligtingskiosk ,winkel of restaurant ,wanneer jy hulp benodig.
●Moenie begasie of items wat jy saam dra,onbewaak laat nie(sit in sluitkas )
●Maak net gebruik van bekende geregistreerde Vervoer(busmaatskappye/meter-taxi’s)moenie
die Vervoer van vreemdelinge gebruik as hulle aanbied nie.
●Moenie elektroniese toestelle vertoon nie,in besige lughawens kan daar grypdiewe wees.
5.Veiligheid in die donker
Na donker is dit gevaarlik vir toeriste ,veral vir die wat nie hul omgewingas ken nie
●Vermy om na donker uit te gaan,wees deel van n groep.
●Vermy donker areas en strate ,bly in besige goed beligte areas.
●Moenie vir iemand stop wat jou aandag prober trek of stop nie.(beweeg na naaste winkel)
●As jy na rolprentteater,restaurad op vermaaklikheidsplek gaan,kry n taxi moenie stap nie.
●Moenie na n kuierplek gaan,as jy weet jy gaan te veel alcohol in jou liggaam het ,en nog moet
terug stap na jou hotel toe nie
, Konsepte verwant aan reisdokumente
1.Basiese feite oor internasionale reise
Wanneer toeriste n land verlaat of binnegaan,moet hulle deur 2 beheerpunte gaan.
●Eerste is Paspoortbeheer,waar die immigrasiebeampte hul paspoort/visum na gaan.
●Tweede is Doanebeheer,waar die goedere en geld wat hulle in/uitneem nagegaan word.
●Die eerste beheerpunt het n doel om seker te maak toeriste het die vereiste dokumente vir hul
reis en terugkeer.In SA word paspoortbeheer deur die Departement van Binnelandse sake
bestuur.
●Die tweede beheerpunt het n doel om te keer dat toeruste verbode goedere inbring of uitneem
en n ate gaan of hulle die spesiale belasting op ingevoerde goedere betaal het.Hierdie belasting
word doane reg genoem
◊In SA word Doanebeheer deur Doane en Aksyns bestuur,wat deel van die Suid-Afrikaanse
Inkomstediend vorm.
2.Wat is belastingvrye goedere?
Dis goedere wat toeriste SA binnebring en waarop hulle nie enige spesiale belasting hoef te betaal
nie.(klere)
●Suid-Afrikaanse burgers wat die land met duur items verlaat soos juweliersware,kameras… moet die
items by die doane rigistreer wanneer hulle SA verlaat,sodat hulle nie doanreg daarop hoef te betaal
wanneer hulle terug keer nie.
Suid-Afrikaners mag die volgende goedere in die land bring sonder om doanereg daarop te betaal:
●200 sigarette,20 sigare,250g sigaret/pyptabak
●2l wyn,1l ander alkoholiese drankies
●50ml parfum
●250ml naskeermiddel
●Geskenke,aandenkings en alle ander goedere ter waarde van R3000
Sommige ander uitsonderings:
●Persone jonger as 18=nie geregtig op tabak,sigarette of dranktoegewings nie
●Buitelandse toeris=kan redelike hoeveelheid sport en ontspanningsgoedere inbring vir persoonlike
gebruik
Enigeiets wat bogenoemde toegewings oorskry,sal onderwrope aan doane wees,insluitend
die volgende:
●Goedere ter waarde van R12 000 is onderwrope aan doane gereg van 20%
●Bo R12 000 moet die volle doanereg betaal word.
Die volgende goedere is beperk en moet verklaar word as dit SA binnekom:
●SA-banknote van meer as R10 000,goue munte,munt en seelversameling,ongeproseseerde goud.
●Gewere
●Skaars plante en diere,dood of lewendig,asook enige dele van sulke diere.
●Plante en plantprodukte,soos sade,blomme,vrugte
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller nikkievanvuuren. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $7.59. You're not tied to anything after your purchase.