Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, insluitend 1 inligtingsblad en
ʼn antwoordeboek van 20 bladsye.
,2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat voorsien is.
3. Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens., wat jy gebruik het om jou
antwoorde te bepaal, duidelik aan.
4. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte toegeken word NIE.
5. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.
6. Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.
7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie.
8. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
9 Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
, (EC/NOVEMBER 2023) WISKUNDE V2 3
VRAAG 1
Die mond-en-snor diagram hieronder toon die September eksamen punte van ʼn groep van
24 graad 11 seuns. Die mediaan is 84 en die gemiddelde is 87.
68 7884 105 127
1.1 Hoeveel seuns het meer as 105 behaal? (1)
1.2 In watter rigting is die skeefheid van die punte? (1)
1.3 Bereken die omvang van die data. (2)
1.4 Toe die antwoordeboek van die kandidaat wat 127 behaal het nagegaan word, is ʼn
optelfout gevind en die punt is na 147 verander. Bepaal die gevolglike waarde van
die volgende:
1.4.1 Die mediaan (1)
1.4.2 Die gemiddelde (2)
[7]
VRAAG 2
55 leerders was by die skool se snoepwinkel vir ʼn steekproef gebruik om hulle wagtyd in
minute, voordat hulle gehelp word, te meet. Die uitslae was in die tabel hieronder
aangeteken:
2.1 Voltooi die kumulatiewe frekwensietabel in die ANTWOORDEBOEK. (2)
2.2 Teken, vervolgens, die kumulatiewe frekwensiegrafiek op die rooster in die
ANTWOORDEBOEK. (4)
2.3 Gebruik jou grafiek om die aantal leerders wat vir meer as 14 minute gewag het, te
beraam. (3)
2.4 Skryf die modale klas van die data neer. (1)
2.5 Gebruik jou grafiek om die interkwartielewydte/omvang van die data te beraam. (3)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Schoolflix. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $15.50. You're not tied to anything after your purchase.