100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Afrika, my Afrika by Daniel Hugo $3.43   Add to cart

Summary

Summary Afrika, my Afrika by Daniel Hugo

 2 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Afrika, my Afrika by Daniel Hugo Kleurvolle , volledige Gedig

Preview 1 out of 4  pages

  • June 13, 2024
  • 4
  • 2023/2024
  • Summary
  • 200
avatar-seller
“Afrika, my Afrika” (Daniel Hugo)

Opstelvraag (SACAI JUN 2021)

Muskiete, vlooie en vlieë word deur middel van metafore in die gedig beskryf.
Bespreek dié stelling in ’n opstel van 200 – 250 woorde. Gee ook jou mening oor die
geslaagdheid van die metafore as die titel van die gedig in ag geneem word.

INLEIDINGSPARAGRAAF

Leerder moet ’n toepaslike inleidingsparagraaf verskaf, byvoorbeeld: In die gedig,
“Afrika, my Afrika” gebruik die digter Daniel Hugo verskeie metafore om muskiete,
vlooie en vlieë te beskryf.

LIGGAAM Muskiete

➢ Die muskiet word aan prospekteerders gelykgestel, want hulle albei delf.
➢ Die muskiet se monddele is soos die prospekteerder se boorstellasie, want albei
beeld die steek-aksie uit/het ingewikkelde werkinge.
➢ Die spreker se vel is soos vlaktes, want die muskiet en prospekteerders delf hier vir hul vonds.
➢ Die spreker se bloed is soos minerale, want dit is waarvoor die muskiet en die propekteerder delf. Vlooie
➢ Die vlooi word aan ’n springhaas gelykgestel, want albei kan ratse spronge maak.
➢ Die spreker se bed word met die karooveld vergelyk, want die bed en die Karoo (waar springhase voorkom) is groot en oop. Dit
beklemtoon dat dit moeilik is om die vlooie te vang wat bydra tot die spreker se radeloosheid. Vlieg
➢ Die vlieg word aan ’n sensasiesoeker gelykgestel, want albei is altyd eerste op die toneel as daar trane of bloed vloei.
➢ Die vlieg en die sensasiesoeker soek heeltyd trauma, want hulle word daardeur geboei. Die metafore is geslaagd. [Metafore is nie
geslaagd nie/is foutief.]

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $3.43. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

67474 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$3.43
  • (0)
  Add to cart